Professional Documents
Culture Documents
Leereenheid 3 Antwoorde PDF
Leereenheid 3 Antwoorde PDF
Aktiwiteit 3.2
Aktiwiteit 3.4
SIMPLEKS KOMPLEKS
luiperd boekrak
perske telefoonnommer
nagmerrie agterdeur
vakansie brilraam
herinner skoene
waterbottelprop
werker
hereksamen
rekenaar
* “rekenaar” kan opgedeel word in “reken” en
“-aar”. Dit is hoekom mens ook woorde soos
“rekenmeester” en “bereken” kan vorm. Soos jy
kan sien is die woord “rekenaarskerm” op p. 41
meer kompleks as wat jy aanvanklik gedink het.
Hierdie addisionele “deeltjie” (die “-aar”) word op
p. 44 in meer detail bespreek.
Aktiwiteit 3.6
LET WEL:
Wanneer woorde met afhanklike stamme opgebreek word, is die gedeelte wat oorbly nie
noodwendig ’n affiks nie. As ons die afhanklike stam elektr- (soos op p. 183 van die handbook)
as voorbeeld gebruik, is dit duidelik dat die gedeeltes wat oorbly (-ies, -on en -isiteit) nie by die
kategorieë van die tabel ingedeel kan word nie.
Aktiwiteit 3.7
Aktiwiteit 3.8
AFLEIDING FLEKSIE
moegheid honde
beperking lelikste
ondankbaar interessanter
skynheiligheid babatjie
Aktiwiteit 3.9
Aktiwiteit 3.10
1. boekwinkel
[[N] / [boekwinkel]
2. werksomgewing
[[N] / [werksomgewing]
woonstel (vrye stam) + blok (vrye stam) + parkeer (vrye stam) + terrein (vrye stam)
[[N] / [woonstelblokparkeerterrein]
4. bemanning
[[N] / [bemanning]]
1.
-er (werker / bakker)
2.
her- (herskryf / hersien)
3.
on- (ondoeltreffend / onafhanklik)