You are on page 1of 1

Een babavissie

Een babavissie swem alleen in die see,


Sy kry ‘n maat, en nou’s daar twee.
Twee babavissies vra: “Wie’s dit diè?”
Hulle kry nog ‘n maat, en nou’s hulle drie.
Drie babavissies swem tussen die wier,
Hulle kry nog ‘n maat, en nou’s hulle vier.
Vier babavissies hou van dryf,
Hier kom nog ‘n maat, en nou’s hulle vyf.

You might also like