You are on page 1of 4

A U G U S T U S

2 0 1 6

U I T G A W E

Die

Kruin-o-Gram
'n aktuele weekblad vir elke gelowige

LITURGIE
Afkondigings
Belangrike inligting word gedeel.
Voorsang
Gebruik gerus hierdie tyd om jouself
geestelik te fokus en te nader tot God.
- LIEDBOEK 159 v 1, 2, 3 - FLAM 206 - HALLELUJA 143 Votum & Sengroet
'n Uitroep oor die karakter en identiteit van
die Here wat ons dien.
- DEUT 32:4 Lofprysing
- LIEDBOEK 508 v 1, 2 Getuienis & Sorg
Ruimte word geskep waar ons in mekaar se
blydskap en leed kan deel.
Epiklese & Skriflesing
- JEREMIA 18:1-17 Die Wil van die Here
- LIEDBOEK 519 v 1, 2, 3, 4 Skuldbelydenis
- Stilgebed Vryspraak
- Rom 8:38 Geloofsbelydenis
- LUKAS 4:20-22 Sen en Amen
Ons word gegroet met 'n senbede waarop
ons antwoord met 'n amen.
- Liedboek 314 Nasang
- HALLELUJA 286 v 1, 2, 4 - LEI MY Ons erediens het 'n "oop" einde waar ons
saam sing en tee drink. Kuier gerus saam.

JEREMIA
- IN KONTEKS God het die onbetwisbare reg en absolute mag om sy wil te laat
geskied. As die klei besig is om te word wat die Pottebakker (God)
bedoel het, word dit nie stukkend gebreek nie. Maar as die klei nie die
verlangde vorm kry nie, sal die Pottebakker die voorwerp opfrommel en
van voor af begin. Die Pottebakker keur die vorm af - nie die klei nie!
Daar is nog 'n kans, want die Pottebakker vernietig nie vir sy plesier nie.
Hy sou graag wou sien dat sy eerste voorwerp iets moois word. God se
oordeel is nie om te vernietig nie, maar om te herstel. Dit is duidelik dat
God nie die "middel" tot ons lewensideale is nie, God is die "doel" van
ons lewe! God gooi ons nie weg as ons misluk nie! Hy maak van ons
wat Hy wil, daarom moet jy aanvaar wie jy is. Dit wys dat God Almagtig
is. Hy kan met die klei maak wat Hy wil! Hy is die Pottebakker. Jy is die
klei. Wanneer die mens misluk is dit nie God (die Pottebakker) se skuld
nie. Die fout l by die klei. Ons wil ons nie bekeer nie. Gelukkig verwerp
die Pottebakker (God) net die vorm en nie die klei nie. Die Pottebakker
neem die mislukte voorwerp en brei dit van voor af om 'n nuwe
voorwerp te vorm. Jeremia 18 vertel van God se teleurstelling dat die
klei misluk het. God is met ons besig. Hy vorm ons soos 'n stuk klei in
sy hand. Maar die hartseer is dat ons ook misluk. Ons "kom nie uit"
soos die Pottebakker dit wou h nie. Wat is God se doel? Dat ek ter
wille van Hom moet leef. Dat ek Hom in alles sal eer. God het my
gemaak om Hom te eer. As my lewe dus net om myself draai - en nie
om God nie - het dit misluk. Die wreld kan dalk dink dat my lewe 'n
groot sukses is. Jy dink dalk dat jy iets bereik het. Mense bewonder jou
dalk. Maar selfs die mens met die beste prestasies, die meeste mag of
geld is volslae mislukkings in God se o as Hy nie die inhoud, die fokus
van hulle lewe is nie. God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus
Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade
waarvoor Hy ons bestem het." God het 'n doel met jou lewe.

AUGUSTUS 2016

UITGAWE 2

VIR DIE KLEINSPAN


Hier vind ons elke week 'n projek vir ons kleinspan. Die projek sluit by die teks en liturgie aan sodat
mamma en pappa lekker met jou kan gesels oor wat dit alles beteken. Maak seker jy versamel reg deur
die jaar al jou prentjies en spog met dit teen jou kamermuur of selfs die yskas!

AUGUSTUS 2016

UITGAWE 2

GEMEENSKAP - GETUIG - GESELS - GEBED


In ons gemeente wil ons mekaar se name ken en werklik "connect". Hierdie bladsy word gebruik om
in mekaar se lewens te deel. Kontak asb die kerkkantoor as daar enigiets in jou lewe gebeur wat jy
graag met die geloofsgemeenskap wil deel. Ons hoor graag van jou.

MAANDAG 15 AUGUSTUS
Louise du Plessis
079 695 7645
DINSDAG 16 AUGUSTUS
Piet Swart

082 875 8905

WOENSDAG 17 AUGUSTUS
Johan Human
Charlotte Kruger
083 923 2606
Suzet Marais
082 718 8422
Alex Mc Evoy
804 3223
Anja Saayman
804 8852
DONDERDAG 18 AUGUSTUS
Marinda Lategan
804 5787
Cato Mouton
804 0769
Lisa Potgieter
072 355 6811
VRYDAG 19 AUGUSTUS
Juanita Fourie
062 009 2009
Alice Marais
804 8064
SATERDAG 20 AUGUSTUS
Alet Coetzee
803 2396
Mieder Kruger
082 589 1777
Hennie Vos
082 923 0509

ONTMOET ONS FAMILIE

KANKER - KONSTANTE VOORBIDDING


ELIZE LE ROUX - CARINE VON BACKSTRM
INGE LUBBE - INA SHAKLETON
WILLEM WOLFAARDT - ANDRE RAUTENBACH
MARIE ENGELBRECHT - CHARLES DU PLESSIS
JIMMY HARRIS - ANDREW PIENAAR
INA VAN VUUREN - BEN SCHUTTE
BETS BOTHA
GESONDHEID - KONSTANTE VOORBIDDING
MARIE VERMEULEN - MAURITZ (EPILEPSIE)
INA DICKS - HELEEN MORTON
BABA GABRIELLE COETZEE
ERNSTIGE LONGPROBLEME - KONSTANTE VOORBIDDING
DRIKKIE BESTER - GEORGIA VAN NIEKERK
HERSTEL NA OPERASIES
ERNA THERON - THEO VAN ROOYEN
JOEY GRAY
AFSTERWE - ONS BID VIR HUL GELIEFDES
COR KLEYNHANS - GLEN GRAY - TILLA MALHERBE SE MA
MATILDA HAUPT - WILLIE VAN DER VYVER SE SEUN
THELMA SWART SE BROERSKIND EDDIE HERSELMAN
WRELDWYD
IN DIE LIG VAN BREXIT WIL ONS HIERDIE WEEK ERNSTIG
INSPRAAK MAAK VIR DIE HUIDIGE EKONOMIESE TOESTAND VAN
DIE WRELD. ONS WIL NIE VRA VIR RYKDOM NIE, MAAR DAT DIE
HERE HIERDIE SITUASIE SAL GEBRUIK OM SY NAAM EN
KONINKRYK TE VESTIG.

ONS VRA GEBED

ONS VERJAAR

HIERDIE WEEK VERJAAR


DIE VOLGENDE LIDMATE.

Ek is Deirdr, die jongste van 5 kinders en my ouers se enigste dogter. Gebore en geto in Pretoria. Skoolgegaan aan
Horskool Hendrik Verwoerd. Besluit om n sekretaresse te word, maar eindig uiteindelik op as n Projek Administrateur
vir Parsec. Hier werk ek alreeds meer as 16 jaar. Ek ontmoet Marco van Heerden in April 1990. Hy is die oudste van 2
kinders. Hy het skoolgegaan aan Horskool John Vorster en wou, toe hy klein was, met alle geweld n dominee word.
Maar daar was n ander pad vir hom bestem en hy eindig op by Cathexis Africa as Tegniese Bestuurder. Hy werk meer
as 14 jaar daar. Ons trou op 13 Augustus 1994 en so amper 2 jaar later, op 13 Junie 1996 maak Marozane haar
verskyning. Dis die baba met die meeste hare wat ek ng in my lewe gesien het. Almal s sy is pragtig, en natuurlik dink
Ma en Pa ook so. So amper 3 jaar later op 23 Maart 1999, verskyn Zander op die toneel. Teen di tyd is ons al gewoond
aan babas met baie hare en weer dink Ma en Pa hys die mooiste baba. Ons as gesin hou van kampeer en elke jaar
probeer ons n nuwe plek ontdek. Avontuur is ons middelnaam. My lewe draai om Marco en die kinders. Ek poog om n
ekstra inkomste te maak uit my stokperdjie: hekel en brei. Geniet dit baie en dit hou my besig. Maak meestal baba
produkte: komberse, spoegdoeke, babamussies, babatruie, kopbandjies vir dogtertjies en bedsokkies vir die groot babas.
Marco hou hom besig met sonkrag en alles wat daarmee saamgaan. Ons huis se kragverbruik het reeds met die helfte
gedaal. Marco het n passie vir musiek en fotografie. Marozane is n ywerige atleet. Sy verwerf Gauteng-Noord kleure vir
landloop en in September 2013, gaan neem sy deel aan die uitdunne vir SAs. Ongelukkig val sy uit. Sy matrikuleer in
2015 en studeer tans by Centurion Akademie die Vroe Kinderontwikkeling kursus. Zander is n leerling aan Transvalia
Skool. Hy neem ywerig deel aan elke jaar se huissport en hou van hoogspring en verspring. Hy het in Januarie 2016
begin met
karate en presteer baie goed. Hy het reeds gevorder tot by sy geelbeld en werk hard daaraan
om ng beter te wees. Hy het ook alreeds die trofee huistoe
gebring vir beste student by die

AUGUSTUS 2016

UITGAWE 2

KERKKANTOOR:
Telefoon: 012 804 3577
Faks: 086 545 7151
e-posadres: silvertonkruin@absamail.co.za
KERKKANTOOR URE:
Maandae - Vrydae 09:00 - 13:00

PERSONEEL

KERKRAAD

LERAAR:
Ds Van Wyk Fischer : 071 350 2348

GEMEENTE VOORSITTER:
Wilan Smit : 084 281 1115

TEOLOGIESE NAVORSER:
Nardus Dodds : 073 280 7864

AANBIDDING:
Dalena Hillebrand : 082 889 5312
Phillip Venter : 082 901 8933

GESINSTERAPEUT:
Anine Fischer : 071 350 2304
KLEUTER MEDIABESTUURDER:
Ansu Visser : 084 455 8745
MUSIEK DIREKTEUR:
Christi-Mari Botes : 084 558 6879
FINANSILE BESTUURDER:
Ingrid Nel : 082 452 7815
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE:
Manda Booyse : 012 804 3577
MAATSKAPLIKE WERKER:
Leana Coetzee : 012 804 1928
KOMMUNIKASIE BESTUURDER:
Kotie Oberholzer : 083 218 3122

GETUIENIS:
Anine Fischer : 071 350 2304
ONDERLINGESORG:
Anita Venter : 082 376 6744
Nardus Dodds : 073 280 7864
ONDERSTEUNINGSDIENSTE:
Koos Bothma : 072 441 1062
Werner Schnetler : 082 445 2432

WEBTUISTE:
http://www.silvertonkruin.com/
FACEBOOK:
https://www.facebook.com/Silvertonkruin

You might also like