You are on page 1of 36

April 2017

om mense na Jesus toe te bring op enige manier


to bring people to Jesus by any means possible
Bedieninge / Ministries
Abigails Wendy Strydom 084 501 7377

Petru 0733705416
Admin
Groenewald petrugroenewald@telkomsa.net
Chaplain / Richard 083 990 1910
Kapelaan Thomson Coaching77@gmail.com
Gebedsaksie / Hannes
084 517 1226
Prayer Action van Rooyen
Jeug / Youth 079 624 3021
Emile Verreynne
NLTieners/NLTeens e13verreynne@gmail.com
Kinderkerk / NL3Q 082 867 9086
Thys Verreynne
Children's Church CMVerreynne@gmail.com
071 877 6604
Editor/Redakteur Susan Retief
completehealthandbody@gmail.com
Manne / Mens Cobus 082 789 5079
Ministry / Men @ 6 Uys Tafelkop4x4@gmail.com
Musiekspan / Annie 079 877 3929
Worship Team Naud nuwelewemontagu@gmail.com
Nuwe Lewe 023 100 0049
Tina Verreynne
Studente Sentrum CMVerreynne@gmail.com
NuweLeweLand Maraleze 072 001 8415
Akademie Bosman nuweleweland@gmail.com
Ouderlinge / 082 572 3855
Johan Stemmet
Elders lelanie@telkomsa.net
Lourens 023 614 2260
Pastoraal/ Pastoral
du Plessis agsmontagu@telkomsa.net
Sondag Crche / 079 346 1086
Alet Stemmet
Sunday Crche lelanie@telkomsa.net
Tegnies / 079 624 3021
Emile Verreynne
Technical e13verreynne@gmail.com
Terrein & Geboue / 073 318 1626
Frans White
Maintenance whitesons@telkomsa.net
Transformasie / 076 287 4415
Tina Verreynne
Transformation CMVerreynne@gmail.com
083 741 1660
Vroue / Women Sanne du Plessis
agsmontagu@telkomsa.net

2
Omgeegroep Leiers
Small Care Group Leaders
Leon Steenkamp
Cobus & Gizela Uys Belangrike datums
Johan & Thea van Nooi
Richard & Lelanie Thomson op bladsy 31.
Annie Naude
Tina & Thys Verreynne Important dates
Fred & Hanette Rautenbach
Gary & Debbie Smith on page 31.
Elsa van Heerden
Albert & Helene Esterhuyse Gaan kyk! Go look!

Dear Most Merciful of Physicians, help me to realise that it was not


the healthy who reached out to You. They bunched up in crowds, but
it was those who suffered greatly who reached out to grasp You.
Help me to understand, Lord Jesus, that the haemorrhaging woman's
faith was forged on the anvil of twelve long years of suffering.
Years of disillusionment, years of shattered dreams. Thank you, Lord
Jesus, for seeing every haemorrhage in my life through merciful eyes
- eyes that understand - eyes that see the whole story of my life.
Thank you for Your willingness to staunch my suffering. Thank You
that I can lay my troubles at Your feet and go my way in peace.
- By Ken Gire
Our Mission

Om mense vir Jesus te wen en saam die priesterskap van alle


Ons Missie

gelowiges uit te leef.

To win people for Jesus and live out the priesthood of all
believers together.

Cover page quote: https://uk.pinterest.com/pin/486740672213631784/ 3


Van Pastoor Lourens se Pen
Liewe Vriende,

Die Heilige Gees is wonderlik. Wat `n voorreg om Hom te ken!


Johannes vertel hoe Jesus eendag in die tempel lering gegee het.
Toe s Jesus vir die mense: 38Hy wat in My glo, soos die Skrif s:
strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. 39En dit het Hy
ges van die Gees wat di sou ontvang wat in Hom glo; want die
Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was
nie (Joh 7:38-39).

Die wat in Jesus glo het die Heilige Gees op daardie stadium dus nog
nie ontvang nie. Hoekom nie? Want Jesus was nog nie verheerlik
nie. Eers nadat Jesus uit die dood opgestaan en verheerlik is het die
wat in Hom glo die Heilige Gees ontvang. Op `n ander plek s Jesus
selfs: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie
weggaan nie, sal die Trooster [die Heilige Gees] nie na julle kom nie;
maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur (Joh 16:7).

Hoe kan dit dan wees? Ons lees tog in die Ou Testament ook oor die
Heilige Gees. Hy het tog oor Dawid vaardig geword het (1 Sam
16:13). Wat is dan anders in die Nuwe Testament? Hoe het die
Heilige Gees `n ander rol in die lewe van die Nuwe Testamentiese
gelowige? Die antwoord vind ons in Titus 3:5 wat s: ...Na sy
barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die
wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees. Deur die
Heilige Gees word jy wedergebore as jy in Jesus glo. Dit is juis die
opstanding van Jesus uit die dood wat wedergeboorte deur die
Gees moontlik gemaak het. Dit is sy opstanding wat die geskenk van
wedergeboorte moontlik maak. Petrus self getuig hiervan waar hy
s: Gesend is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat
na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot
n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die
dode.

Wat beteken dit? Wedergeboorte is wanneer die Heilige Gees soos


`n fontein van lewende water in `n mens kom woon. Jou liggaam
self word `n tempel van die Heilige Gees (1 Kor 16:9). Anders as wat
dit in die Ou Testament was, kan `n mens die permanente inwoning
van die Heilige Gees in jou lewe ervaar. Romeine 8:11 s dat die

4
Gees wat Jesus uit die dode opgewek het in ons woon. Efesirs 1:13
gaan nog verder en s dat ons, nadat ons boodskap van God se
redding geglo het versel is met die Heilige Gees van die belofte.
Die Gees wat in ons woon versel ons. Die vraag is, wat word van
die Gees as ons foute maak, of selfs sondig? Is Hy in ons, slegs solank
as wat ons sondeloos of volmaak lewe? Wat doen ons met die Gees
wanneer ons sondig? Efesirs 4:29-30 verduidelik dat ons die Heilige
Gees bedroef, (nie dat ons Hom verdryf nie). Die teks s dat ons
versel is tot die dag van verlossing! Watter dag van verlossing is dit?
Dit is die dag wanneer Jesus kom om ons te verlos van ons
sterflikheid (Rom 8:23).

Onlangs gesels ek met `n lidmaat van ons gemeente wat die


kommer uitspreek dat `n sondeprobleem dalk die Heilige Gees uit `n
wedergebore gelowige se lewe kan verdryf. Dit is miskien nie so `n
vreemde gedagte nie. In die Ou Testament het Dawid, nadat hy
gesondig het uitgeroep: Verwerp my nie van u aangesig nie en
neem u Heilige Gees nie van my weg nie. Dawid het gevrees dat
die Heilige Gees wat oor hom vaardig was, weg sou gaan.

Maar, omdat ons kinders is van die Nuwe Testament, versel deur die
Gees wat in ons woon, tot die dag wat ons verlos word van ons
sterflikheid, hoef ons dit nie te vrees nie. Die Heilige Gees is nie oor
jou vaardig nie, Hy is in jou woonagtig. Daar is `n groot verskil. As jy
dus oortree het, of worstel met `n sondeprobleem, wy jou aan die
Here toe, bely jou oortredings, en stap die pad van Heiligmaking in
die Gees. Ons dien `n wonderlike God. Hy sal jou nooit begewe of
verlaat nie (Heb 13:5).

Liefdegroete,
Lourens

5
Mooi Vrou
Skrywer Onbekend

Wat maak my swak?


My vrese.
Wat maak my heel?
My God.
Wat hou my staande?
My geloof.
Wat maak my goedhartig?
My vermo om nie heeltyd aan myself te dink nie.
Wat maak my eerlik?
My integriteit.
Wat hou my gedagtes skoon?
My soektog na ware kennis.
Waaruit leer ek die beste lewenslesse?
My foute.
Wat hou my kop omhoog?
My trots, nie my arrogansie nie.
Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie?
Dit is nooit n opsie nie.
Wat maak my suksesvol?
My moed om aan te hou met opstaan as ek geval het.
Wat maak my bevoeg vir alles wat ek doen?
My selfvertroue.
Wat maak my mooi?
My alles!
Wat maak my n vrou?
My hart.
Wie is ek?
Ek is voluit vrou!

6
Editors Note
Welcome to the first edition of the New Life Bulletin, under the
brand new editorial team!

Our goals are to involve the whole family and make sure that
there is something for everyone. We would also like to present a
Bulletin of high quality and substance.

We are a competent team, and a lot of the old faces are


going on this journey with us; but we also want to hear from you!

So. For all those who has a message in their heart that want
to share it with us, this is your opportunity to be heard. You
might be someone that has a passion for writing, or you might
have the message but not the right words, no contribution is too
small and we invite you to share it with us. Love to draw? Send
us your artistic contribution (middle page) to brighten the
childrens day! Word count should be no more than 520 words
and our next theme is Easter.

Please forward your articles to me on e-mail at


completehealthandbody@gmail.com

Blessings
Susan Retief
(Editor)

7
Vrouwees
uit die hart van Sanne du Plessis
Vrouwees het so baie verskillende fasette - Hoe
vervul mamma-wees daardie rol vir jou?
Dit is vir my n groot voorreg om my eie kinders
groot te maak en liefde te gee; om daardeur
opbouende woorde en drukkies te gee en om ook
my dogter te leer oor vrouwees dis so n voorreg!

Ek weet jy het n wonderlike verhouding met jou moeder Hoe het


hierdie verhouding jou vrouwees benvloed ?
Van alle vroue waarmee ek al in my lewe te doen gehad het, het
my ma die grootste en beste invloed op my gehad en het nog
steeds. Sy is n Godvresende vrou wat uitreik na ander. Sy is altyd
bereid om te help en kla nooit. Ek hoop ek gaan ook eendag daar
kom waar sy nou is!

Wat is die belangrikste deel van vrouwees wat jy


graag aan jou dogter wil oordra?
Die belangrikste deel vir my is om nooit te twyfel
aan hoe God my sien as vrou nie; waardevol en
pragtig, soos n kosbare prel. Wanneer n vrou dit
besef, dan straal sy dit uit!

Jy vervul n hele paar rolle eggenoot, vrou,


mamma, vriendin Watter verskille en hoogtepunte
ervaar jy in hierdie rolle van vrouwees?
Om n eggenoot te wees Ek het n wonderlike
eggenoot wat my vroulikheid bevestig en my
toelaat om ten volle vrou te wees.

8
Om n vriendin te wees Dis vir my heerlik om saam met n vriendin
te kuier en girl-talk te h vroue verstaan en ondersteun mekaar
op n ander vlak en ek neem aan dis ook so vir die manne
Om n mamma te wees Dis n onbeskryflike ervaring om n kindjie
in die wreld te bring; om vir die eerste keer die word mamma uit
hul mondjies te hooris beslis n hoogtepunt!
Al hierdie rolle bymekaar maak my vrouwees volledig!

Jou Bediening is die Vroue van die Gemeente


Watter ideale koester jy vir hierdie bediening?
Ek sal graag onder die vroue in ons gemeente liefde,
vriendskap en eenheid wil sien. Ons ervaar dit reeds
klaar en dit is ons strewe; sodat ons saam as n
eenheid kan uitreik na ander.

Is daar druk op vroue om die ideale vrou te wees?


Ek dink elke vrou wil graag in haar hart die ideale vrou wees, maar
dit is moeilik, omdat almal se idee van die ideale vrou verskil. Ons
het almal verskillende eienskappe, persoonlikhede en gawes en ons
gee na die beste van ons vermo daaraan uiting. Dit is n fout en
onregverdig om aan jouself t ho eise en standaarde te stel. Dit is
wel goed om die wil te h en te bly groei en om te strewe na n
beter jy. Die belangrikste is om te wees wie God wil h jy moet
wees.

Jou raad aan jong meisies Wat is die


essensie v an C hristenskap en
vrouwees?
Bid vir die man wat God vir jou sal
uitkies en bewaar jouself vir hom.
Wees ook nie t haastig nie, want dit
neem tyd om n man te leer ken. Die
verliefdheidsfase gaan verby en dan
bly daar (indien alles reg is en hy die
man is wat God vir jou uitgekies het)
diep, ware liefde oor.

9
Getting to Know
Ollie and Jo Prentice

Ladies First! Ollie in the


Jo in the left lane wrong (right?!) lane
Jo Ollie
When were you born?
9 years after WW2 ended, last
1956
century!
What city were you born in?
Cape Town
Cape Town (Without the sea, it would be Ape
Town!)
What are your earliest memories?
Riding my tipper pedal car on the blue
slasto path constructed by my
Playing in the garden with my engineer Dad.
Granny My parents returning home with our
first caravan when I was only 4 years
of age!
What did you enjoy doing as a child?
(favourite activities...)
Playing with dinky toy cars.
Eating my moms delicious baked
cakes & guava- or mulberry pies.
Collecting a variety of objects from
Climbing trees & riding my stamps to stones.
bicycle
One of my priorities was to hound my
two older sisters or, to tease the
household cat, whoever was available
at the time

10
What do you like to do in your free time?
Being with Family;
Being with family; Fixing/constructing (some) things;
Reading books; Gardening; Photography; Hiking;
Enjoying nature; Studying indigenous plants;
Hiking; Touring; Keeping bees; Reading;
Keeping bees Listening to a variety of classical
music including choral works,
What are your favourite memories of your parents?
Lots of caravan trips throughout SA.
Many a scrumptious meal.
Those times when Mom baked the
Fun family picnics; Cornish pasties. Then Dad & I would
Special Christmas Dinners; eat them on our mountain trips!
Attending theatre; ballet & opera; Mom trained our church junior choir
Debates around the meal table in which I sang.
Their eagerness for our faith to grow
and for us to obtain a good education
& qualifications.
Did you admire anyone in particular?
My dad for his quiet, deep faith and
the manner in which he caringly
My Granny: shared his huge number of skills and
She spent a lot of time with us, interests.
baking, reading, playing the A good-humoured uncle who
piano & sharing her faith in a enthusiastically led the Sunday
quiet way School section in which I once taught.
A Christian headmaster under whom I
taught.
When and where did you meet each other?
We met as first year university students in 1974, last century.
What drew you to each other?
Oh! Her warm chuckle & interesting
conversations (she worked behind me
in our Geography mapping prac
Ollies commitment to Christ; classes, while I eavesdropped!)
love of the outdoors & sense-of-
Irresistible J
humour
A Christ-centred lady and a very
enthusiastic, encouraging support as
my wife and mother to our children.
11
What is your fondest memory with each other?
Honeymoon! Weve had a few!
A beautiful hike in the Also: a spectacular overseas tour
Cederberg to Sneeukop hut. including a months cycle tour of
Fun times, day-by-day! Guernsey and UK.

Children born from marriage and how long have you been
married?
Weve been married for close on 36 years (friends for 43 years) and
we have 2 beautiful daughters, Amy-Jean and Janet.
What makes your marriage unique?
We are unique! We communicate a lot; laugh together & enjoy
each others company; we do a lot of things together, yet we
happily free each other to do some things apart!
We constantly trust God for His guidance and His provision in our
marriage.
Is there something you wish you could do over again?
Fresh experiences & encounters are
If I did something over again, it best; Jo & I have shared many,
would be to handle the 10 years together.
prior to my parents deaths,
Living in the past is a drag on ones
differently.
growth into the future.
Career
Librarian in African Studies
Library at UCT for 10 years prior
to the birth of our children. For 35 years, a Primary school teacher
Since then, a full-time Mother,
and sports coach, now Retired.
part-time librarian and, later, a
Volunteer Garden guide at
Kirstenbosch.

12
Faith in Christ and Conversion
I accepted Christ as my Saviour
in 1967 at a Childrens Mission.
Although my parents were not As a 14-year-old teenager, I came to
church-going people, we lived know Christ as my Saviour, at a
with Christian standards and Schools & Varsities Camp in
values in our home. They Piketberg.
encouraged our church
Many opportunities to Serve the Lord
attendance.
have come my way through the
Christian mentors have played
a huge role in the development Teaching Profession and, as a
of my faith. husband and father.
I am so pleased to be married to
Ollie who is a strong believer.
Other Memorable Moments in my Life:
The day I was born my sisters ran
away screaming!
Being invited to join a Beach mission
Team as a high school student;
My Grannys death; being Arriving at SAAF base in Pretoria for
baptised as a Believer; marrying
Basic Training;
Ollie; our daughters births;
Graduating at university;
Wedding day;
The wondrous observation of our
daughters births.
Something of which you are really proud:
Gods Guidance in many aspects of our family life.
Ollies incredible love, hard
work and provision for our My family background;
family. My wifes tenacious support & loving
His impact on the lives of the companionship throughout our time
many young boys he taught. before and since being married;
Our daughters insights about Our daughters integrity.
life.
Reason: FAITHFULNESS
What are the goals you are still working toward?
To remain in Gods will, to learn to abide in Him; and, to trust Him in
all decision-making into the Future from day-to-day.

13
When people look back at your life, how do you want to be
remembered?
As a person of Godly integrity As I am
who was fun to be with.
What does Religion mean to you?
Religion - per se - is BORING!
Not much - it is the Personal Living by Faith in Christ is an
Faith in Christ that matters! exciting, rewarding - not always easy
- adventure
How has the Lord used you to Bring Light?
Christian teachers, Sunday (Besides having a bald head J)
school leaders and mentors
Camping & hiking with our own
nurtured me as a young
family and with other Christian
believer, helping me to overcome
excruciating shyness and evangelist groups such as SCA and
teaching me to love Gods Word. Scripture Union.
As a result my faith grew and I
was able to share my faith And, throughout my 35 years in the
while leading Sunday school, teaching profession; teaching in the
Teen Club, school Christian classroom as well as mentoring junior
Union; prayer meetings and Bible staff.
study groups.
Without Gods love, nurture and Hiking provides an excellent
challenges for growth, I would opportunity for LISTENING and
not be where I am today as a
witnessing to people.
believer.

The human touch has the power to arrest God.


Yes, to stop Him - to halt Him - to make Him aware of your problems -
your pain - your petition.
"Oh", you say, "that's impossible, God is not interested in me. What
does He care what happens to me, one tiny individual in all this crea-
tion? Who am I or what am I that God should take special notice of
me?" Well, there is the record - there you have it in black and white
that, stopped by the touch of a sick woman, He turned around. He who
conquered death - He who defeated Satan - He who all the legions of
hell cannot stop - He who is King of kings - He stopped just because
a sick and nameless woman touched the hem of His garment.
- By Peter Marshall

14
Defining Moments in your Relationship with the Lord?
A Grade 4 teacher fairly repetitively
saying: Be sure your sins will find
you out!
Regular Sunday school attendance;
Conversion at a tented camp for
teenage boys;
God giving me unexpected Parental encouragement of regular
spiritual insight through His Bible reading & attendance of
Word, mentors, worshipful Sunday school & Worship times;
music and good Christian Involvement in Christian activities
literature like camping; beach and inland
missions;
Regular worship, fellowship.
Personal quiet times spent alone with
the Lord, in Bible reading & prayer.
Learning to be a Christian husband
and father.
Do you have a Dream for New Life Montagu?
To be a community where ALL
people are welcome to seek and Loving, practical Unity amongst
find Christ. ALL believers in NLM as well as
A community nurtured in the amongst ALL Montagu Christians.
Word and open to the leading of
the Holy Spirit.
Words of Encouragement...
From Scripture: Do not be anxious
about anything, but in everything by
prayer and supplication with
The Lord bless you and keep you; thanksgiving let your requests be
the Lord make His face shine on made known to God. And the peace of
you and be gracious to you; God, which surpasses all
The Lord turn his face toward
understanding, will guard your
you and give you peace.
Numbers 6 verses 24 - 26 hearts and your minds in Christ
Jesus. Philippians 4 verses 6-7

Enjoy life - its not a rehearsal!

The End...
15
ACTS - Prayer
When it comes to having an effective prayer quiet time, you should
always begin by reading the Word of God. Then, when you begin
to pray, Id recommend using the ACTS methodan acronym to
help keep your prayer time focused. ACTS stands for:
Adoration
Confession
Thanksgiving
Supplication
We start our prayer time in Adorationloving and worshiping
God, adoring Him for who He is. We dont just love Him for what He
does, but rather for who He is. Since He is God, He is the One that
receives our worship, our adoration.

The C stands for Confession. Scripture talks about being right with
God: Create in me a clean heart (Psalm 51:10). If there is
something you need to get right with God then confess it, ask Him
to forgive you, and to commit to not repeating the same mistakes
over and over.

The T stands for Thanksgiving. This is when you take time to reflect
on all that God has done for you and you respond by showing your
thankfulness. God says that when His people are thankful to Him,
this is a form of worship that moves the heart of God.

The S stands for Supplication. This is when you present your


requests to the Lord.

That is ACTS: Adoration, Confession, Thanksgiving and


Supplication. I encourage you to apply this the next time you are
in your prayer time. By using this to guide your prayer time, you will
take your prayer life deeper. May God bless you as you seek Him.

-theoverflow.com

16
I Saw a Woman Kneeling
Jolene van den Berg

I saw a woman kneeling


She washed my feet with tears,
wiped them with her hair,
with rare perfume she covered my feet
she acknowledged me as her King

She did not even know


She prepared my body
To rise from the unknown

The night He was forsaken


He took the bread and wine
Take eat this is my body
Drink this is my blood

My time has come

He knew it was the last time


He could not turn away
It is the will of His Father
Even though He prayed

Take, eat, this is my body


drink this is my blood
This is my New Covenant
To take away mans sin

17
Vir die jongspan:
Kleur lekker in!

18
19
Vriendinne
Jolene van den Berg

Roos,
Magrietjie
Madeliefie,
Angelier,
Lelie,
Papawer
Ongevraagd
Saamgevoeg in die natuur
Gepluk deur God vir jou genot
Elkeen sekuur,
soms slegs vir een enkele uur
Presies soos net Hy weet ons mekaar nodig het
Saamgebind deur God se hand
Bring jy vreugde waar jy jou bevind
n soete geur, miskien n kleur
leliewit of rooi soos bloed
God weet wat jy nodig het vir jou gemoed
Deur die jare voeg Hy by
Neem Hy weg soos die ebgety
Nooit sal jy staan met n le hand
God ken vir jou en my
Hy weet wat ek nodig het
n Vriendin soos jy
20
Being a woman is easy you just have to be a pineapple.
Stand tall, wear a crown and be sweet.
Renate, 19.

Women dont come with instruction manuals men dont read them
anyway. Isobel, 15.

No matter how youve been hurt;


no matter how hard they try to break you;
no matter how exhausted you may be
You will always be strong enough,
just say three more words: Lord help me.
Lehandr, 15.

As tye rof raak en ek weet nie so lekker hoekom dit met my


gebeur of met di om my nie, dink ek aan Johannes 13:7 wat
s: wat ek doen, begryp jy nie nou nie, maar later sal jy dit
verstaan. DAN weet ek dat alles gebeur met n rede.
Anke, 17.

Shout for joy to the Lord, all the earth.


Psalm 100:1 NIV. Its just one of those
verses that makes me happy, especially
when Im singing in the house alone
completely false and off-tune. Renate, 19.

Gelukkig is sy wat glo dat in vervulling sal


gaan wat die Here vir haar ges het.
Lukas 1:45. Skuil by God en glo dat als deel
is van die storie wat God besig is om te
skryf. Wat ook al jy deur mag gaan, glo
met jou hele hart dat God sy beloftes aan
jou sal nakom. As jy in Hom glo sl jy
gesend wees. Dis Sy belofte en God
breek nie beloftes nie. Lehandr, 15.

Quote: princesspurity.blogspot.co.za/2015/08/elisabeth-elliot.html 21
Jy is Vrou
Die blote feit dat jy vrou is, behoort jou genoeg rede te gee
om op en af te spring, rond te dans en daaroor te juig! Nou
gaan ek jou nog verder rede gee om jou vrouwees te
celebrate!

Heel in die begin van God se skeppingsplan, nadat Hy die


man geskape het na sy beeld, het God gedink, dis nie goed
dat die man alleen is nie,Ek sal vir hom iemand maak, n
helper, sy gelyke. (Gen.2:18) Dit s vir my, jy is na die beeld
van God geskape. Hoe wow is dit? Jy is spesiaal. Vrou daar
is maar een soos jy en jy is met n doel geskape!

Wat n voorreg is dit om vandag vrou te wees. Ek glo dat


vroue n reuse rol in die samelewing en wreld speel, maar ek
dink waar ons die grootste verskil kan maak is binne ons eie
gesinne. Die manier waarop ons optree binne ons gesin, hoe
ons ons kinders grootmaak en toerus het n enorme impak in
die wreld. Ons voorbeeld en woorde word hulle optrede en
dit bepaal die toekoms.

As jy mooi daaraan dink, is die vrou n besondere spesie. Ek


kan nie dink aan enigiets anders wat soveel beroepe
gelyktydig beoefen soos die vrou nie! Dit bly egter n
uitdaging om die verskillende rolle van vrouwees met grasie te
hanteer. Jy moet huweliksmaat wees, mamma wees, kind
van God wees, jou loopbaan bevorder, betrokke wees by die
skool en kerk en ag nog vele meer doen.

22
Nou omdat ons vrou is, sterk tog baie sensitief, voel ons
gereeld skuldig wanneer ons nie voldoende aandag aan van
hierdie fasette van vrouwees gee nie. Hoe leef ek as vrou nou
gebalanseerd?

Rus gereeld by God se voete.


Dit is belangrik om soos Marta hardwerkend en
diensbaar te wees, maar maak plek vir die Maria i
n jou. Raak stil by die Vader en leer van Hom. By God se
voete kry ek nuwe asem en energie om voort te gaan. Hy rus
my toe en maak my bekwaam. Hy hou my staande om druk
te hanteer. Jesus s in Mat.11:28: Kom na my toe, almal wat
uitgeput en oorlaai is en Ek sal julle rus gee. Word n
biddende vrou. Nooi die Heilige Gees voortdurend uit om
deur jou te bid tot die Vader en om jou daagliks opnuut te vul
met strome van sy lewende water, volgens Joh.7:38.

Moenie iemand anders probeer wees nie. Word


die vrou wat God bedoel het jy moet wees.
Ons leef in n samelewing waar ons onsself so maklik met
ander vergelyk! Ek s weer, jy is uniek geskape. Net jy kan
100% jy wees. Daarom wil ek jou die oefening gee om elke
oggend te doen as jy voor spiel staan. Kyk jouself in die o,
noem jou naam, bv. Ans, Gerda, Petro en s, Ek is lief vir jou
en jy is spesiaal vir God!. Vou jou arms om jouself en gee
jouself n stywe druk. En so what as jou man of kinders dink jy
is vreemd, ons is in elk geval geskape om anders te wees.
Moedig hulle dan sommer aan om ook die oefening te doen.
Ons moet God liefh en dan ons medemens soos onsself. So
begin by jouself! Moet ook nie probeer om iemand anders se
resies te hardloop nie. Moenie minder, swak of ondergeskik
wees nie. Wees net jouself. Doen die goed wat strook met
jou gawes en talente wat God jou gegee het en jy sal floreer
en die lewe geniet.

23
Leef aandagtig
Hiermee wil ek s, leef stadiger. Proe die lewe en moet dit nie
te vinnig afsluk nie. Staan stil en ruik die vars lug. Maak tyd
om geliefdes in die o te kyk. Neem elke oomblik in. Leef in
the present van elke dag wat God aan jou gegee het, want
dit is inderdaad n geskenk. As vrou moet jy vrede met jouself
h en daardie vrede met ander deel. Jy moet jou liefde deel
met die wat behoefte het aan liefde, vreugde bring waar
daar hartseer is, vriendelik wees al is mense soms onvriendelik.
Jy moet jouself handhaaf, maar nie ander oorheers nie en
dankbaar wees dat God jou gemaak het.

Jou vrouwees is juis dit wat jou anders maak. Wees verseker JY
maak n verskil en impak rondom jou. Gaan wees n
Christenvrou in die wreld aan die hand van 1 Kor. 13

Christenvroue is geduldig, vriendelik, nie afgunstig nie, nie


grootpraterig, nie verwaand nie, handel nie onwelvoeglik nie,
is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie, verbly
nie oor onreg nie, maar verheug
haarself oor die waarheid. Die soort
vrou... bedek alles, glo alles, hoop
alles en verdra alles.

bydrae deur Daleen Marais

24
Terugblik op Gebeure: Maart

24-26
Maart :
Vrouekamp
Hef op julle hande - Dames Kamp 2017

Jesaja 55 Die Dringende Uitnodiging


Isaiah 55 An Invitation to Abundant Life
n Ongelooflike ervaring vir elkeen van die ongeveer 42 dames wat die Vroue
wegbreek 24-26 Maart 2017 meegemaak het. Vrydagaand se musical chairs
ysbreker, aangebied deur die Abigails, het almal in die regte stemming geplaas en
duidelik was dt die wegspringplek vir vele vriendskapsbande wat oor hierdie drie
dae gevorm is! Primrose ken duidelik haar sit.

Jesaja 55: 1- 5 Ynez van der Westhuizen - Lewende Water


Opsomming: Die uitnodiging om te kom drink van die lewende water is vir almal!
En dis verniet! Of jy n klein glasie of n groot emmer is, jou identiteit l nie in die
houer nie, jou fokus moet wees op dt wat binne-in is!
Verwysings: Joh 7:37 Joh 4:14
Mat 11:28 Joh 6:27

Isaiah 55: 6 7
Primrose Munemo
Seeking the Lord
Primrose: wenner van die musical chairs
Summary: Luke 15: 17-24 Parable of the Lost Son: In life, we are faced with
situations where we are sinking into destitution, slowly degenerating, without

25
realising that we are making the wrong choices. When
we repent, and seek the Lord, we sometimes must make
tough decisions, and take action, but we serve a Lord of
great compassion! Forgiveness brings peace, do not
delay Reference: Psalm 41

Vroue Wegbreek 2017

Isaiah 55: 8-9


Annie Naude
God is always Right &
God is always Good
Summary: When doubt unsettles our lives, we must
always remember that the doubt lies within me and
not with the Lord. He stays true, steadfast and
unwavering. Keeping our eye on the Lord, being led
by the Holy Spirit, seeking wisdom to understand
Gods will. We need to fill our thoughts with His
thoughts.
References: Ps 90:2 Ps 8:2 Ps 137:5 Col 1:16-17
Lasbare Liefde Jer 32:27 Heb 4:12-13 Heb 1:3 Rom 12:2 Ef 5:17
Fil 4:8-9

Jesaja 55: 10 11 Sanne du Plessis - Gedagtewreld


Opsomming: Ons gedagtes en ons gemoed bly soms in n geestelike stryd. Bewapen
jou met die Woord van God , met Sy kosbare beloftes, neem jou gedagtes gevange
en oorwin die stryd, leer nuwe gedagtes, sodat Sy wil in jou lewe kan manifesteer.
Verwysings: Spr 18:10 Ps
119:32 1 Pet 5:7 II Kor 10: 4-
5 Joh 8: 31-32

Lofprysing en Aanbidding

26
Isaiah 55: 12 13 Jo Prentice Depth of Joy
Godly JOY:
J - Jesus as your firm foundation and focus Heb 12: 1-2
J - Journeying Companions Luk 24: 13-35
O - Oorwinnaar, Conqueror super victorious Rom 8: 37
O - Obedience to the Lord, Love, obey and cling to the Lord Deut. 30: 19-20
Y - Yearning for being with God and learning from God, Seek Him! Isaiah 55
Y - Yes! Walk in it and accept it as your own Isaiah 55: 6-7

Nagmaal is bedien en verskeie getuienisse is


gedeel. Wanneer ons stelselmatig die maskers
van ongemak en selfbewustheid afhaal, kom die
kwesbaarheid van die mens navore. S leer ons
mekaar ken, in die onderskraging van n groep
vind ons geborgenheid, tussen vriendinne vind
ons liefde en verdraagsaamheid en in die vroue
van Nuwe Lewe Montagu, n samehorigheid en
deernis.
n Naweek wat t gou tot n einde gekom het,
maar vir nog lank vertroetel gaan word.

Baie dankie aan almal wat tot die sukses


daarvan bygedra het!!

Lasbare Liefde

Bedieningsleiers

27
Terugblik op Gebeure: Februarie
24 Februarie - Griekse Ete
Wat n heerlike en onvergeetlike aand het ons gehad met die
Griekse ete by Guano Caves! Dit was verseker n genotvolle aand
met baie herinneringe vir my en my Ma na ons toer in Griekeland!
Veral die kos!!

Guano Caves is omtrent omgetower in n Griekse wreld. Sommer


n hele klomp mense het kom saam kuier. Die kinders het lekker
gespeel in die speel area en ons kon lekker kuier en saamgesels tot
die amptelike program begin het. Daar was n Griekse dans deur
ons vriende van Baden en die Healing Farm het die Zorba gedans.
Annie en Richard het ons gelei in n paar aanbiddingsliedere,
waarvan een in sowaar in Grieks was! Ons het ook van Dorkas
geleer.

Maar die hoogtepunt vir vele van ons was die heerlikste kos. Sjoe,
daar was omtrent moeite gedoen. Ons is getrakteer op tzatziki,
dolmades, kebabs, spannakoptia en Griekse slaai. en nog vele
meer. Die nagereg was die heerlikste Baklava. Hoe water my mond
sommer weer, as ek net daaraan dink.

Met kinders wat moeg begin raak moes


ons maar ons aandjie kortknip, maar
die ander het nog tot laat gekuier!

Baie dankie aan die Abigails en Kie


wat so hard gewerk het! Hopelik
raak hierdie sommer n gereelde
instelling en kan ons sommer weer so
lekker saam kuier!

bydrae deur Helene Esterhuyse

28
29
Terugblik op Gebeure: Januarie
29-31 Januarie - Dr. Lemmer du Plessis besoek Nuwe Lew e
Dr Lemmer du Plessis se besoeke aan ons gemeente inspireer ieder
en elk om te luister, in te neem en te leer van die Woord. Sy kennis
van die Woord laat jou besef dat hy baie tyd spandeer met die
Woord en dit ken. Hy het die vermo om soveel feite bymekaar te
bring om die boodskap verstaanbaar oor te dra. Hy leer ons dat die
geskiedenis belangrik is van n verhaal en om kennis te neem van
die konteks waarin dit geskryf is sodat jy dit kan verstaan. Sy manier
van deel met die gemeente is n wonderlike ervaring, want hy gesels
met die gemeente en preek nie. As luisteraar begeer jy ook om die
kennis van die Woord te h soos hy. Ja, sy antwoord sal wees, lees
jou Bybel en jy sal die kennis ook kry.

Met sy getuienis as roeping om vir die Here te werk het hy vir ons
geleer dat jy nooit te jonk is nie. Hy het reeds in sub B, vandag graad
2, geweet dat hy geroep is om vir die Here te werk. Hy het gehoor
en was gehoorsaam. Hy ken die Bybel woord vir woord en is beslis
een wat respek en gesag verdien. Dit is n voorreg om na hom te
luister en te weet dat die kennis is vir ewig en het ewigheidswaarde.

Sy liefde vir sy vrou, sy seun, Lourens, Sanne en die kinders is n groot


voorbeeld vir die gemeente. Hy is nie skaam om vir hulle te s dat hy
hulle baie liefhet het nie. Hy is trots op sy seun en erken God se
genade vir Montagu se gemeente. Sy preke behels baie getuienisse
van God se werke in sy eie lewe. Hy bevestig dat deur die Heilige
Gees is God betrokke by die mens en is alles moontlik deur God se
genade. Hy leer ons om tyd met die Woord te spandeer. Lees jou
Bybel en leer ken vir God. Glo in God. Glo in die lewende God. Die
Woord bou jou op. Hy is voorwaar die voorbeeld van gaan en
verkondig die Woord tot die uithoeke van die aarde. Hand.1:28

Ons bid vir hom gesondheid toe en sterkte vir die verkondiging
van die Woord aan al die gemeentes. Sen vir al sy werke en
die opofferinge om so baie op die pad te wees en te gaan
om sy roeping in gehoorsaamheid uit te leef.

Groete
Tina

30
Looking into Future Events
April
13 Good Friday Service/
Goeie Vrydag Diens - 19h00
23 Matthew Meal/Mattheusete
Guano Caves 12h00
23 Start of 40 Days/Begin van 40 Dae

May / Mei
9 Pastor/Pastoor: Ed Traut - 19h00
14 Mothers' Day/Moedersdag
21 Pastor/Pastoor: Nols Fuchs
25 Ascension Day Service /
Hemelvaart Diens - 06h00

June / Junie
4 June Pentecost/Pinkster
4 June Worship & Prayer Evening/
Aanbiddings- en Gebedsaand
10 June Fix-it-Day/Regmaakdag
18 June Fathers' Day/Vadersdag

July / Julie
New Bulletin / Nuwe Bulletin

31
The Stroke of the Brush on
the Canvas of your Years
Lets not imitate others, lets find ourselves and be ourselves
Dale Carnegie

Many women hide behind masks of hurt and rejection and lose their
self-esteem along the way, particularly as the years go by and the
children have left the nest. Every woman from puberty to senility has
the potential to be irresistible. We pass through this life but once,
and there are only two things we can take with us our salvation
and the relationships we build. What we leave behind is our Legacy.

The face of a woman tells the world how she feels about her age.
Youth and beauty are often tied together. Normal signs of ageing
are all too often viewed as an indication of diminished
attractiveness.

As a result of our cultural emphasis on youth, we might naturally


assume that increasing age will inevitably lead to a drop in our self-
value. Not so, as studies show that self-esteem actually rises with age
and having pride in your appearance and experience will keep you
satisfied as you age gracefully.

If you can look at yourself and know that


you have faced difficulties and overcome
them, taken risks and dealt with the
consequences, then you will feel glad to
be the age you are.

Women who are attractive and confident


have learnt to put some distance
between themselves and their 21st
birthdays. They have trained themselves
to take care of themselves and have learnt
to greet the first wrinkles and other signs of
ageing with confidence.

32
To find an enduring image of beauty is to discover a completely
individual look. To learn and wear your age with grace and to
discover what suit you, do not endeavour to fall victim to the
fashion of the youth.

Your emotions can damage your looks. Anger, envy and frustration
etch their marks on your features, leaving lines of stress, a dull skin,
tired eyes and wrinkled forehead.

Take action by improving your outer looks you help your inner
feelings. Hold up your head, pull back your shoulders and walk
positively. Physical activity releases tension. Take long walks; make
lists of all the things you have to do, then tick them off as you go
along. Try writing down your problems; make a list to weigh up
advantages and disadvantages. Try to make some decisions every
day. Learn to develop a positive approach to everyday living. Put
your trust in the Lord, meditate on His Word and pray continuously.

Never feel that you are too old for anything! Your attitude and mind
dictate your limits. There is a time for everything, change, like the
harsh winter, is always followed by spring and new life a new
birthday. Remember you can be beautiful throughout your life. Be
warm and splendid, enjoy every birthday as it is the gift of life.

Trust in the Lord with all your heart and do not lean on your
own understanding. In all your ways acknowledge Him, and
He will make your paths straight.
Proverbs 3:5-6

Story taken from


Tea at the Oyster Box Anne
Dreyer

complied by
Anne Dreyer Erasmus

33
HOEKOM N HEMEL EN N AARDE?
Hi, tyd is deel van ons lewe, alles draai om tyd en tog was daar n tyd, wat
tyd nog nie bestaan het nie, so was die oneindige sirkel van ewigheid nog
nie in werking gestel nie... Daar was nog niks geskape nie, al wat daar
was, was God. Kan jy jou indink? Daar was nie plek vir enigiets anders
nie. God was ALLES. Toe tyd nog nie bestaan het nie was daar net een
vorm van lewe - die hoogste vorm van lewe - dit was God.

Al was God alleen was Hy ook liefde, en tog was daar niemand om hierdie
liefde mee te deel nie. God het besluit om n wese te skep, een soos Hy,
sodat Hy Sy liefde met die wese kon deel, God se Gees het oor die
waters gesweef, en soos God gespreek het, so was dit. Laat daar lig
wees, het God ges. En daar was lig. So het God vir 6 dae elke dag iets
anders geskep deur n Woord te spreek. So het die hemel, see en land,
son, maan en sterre, visse en vols, diere tot stand gekom.

Toe alles in plek is het God die mens geskape, die een met wie Hy Sy
liefde sou deel. God het nie nodig gehad om die heelal te maak nie. Hy
het verkies om dit te maak. Hoekom? God het n begeerte gehad om dit
wat Hy is LIEFDE - te deel. Liefde moet teenoor iets of iemand
anders tot uitdrukking gebring word. Daarom het God die wreld en die
mensdom gemaak as n uiting van sy liefde. Met die eerste woord wat
God gespreek het, Laat daar lig wees het tyd begin.

Hemel en aarde is geskep sodat die mens n plek kon h om in te woon.


Voor God die mens kon skep waarmee Hy sy liefde wou deel, moes al
hierdie ander dinge gebeur en geskep word. God s self in Sy Woord:
Die mens is die kroon van Sy skepping. WOW!!!! WOW!!!! WOW!!!! Kyk na
jouself en s: ek is kosbaar!

Jy is die kroon van God se skepping


Die appel van Sy oog
Gebore uit God se liefde
Asem uit Sy mond,
Jou naam staan geskrywe in die palm van Sy hand
So sluit God Sy verbond

34
Tot volgende keer
Tannie Jolene

Bronne:
The Divine Romance
Gene Edwards
Bybel in Praktyk

35
Morning service Sunday 08:30 09:30 (English)
Oggenddiens Sondag 10:00 11:15 (Afrikaans)
Communion 1st Sunday of the month
Nagmaal 1ste Sondag van die maand
Sunday Crche During morning services
Sondag Crche Gedurende oggenddienste
Childrens Church
During morning services
Kinderkerk
Gedurende oggenddienste
NL3Q Gr R Gr 7
Youth/Jeug Every 2nd and 4th Sunday during morning services
NLTeens/NLTieners Elke 2de en 4de Sondag gedurende oggenddienste
Gr. 8-12 Most Fridays /Meeste Vrydae 18:30-21:30
Men @ 6 Fridays 6:00-7:00 @ church
Mens Prayer Meeting
Manne Biduur
Vrydae 6:00 7:00 @ die kerk

Ladies Prayer Meeting Wednesdays 9:30 10:30 @ church


Dames Biduur Woensdae 9:30 10:30 @ die kerk

Bankbesonderhede/Banking Details:
AGS Nuwe Lewe Sentrum
ABSA 632005
#: 1050140225

www.nlmontagu.org

www.facebook.com/NLMontagu of/or Nuwe Lewe Montagu

36

You might also like