You are on page 1of 1

ONGEKOOKDE SPEELDEEG

Bestaandele:

• 1 koppie meel (240ml)


• ¼ koppie sout (60ml)
• ½ koppie louwater
• 1 eetlepel olie
• Opsioneel: kleursel
• Mengbak

Metode:

• Meng meel en sout in ‘n bak


• Maak ‘n gaatjie in die middel en gooi olie in. Meng
• Gooi bietjie vir bietjie water in mengsel
• Knie totdat dit egalig. (dit neem tyd so moenie moed opgee nie)
• As dit te droog is gou nog bietjie water by.
As dit te nat is, gooi nog meel by.
Berê in houers/jiffy sakkies

You might also like