You are on page 1of 1

Vyf in my familie

Mammie-vinger, mamma-vinger, waar is jy?


Hier is ek, hier is ek, ons is 1.
Pappa-vinger, papa-vinger, waar is jy?
Hier is ek, hier is ek, nou is ons 2.
Laylah-vinger, Laylah-vinger, waar is jy?
Hier is ek, hier is ek, nou is ons 3.
Malusi-vinger, Malusi-vinger, waar is jy?
Hier is ek, hier is ek, nou is ons 4.
Thami-vinger, Thami-vinger, waar is jy?
Hier is ek, hier is ek, nou is ons 5.

You might also like