You are on page 1of 3

Spring (2013)

Karakters

Hoofkarakter / Protagonis : Rudi


- Ontvang ’n videokamera vir sy verjaarsdag.
- Verteller verklaar dat hy nie ’n meisie kan kry nie. Sukkel om ’n
meisie te kry.
- Rudi hou van Lize.
- Rugbyspeler. Steven beskryf dat hy vlerke op sy voet het (sinspeel
op fly half posisie).
- Sê vir Steven dat Lize nie beïndruk sal wees met waaghalsige
video’s nie.
- Hy is seergemaak wanneer hy vir Lize en Marco betrap by die rock
konsert (hy vang hulle soen).

Antagonis: Marco
- Marco gebruik mense om sy eie drome te verwesenlik, ten spyte
van (despite) die nagevolge.
- Sy waaghalsige YouTube film idees ruk hande uit (du Toit, 2017).
- In swart leer geklee , het ’n motorfiets.
- Lize se tipe ou – hy het ’n geharde (tough) voorkoms.
- Woon nie dieselfde skool as Rudi-hulle by nie. Hy is by Gorge
Hoërskool.
- Marco wil hê dat Steven en Rudi meer gevaarlike toertjies moet
uitvoer/doen.

1
Ander karakters
Steven
-Steven is naïef en val keer op keer vir Marco se selfsugtige uitdagings.
- Steven sou dolgraag vir Lize wou beïndruk met die mannewales
van die “Vidiote”, want dit sou tog ‘n goeie bewys wees van sy
waaghalsigheid.
- Steven se ouers het nie baie geld nie. Hy is jaloers omdat Rudi
van Lize hou.
- Steven se idee om ’n video te maak en dit op YouTube te laai.
- Rudi sê dat idees goeie video’s maak.

Lize
- Wou ’n tatoeëermerk van ’n roos op haar skouer hê.
- Sy het gehou van geharde ‘tough’ ouens. Sy het nie in Rudi
belanggestel nie.
- Sy hou van Marco, sy sê dat Rudi soos ’n ouer broer vir haar is
wanneer Rudi verklaar dat hy van haar hou.
- Nadat Rudi en Marco baklei het, wil sy niks met Marco te doene
wees nie.
- Sy vergewe vir Rudi. Sy is bereid om Rudi as haar kêrel te vat
omdat hy wonde het en vir hom ’n geharde man in haar oë maak.
- Sy erken dat sy soos ’n Hollywood prinses lyk maar dat sy ook ’n
donker kant het en daarom hou sy van rowwe ouens.

Riana
- Rudi se suster. Steven is verlief op haar.

2
- Rudi se Facebook wagwoord gekry en sy belangstellings aan die rugby
ouens vertel soos sy liefde vir brei en hekel en dat sy gunsteling boek
Winnie the Pooh is.
- Sy het ook ’n foto van Rudi toe hy jonk was.

You might also like