You are on page 1of 120

HANNA HOEKOM

Hanna Minnaar
Hoofkarakter
Ek-verteller - Praat
direk met leser
Wil n skrywer wees
Nie tevrede met haar
lewe nie
Sy wil n lewe vir
haarself maak
14 amper 15 jaar oud

Sy het n ingewikkelde gesinslewe
Dink sy is n groot teleurstelling vir haar pa
Sy bevraagteken alles Hanna Hoekom
Dink soos ander tieners dat haar lewe
moeiliker en slegter as ander tieners sn is
Voel niemand stel in haar belang nie
Voel vasgekeer
Geen opwindende liefdeslewe
Klein borste
Vrugbare verbeelding
Gemiddelde voorkoms, lewe, gewig,
atletiese vermo, gewildheid en puisies
Gaping tussen haar voortande
Konserwatiewe kleresmaak
Op laerskool het haar verbeelding haar
gehelp om maats te maak.
Word darem na partytjies genooi
Wil graag n suster h
Mana Minnaar
Klink amper soos mamma
Kunstenaar
Eksentriek
Glo dit is sleg vir mens se
gesondheid om normaal te
wees
Sy is teen die stereotipe.
Kleredrag - boheems. Sy
dra bont klere wat nie pas
nie.
Sy het verfkwaste in haar
hare
Beyers Theron
Stiefpa
Het romantiese hoofrol
in n TV-reeks gespeel
Beste man wat haar ma
al ooit in haar lewe
gehad het
Doen radio- en TV-werk
Tree by kunstefeeste op
Is seremoniemeester
Ondersteun Hanna as sy
haar storie wil skryf
Sterk persoon

Gavin Taylor
Gay
Hanna se biologiese pa
Dra grimering
Peroksied hare
Gee vir Hanna moderne
klere waarvan sy nie hou
nie
Vrolike mens die siel
van n partytjie
Vir hom is Hanna
fabulous en perfek

Tibo
Proefbuisbaba
Agt jaar oud
Gans te oud vir sy ouderdom
Speel met Action man
Irriteer almal in die gesin
Wil meer weet van sy pa
Speel nie rugby nie
Hy is mal oor TV sepies en wil
graag Hollywood toe gaan.
Hy is vervaardig en nie geskep
nie

Yann Theron
Hanna se stiefboetie
Beyers se oudste seun
Dink dis sleg vir jou
gesondheid om nice te
wees
Meisies dink hy is
cool
Raak verlief op Sharon

Amos
Beyers se seun
Agt jaar oud
Hanna se stiefbroer
Hartseer - mis sy ma wat
in Amerika bly
Irriteer vir Hanna en
Yann
Besorg oor sy ma
Lees HARRY POTTER en
hou van kulkunsies en
toorkuns.
Margot Jordan
Interessant en modebewus
Gee om vir mense
Yann en Amos se ma
Beyers se eerste vrou
Uiterlike is baie belangrik
Kan nie sonder haardror en
grimering
Sing mooi
Emosioneel
Sterk karakter veral toe
baba gebore word
Vrygewig gee graag
geskenke

Sharon Bester
Hanna se beste
vriendin
Het n sussie
Verlief op Yann
Geniet die samesyn van
Hanna se gesin
Nie skaam om oor
ouma se eenvoudige
lewe te praat nie

Jonathan Bester
Sharon se pa
Gewese politieke
aktivis
Ry n duur 4x4
motorkar
Altyd formeel
aangetrek

Ziona Bester

Sharon se ma
Ho pos by versekerings-
maatskappy in
menseverhoudings

Die heks van Endor
Die vrou wat in die
voorlaaste huis in die
doodloopstraat bly.
Sy het grys toutjieshare
en n skerp neus.
Sy hou meer van katte as
van honde.
Onverdraagsaam
Sy gooi vir Hanna end ie
honde met pantoffels.

Pampoen en Patat

Fabienne
Het nie n saamgestelde
gesin nie.
Is kunstig
Familie irriteer haar ook
Familie versmoor haar
ook
Kan iets aan haar swak
verhouding met haar pa
doen
Hou in styl vakansie

Fabienne se rol in Hanna se lewe
Fabienne is alles wat Hanna graag wil wees. Sy is Hanna
se alter ego. Hanna skep haar in haar verbeelding. Haar
lewe is n reguit lyn met geluk.

Aanvanklik is Fabienne se pa n tandarts. Hy verdien
baie geld en die gesin eet byna nooit sop nie. Haar ma
was n tandartsassistent voordat sy met haar pa
getroud is. Nou is sy net n ma wat netjies aantrek.
Anders as Hanna het Fabienne baie mooi tande en het
sy nog nooit voor keuses te staan gekom nie.
Sy weet van selfbeheer omdat sy nooit sommer
n doos sjokolade sal opeet nie. Sy is ook bereid
om die soet en die sout in die lewe met iemand
te deel.

Sy het net een suster, Camille, met wie sy baie
goed oor die weg kom.
Verteller
In hierdie verhaal word n ek-verteller of
eerstepersoonsverteller aangetref. Hanna vertel die
verhaal en die gebeure word vanuit haar perspektief
ervaar. Woorde soos ek , my en ons word
gereeld gebruik.

Die nadeel van hierdie vertellersperspektief is dat die
leser nie weet wat nie newe-karakters dink nie en die
gebeure word subjektief aangebied, want dit word
aangebied uit Hanna se oogpunt. Haar gevoelens en
emosies word beskryf. Die leser kry dus nie die ander
karakters se perspektief nie.
Die voordeel van hierdie ek-verteller is dat die
verteller deel is van die gebeure en alles self ervaar
het. Die illusie van werklikheid en geloofwaardigheid
word deur hierdie tipe verteller geskep.
Agtergrond/milieu/ruimte
Die agtergrond is die huis waar die gesin
woon asook die huis op die berg waar die
gesin vakansie gaan hou. Die omstandighede
waarteen die verhaal afspeel, is di van n
ongelooflike gesin wat saamgestel is na die
huwelik van die ma en die pa. Hierdie gesinne
van Mana en Beyers moet nou altwee leer
om saam te leef.
Tyd
Die tyd in hierdie verhaal kan in twee soorte
tye verdeel word, naamlik die verteltyd en
die vertelde tyd. Die verteltyd is die tyd wat
dit neem om die verhaal te vertel; dit is 168
bladsye. Die vertelde tyd is die tyd waarin die
verhaal afspeel. Hierdie tyd is die twee weke
wat die gesin vakansie hou in die huis op die
berg. Die hede en die verlede wissel mekaar
ook af in hierdie verhaal.
Tema
Die aanvaarding van die self, jou familie en
jou omgewing en omstandighede.
Fabienne se fantastiese tande
Hoofstuk: 1
Liewe leser. Dis hoe ek my lewensverhaal wou
begin. Toe kom loer Tibo oor my skouer en s ek
is simpel, dis nie hoe mens n storie begin nie.

Wat weet jy? vra ek hom. Hoeveel stories het
jy al geskryf?

Tibo is agt. Gans te oud vir sy ouderdom, soos
my ma altyd s. Hys my halfbroer. Ek het ook
twee stiefbroers.
OPSOMMING
Hanna wil haar lewensverhaal vertel. Sy is n verbeeldingryke
veertienjarige wat nie baie van haarself hou nie. Sy hou veral
nie van haar tande nie en daarom vertel sy die storie van
Fabienne en haar fantastiese tande en normale tandartsfamilie.
Hanna het n halfbroer, Tibo en twee stiefboeties, Yann en
Amos.
Haar ma is swanger en sy is die kunstenaar, Mana en die pa is n
akteur, Beyers.
Tibo het n proefbuis-pa, Hanna se biologiese pa, Gavin is gay
en Beyers se eksvrou is Margot wat in Amerika woon. Hanna
skets ook aan die leser die lewe van haar beeldskone vriendin,
Sharon. Die hele gesin gaan op wittebrood, want Mana voel
almal moet mekaar beter leer ken. Dit is egter n wintervakansie
in n verlate huis op n verlate berg.
Woordeskat
lewensverhaal story of ones life
ouderdom age
hansworshoede Hat which clown wears
kamoefleeruniforms camouflage uniform
oerwoud jungle
beroemd famous
lewensverhaal story of ones life
proefbuis test tube
grynslag a sardonic smile
vervaardig manufacture/produce
kortsluiting short circuit
fopdosser drag queen (cross dresser)
preiesop leek soup
comme ci comme a Average
modieus Trendy
laggas Stikstofoksied
HOOFSTUK 1
1. Hanna wil haar lewensverhaal skryf. Hoe wil sy dit begin?
Liewe leser

2. Wat weet die leser van die karakter Tibo?
Hanna se halfbroer. Agt jaar oud. Tibo se pa is n
proefbuis. Hy het een keer met Hanna se Barbie gespeel,
maar speel nou met sy Action Man.

3. Wie is die ek?
Hanna, die hoofkarakter.

4. Wat was Mana se reaksie toe sy uitgevind het dat Tibo
met Barbie pop speel?
Sy sien niks daarmee fout dat seuns met Barbiepoppe
speel nie.

5. Hoekom word Mana voorgestel met n verfkwas in
haar hare?
Sy is n tipiese kunstenaar.

6. Kyk na die opskrif van hierdie hoofstuk. Waarom
beskou jy hierdie opskrif as gepas?
Hanna is veral nie tevrede met haar eie tande nie,
daarom wil sy die karakter Fabienne skets met
fantastiese tande.

7. Hanna het n pen nodig om te skryf. Wat noem sy haar
pen en beskryf die pen.
Gelukbringerpen. Dit is n pen met n
sebravelpatroon en dit herinner aan die oerwoud.


8. Watter moment in die boek kan gesien word as
die motoriese moment?
Hanna vertel van Mana wat besluit om
wittebrood te gaan hou met al haar kinders en
stiefkinders om mekaar beter te leer ken.

9. Hoekom dink Hanna sy is anders as ander
normale kinders?
Sy het n groot verbeelding en haar familie is
baie ingewikkeld.

10. Watter beeldspraak word in die volgende aangetref:

10.1 Tibo kyk Hanna aan of daar paddas by my mond
uitgeval het.
Vergelyking


10.2 Hanna dink Mana se sop proe aan die einde van die
maand of dit van dooie akkedisse gemaak is.
Vergelyking

10.3 Yann glo die huis is n oerwoud
Metafoor

10.4 Proefbuis op n wit perd.
Metafoor

11. Watter verband is daar tussen Hanna en Anne Frank?
Albei was skrywers in hul tienerjare. Hanna wil
egter nie soos Anne Frank, na haar dood eers
beroemd word nie.

Pampoen en Patat hinder n heks
Hoofstuk 2
En nuwe huis is nie heeltemal die regte
beskrywing vir hierdie dubbelverdiepinghool aan
die gatkant van Tafelberg nie.Toe Mana en
Beyers teen die einde van laas jaar trou, moes
ons n groter huis vir die hele spul van ons soek.
En soos ek reeds laat glip het, rol ons nie
juis rond in die rande nie. Probeer jy nou n huis
met minstens vyf slaapkamers soek, en boonop n
garage of n buitekamer of n plek wat Mana as
ateljee kan gebruik, teen n prys wat twee mense
sonder n vaste inkomste kan bekostig.
OPSOMMING
Die leser leer die gesin ken waar hul in Kaapstad woon.
Daar is drama met die koop en intrek van die huis. Hanna
stel haar eienaardige familie altyd in kontras voor met die
perfekte gesin van Fabienne. In Fabienne se huis is daar
mooi skilderye, n goedversorgde tuin en heerlike etes.
Hanna was die eerste om klaar ingepak te wees. Sy dink
aan haar storie, maar word kort-kort onderbreek deur die
res van die familie. Beyers het sy stem verhef toe die
kinders nie wou saam gaan na die boendoes toe nie.
Mana en Beyers se verhouding het begin met hul twee
honde, Pampoen en Patat. Hulle soek die honde en
Hanna kry hulle uiteindelik in die erf van die Heks van
Endor, die buurvrou.
Woordeskat
hortikultus(hortoloog =
tuinboukundige
horticulturist
spektakel spectacle (to make a fool of yourself)
kraaminrigting maternity ward
dubbelverdiepinghool double storey
hool poor place to stay
te groot vir sy skoene cheeky
soos n drip drip
grinnik grin
kabouter gnome
spoorweghuis railway house
bosbouer n persoon wat bome aanplant
jong murgmampoentjie; n
groentesoort wat lyk soos n jong
komkommer
courgette
afgesaag, kinderagtig; verspot, laf corny;childlike
Woordeskat
boendoes/gramadoelas jungle (die wildernis waar daar min of
geen geriewe is nie.)
groentesmous vegetable hawker/grocer
borriepatat sweet potato (with yellow colour)
skorsie squash
eiervrug aubergine
daalder of daler muntstuk wat nie baie werd is nie.
wilgerboom willow tree
swetterjoel baie mense
daalder of daler muntstuk wat nie baie werd is nie.
Hoofstuk 2
1. Benoem die beeldspraak:
1.1 Pampoen en patat hinder n heks
Alliterasie

1.2 Dit lyk soos n spoorweghuis wat te groot vir
sy skoene geword het.
Vergelyking en personifikasie

1.3 Die boonste verdieping wat nie by die res pas
nie, laat die huis lyk soos n lawwe strooihoed
by n vervelige winterjas.
Vergelyking
1.4 Die bokse gaan minstens nie heelpad kla hulle
is verveeld nie.
Personifikasie

2. Hoekom dink Hanna dat sy nie Mana se dogter is
nie?
Hanna wil graag normaal wees in n normale
gesin; Mana is boheems en kunstig.

3. Waarom, dink Hanna, het die eiendomsagent
besluit dat die spoorweghuis die regte huis
vir hulle is?
Gewone mense sal nie daar wil woon nie, maar
Hanna en haar familie is vreemd genoeg om
daar aan te pas.
4. Waarom het die kinders gegil en wat het daarna
gebeur?
Mana het gedink dit sal n goeie idee wees as
die hele familie saam vakansie gaan hou.
Almal het gelyk begin praat en hulle het begin
redeneer en verskil oor sekere kwessies.

5. Waarom word die ongebore baba Ditjie
genoem?
Mana wil nie seksisties wees nie en sy wil nie
manlike of vroulike eienskappe aan haar baba
gee nie.

6. Wat beteken: iemand het groen vingers?
Hy/sy is goed met plante en met die plant en
kweek daarvan.

7. As die twee honde mekaar ontmoet, word daar
gepraat van liefde met die eerste snuif.
Beskou jy hierdie woorde as gepas? Motiveer
jou antwoord.
Dit is gepas, want dit herinner aan die idioom:
dit is liefde met die eerste oogopslag.

8. soms is die waarheid nogal corny. Waarom
het Hanna hierdie woorde ges?
Dit is verspot, laf, vreemd en ongewoon.

9. Wat beteken: dit is n bietjie dik vir n daalder?
Dit beteken dit is moeilik om te glo, te
ongelooflik.
10. Wie is die heks van Endor en beskryf hierdie
vrou.
Die vrou wat in die voorlaaste huis in die
doodloopstraat bly. Sy het grys, toutjieshare
en n skerp neus. Sy hou meer van katte as
van honde.

11. Hoekom is Hanna met haar in kontak?
Sy soek hulle honde.

12. Beskryf die gesin se huis.
Dit lyk soos n spoorweghuis met growwe
baksteenmure en staalraamvensters. Die
boonste verdieping het vuilwit mure.
Gekraakte vensters en lekkende dak.

13. Waarmee vergelyk Hanna die huis?
Dit lyk vir haar soos n spektakel.

14. Hoe lyk Fabienne se ma se tuin en die pa se
huis?
Fabienne se ma se tuin is n lushof en die pa se
huis is ontwerp deur n argitek. Die huis is lig ,
modern en skoon.

15. Wie het Mana en Beyers aan mekaar
voorgestel?
Die honde, Patat en Pampoen.

Bloedvingers, suikervingers,
groenvingers
Hoofstuk: 3
Die eerste twee ure was n nagmerrie omdat
Tibo en Amos aanhoudend baklei het of gekla
het hulle is honger of gekerm het hulle is verveeld.
Maar daaraan is ek gewoond. Dit gebeur elke keer
as ons meer as n kwartier in n kar deurbring. Yann
het sy Walkman se oorfone opgesit en n glasige
uitdrukking in sy o gekry en nie n dooie woord
ges nie (soos elke keer as ons meer as n kwartier
in n kar deurbring) behalwe reg teen die einde toe
hy skielik uitgeroep het: Ek moet pie! Dis
dringend!
OPSOMMING
Fabienne se storie word nou n moorddadige en
sielkundige riller. Hanna dink aan die gepaste titels. Die
gesin is op pad Piketberg toe en na n nagmerrierit
bereik hulle hul bestemming. Die seuns is vies omdat
daar nie moderne geriewe is nie, maar hulle hou van
die natuurskoon. Sharon, is Hanna se mooi en ryk
vriendin. Die leser weet nou hoekom Hanna bekend
staan as Hanna Hoekom. Hanna beplan nou aan die
slottoneel van haar storie, selfs een waarop Stephen
King trots sou wees. Hanna se pa Gavin is ook vir haar
vyftiende verjaarsdagfees genooi en dit is ook n
verrassing vir Hanna.
HOOFSTUK 3
1. Beskryf die droom wat Fabienne elke
keer droom.
Sy droom van die verfkwasvrou wat haar
tart en s dat haar familie haar saggies
versmoor. Hulle weet dat sy nie daar
hoort nie en dat sy haarself sal moet red.

2. Waarom word Fabienne elke keer maerder?
Fabienne word geleidelik waansinnig en eet al
hoe minder.

3. Wie dink jy verteenwoordig Bloedvingers,
Groenvingers en Suikervingers? Hoe sal hulle
elkeen aan hulle einde kom?

Bloedvingers: haar pa wat n tandarts is. Hy sal deur
n waansinnige pasint aangeval word.





Groenvingers: Haar ma wat tuin maak. Sy sal
deur n vleisetende plant verslind word.
Suikervingers: Haar sussie wat lekker poedings
maak. Sy sal aan n sjokoladetruffel verstik.
4. Hoe probeer Fabienne se ouers en suster die
probleem aanspreek?
Fabienne se ouers neem haar na dokters en
sielkundiges toe en Camille bak die lekkerste
poedings.

5. Beskryf die gesin se nagmerrierit na die huis
op die berg.
Tibo en Amos het aanhoudend baklei. Yann
het na sy Walkman geluister. Hulle moes
knaend stop vir iemand om n draai te loop.
Pampoen en Patat het knaend siek geword.
Die laaste deel van die grondpad was baie
sleg.

6. In watter letterkundige genre val Hanna se
nuutste storie?
Sielkundige riller.

7. Noem drie dinge wat die gesin by die huis op
die berg aantref.
Die huis is n eenvoudige reghoekige gebou
met witgekalkte mure. Die huis het n
rietdak. Die huis is baie vuil met ouerige
meubels.

8. Skryf die woord neer wat Yann uiter as hy
die huis sien?
Dump

9. Wat was die eerste woord wat Hanna as baba ges
het?
Hoetom

10. Hoekom, dink jy, was Hanna se eerste woord n
woord van woede?
Hanna wou altyd nog n normale mens met n
normale ma en pa wees.

11. Noem twee persone wat vir die gesin sou kom
kuier.
Margot en Gavin



12. Hoe voel Hanna oor haar biologiese pa se
besoek?
Sy voel dat haar pa haar voor Sharon in die
skande gaan steek. Niemand vra ooit haar
mening oor haar eie lewe nie.

13. Hoekom wil Hanna van Fabienne ontslae
raak?
Sy wil rolle omruil met Fabienne en sy wil by
die tandarts en sy vrou gaan woon.

14. Hoe laat sy Fabienne sterf?
Fabienne sny haar polse met n mes en sterf
dramaties.


15. Watter boek, in n ander letterkundige
genre wil sy nou skryf?
n Speurverhaal


Fabienne verloor haar vader
HOOFSTUK 4

Dis nie n vakansie nie, kreun Yann
vroegoggend terwyl hy n beker koffie
langs die koolstoof afsluk. Dis n
strafkamp! Dis soos die army!
Wat weet jy van die army? grinnik
Beyers.
Wees dankbaar jy woon in n land waar
laaities soos jy nie meer diensplig hoef te
doen nie. Toe ek jonk was...
OPSOMMING
Tydens die eerste aand speel die gesin n vasvraspeletjie
om hul algemene kennis te toets. Hulle belangstellings is
baie uiteenlopend. Mana stel toe n ander speletjie voor
en Hanna wonder of sy nie liewer soos n outydse heldin
moet flou val of waansinnig word nie.
Die kinders wil nie juis vroegoggend saam met Beyers
gaan stap nie. Toe Hanna egter die uitsig sien, bied dit n
onverwagse blik op die hemel vir haar en Mana is lus om
te skilder. Beyers voel dat sy nie moet skilder nie, want
dan vergeet sy die res van die familie.
In Hanna se kop neem die speurverhaal vorm aan waarin
Fabienne se pa die hoofkarakter is.
Woordeskat
My vel is die kleur van melk Lightly coloured
sepie Soap opera
dokkie documentary
steak vleissnit
army weermag
diensplig Military service
anorak Warm waterdigte baadjie met n kappie
moerkoffie Ground coffee
Melk met n titseltjie Flou tee
Groen tee Herbal tea
lewensgevaarlik Life-threatening
Aandrok met blinkertjies Evening dress with sequences
slaapwandelaar Sleepwalker
Muse (ook inspirasie vir kunstenaar
om iets te skryf)
Muses (god of the arts)
Woordeskat
bedwelm intoxicate
plomp heavy; overweight
stillewe still-life (painting)
Hoofstuk 4
1. Hanna besef tydens die eerste aand van hulle
verblyf op die berg hoekom meisies uit die
vorige eeu gereeld flou geval het. Verduidelik.
Hulle was so verveeld omdat hulle niks gehad
het om te doen nie dat hulle gereeld flou geval
het.

2. Hoekom werk die vasvraspeletjie wat hulle op
die eerste aand probeer speel, glad nie?
Almal het baie kennis van een spesifieke
onderwerp, maar nie juis die algemene kennis
wat nodig is om die vrae vir die speletjie te
beantwoord nie.






3. Hoekom wil Hanna graag vir Sharon bel?
Sy wil Sharon soebat om n paar dae vroer te kom.

4. Wat wil Hanna vir Gavin s?
Sy wil Gavin vra om nie te kom nie.

5. Noem vier verskille tussen Hanna en Sharon.
Dink aan die ouers se beroepe, hul huise, hul
vakansies en voorkoms.



Sharon Hanna
Ouers se beroepe Meer geld, diplomaat, Nie standvastig Ma skilder,
stiefpa akteur
Huise Netjies deurmekaar
Vakansies Luukse vakansies In die berge
Voorkoms Mooier, donker vel, doen
moeite
Wit, puisies, vaal, nie gepla
oor die mode
6. Om watter rede maak Beyers die kinders so
vroeg op die tweede dag van hulle vakansie
wakker?
Beyers besluit dat hulle vroeg die oggend moet
gaan stap omvan hul energie ontslae te raak.

7. Amos, Tibo en Hanna voel asof hulle in die hemel
is op hulle staptog. Hoekom voel hulle so?
Daar is baie plek om te speel en te hardloop vir
Amos en Tibo. Die natuurskoon is wonderlik en
dit voel vir Hanna asof sy hoog bo die wolke in n
vliegtuig sit.

8. Wat wil Mana doen as sy die pragtige
natuurskoon sien?
Sy wil die pragtige tonele begin skilder.

9. Hoekom raak Beyers so moedeloos as hy hoor
wat Mana wil doen?
As Mana skilder, sal dit beteken dat hy
alleen moet wittebrood hou.

10. Wat is die eintlike rede waarom hulle kom
wittebrood hou het?
Die plan was dat die hele gesin saam dinge
doen.

11. Fabienne se pa kry n pasint wie se tand hy
moet trek. Wie is die pasint?
Vernon April, die Minister van Appels en Pere.

12. Wat is eienaardig omtrent die pasint se
tande?
Die tandarts het die vorige jaar die minister
se tand getrek en nou moet dieselfde tand
weer getrek word.

13. Hoe word Fabienne se pa vir die eerste en
tweede keer gedreig?
Eerste keer - Die minister se lyfwag druk n
rewolwer in die tandarts se rug.

Tweede keer - Die lyfwag beveel die
tandarts om stil te bly of anders sal sy
vrou of dogters stilgemaak word.


14. Hoe probeer Fabienne se pa uitvind of daar
enige verskil is tussen sy pasint en die
minister?
Hy kyk na videos van die minister se verskyning in
televisieprogramme om agter te kom of daar n
verskil is tussen die minister se eerste en laaste
verskyning.

15. Die tandarts besef dat sy kennis dalk sy dood
kan veroorsaak. Wat doen hy om te verseker dat
die gebeure wel bekend word as hy iets sou
oorkom?
Hy skryf die storie neer en versteek dit agter n
skildery wat Fabienne gemaak het. Hy s vir
Fabienne om altyd die stillewe naby haar te hou.



16. Wat vind Fabienne as die tandarts wel verdwyn?
Sy ontdek die vel papier met die storie wat die
tandarts daarop geskryf het.

17. Die polisie ondersoek die minister se ler en die
grafiese voorstelling van die minister se tande. Wat
bevind hulle?
Daar is geen verskil tussen die minister se ler en die
minister se tande nie.

18. Watter inligting verskaf Fabienne se ma en suster oor
haar pa aan die polisie?
Hulle s dat die tandarts in die dae voor sy
verdwyning nie soos gewoonlik opgetree het nie.

19. Tot watter gevolgtrekking kom Fabienne oor
haar pa?
Sy dink dat daar met die rekenaar gepeuter
is of dat haar pa dalk wel waansinnig
geword het.









Digterlike vryheid
HOOFSTUK 5

Gaan ons nou Naam, van, dier, dorp speel
vra Amos n aandete, ongeduldig, terwyl ek
en hy skottelgoed was.
Mana het ons in werkspanne ingedeel. Nog
een van haar pogings om ons as gesin saam
te snoer. Nog n manier om die vakansie in n
strafkamp te verander, meen Yann.
Werkspanne met gemengde gene, soos
Mana dit noem. As ek en Tibo saam moet
skottelgoed was, sal ons dalk n kliek vorm
teen Beyers se seuns.
Ek weet nie waar sy haar idees optel nie.
Opsomming
Die gesin werk in spanne tydens die vakansie. Beyers
besluit om gedigte voor te lees, in plaas daarvan om
weer n speletjie te speel. Volgens Yann het gedigte nie
beat nie. Hanna en die res geniet dit tog later en
Hanna dink daaraan om liewers n digter te word. Sy
skryf toe ook later haar weergawe van die bekende
Celliers gedig, Dis al. Sy verander Botterberg na
Bitterberg.
Die kleiner boeties spot haar egter met hul eie
weergawe daarvan.
Hanna is woedend en Yann voel tot haar verbasing
jammer vir haar. Beyers stel voor dat sy n straf vir
hulle moet uitdink. Mana verras haarself en die ander
met n versrel wat rym.
Woordeskat
bloublasie bluebottle
ritme beat; rhythm
uitlanders aliens
Saam te snoer link people together
droewig sad
speurverhaal detective story
niksvermoedend unsuspecting
Hoofstuk 5
1. Pas die woorde van n karakter in Kolom B
by n naam in Kolom B:
Kolom A Kolom B
1.1Beyers D A) My maag is vol, ek voel ek gaan rol.
1.2 Mana F B)Ag, dit was sommer iets wat ek gedoen
het om my besig te hou.
1.3 Hanna B C) Dis die aartappel in my mond.
1.4 Yann E D) Oud, nuut, hartseer, snaaks
1.5 Tibo A E) Hulle het gn respek vir enigiemand se
privaatheid nie.
1.6 Amos C F) Ek sal my siel verpand, vir die kaart in
Yann se hand.
2. Hoekom dink jy, stel Mana werkspanne saam
wat uit gemengde gene bestaan?
Sy doen dit sodat die gesin mekaar beter kan
leer ken en saamgebind kan word.

3. Hoe gaan die gesin hulself daardie aand
vermaak?
Beyers gaan vir hulle gedigte voorlees.

4. Watter soort gedigte is Beyers van plan om
vir hulle voor te lees?
Ou gedigte, nuwe gedigte, hartseer gedigte,
snaakse gedigte.
5. Watter bewys is daar dat selfs Yann die
vakansie begin geniet?
Dit lyk asof Yann glimlag as Beyers die
gedigte voorlees.

6. Op watter gedig baseer Hanna haar gedig?
Dis al van Jan FE Celliers

7. Watter positiewe gevolg is daar uit die hele
saak vir Hanna?
Yann kies haar kant. Beyers s dit sal vir hom
n eer wees om volgende keer Hanna se gedig
voor te lees.
8. Benoem die beeldspraak:
8.1 So n swaar blou baksteen van n boek.
Metafoor

8.2 Dis nou nie juis n Antjie Krog nie.
Litotes/Antonomasia

8.3 Beyers kan n gedig lees dat jou
kleintongetjie krul van lekkerkry.
Vergelyking/personifikasie
9. Wat is die betekenis van die volgende idiome:

9.1 aan sy lippe hang
Gefassineer na iemand luister as hy/sy praat.

9.2 meer wees as wat vlees en bloed kan
verduur
Meer as wat mens kan oorleef

9.3 ons het met ons sterte in die botter geval
Ons het dit gelukkig getref.

9.4 steek net my neus in die lug
Maak of niks my raak nie.
10. Noem die drie verskille tussen Hanna se
gedig en Jan FE Celliers se gedig.

Die oorspronklike gedig is in die vorige eeu
geskryf, Hanna Hoekom se versie in 2002.
Die oorspronklike gedig bestaan uit twee
strofes, Hanna Hoekom se versie het net een
strofe.
Die punktuasie van die twee gedigte verskil
Die gebruik van hoof- en kleinletters in die twee
gedigte verskil.
DIS AL : Jan FE Celliers

Dis die blond,
dis die blou;
dis die veld,
dis die lug;
en 'n vol draai bowe in eensame vlug
dis al.

Dis 'n balling gekom oor die oseaan,
dis 'n graf in die gras, dis 'n vallende traan
dis al.
Dis die blond, dis die blou;
dis die veld, dis die lug;
en 'n vol draai bowe in eensame vlug
dis al.
A slice of life
HOOFSTUK 6
Drie slapies. Yann het intussen weer sy
oorfone opgesit. Die Walkman se batterye
was pap, di dat hy omtrent vier-en-twintig
uur lank gedwing was om hom n bietjie
minder onbeskof as gewoonlik te gedra. Maar
vanoggend het hy saam met Beyers na Die
Beskawing gery om kruideniersware te gaan
koop. Ek was half lus om saam te gaan, net
om n slag n paar ander gesigte sien, huise en
motors en sulke dinge, miskien selfs n
verkeerslig! Maar ek het nie kans gesien vir
daardie nagmerrierit nie.
Opsomming
Hanna waarsku die leser dat dit nie goed gaan nie, maar
tog is daar n roetine tydens hul vakansie. Hul gaan stap
soggens vroeg en Mana stop halfpad om bietjie te skilder.
Hanna dink stories uit, Yann luister musiek en Beyers en
die honde geniet die buitelewe. Saans speel almal
woordspeletjies. Hulle bou onbeskofte woorde wat nie in
die woordeboek is nie. Hanna dink nou daaraan of
sy nie kortverhale moet aanpak nie en Fabienne se storie
fokus nou op die verhouding met haar pa en haar kuns. Dit
is meer realisties. Die leser weet ook nou meer van die tyd
toe die gesin net uit Mana, Hanna en Tibo bestaan het.
Sharon se pa daag op en Sharon is opgewonde oor die
vakansie. Hanna is verbaas om te hoor dat Sharon se ouma
in n eenvoudige huisie op n Karoodorp woon.
Woordeskat
oorspronklike original
sjef chef
verstandtande wisdom teeth
middelklas middle class
waardes values
toe-o-afspraak blind date
indrukwekkende impressive
glinsterend sparkling
pietersielie parsley
straalvliegtuig jet plane
Woordeskat
armlastige bywoners very poor workers
guitige roguish
bar barren
buitetoilet longdrop
wortelkanaalwerk root canal of tooth
potloodsketse pencil drawings
verpletter overwhelm
volverskrikker scarecrow
senutergend nerve-wrecking
bitterbek malcontent
Hoofstuk 6
1. Die vorige hoofstuk eindig met Yann wat
skynbaar genees is van sy verslawing aan
sy musiek. Watter verklaring word aan die
begin van hierdie hoofstuk daarvoor gegee?
Sy Walkman se batterye was pap.

2. Watter soort woorde skryf Tibo en Amos met
die bordspeletjie Krabbel en hoe motiveer hulle
hul keuses?
Hulle skryf net vieslike woorde, en wys dan
daarop dat dit wel in die woordeboek is.
3. Wat stel Beyers hierna voor en waartoe lei
dit?
Almal moet onbeskofte woorde bou, maar dit
moet oorspronklike woorde wees wat hulle
self uitgedink het.

4. Hanna is so vies dat hulle elke oggend vroeg
moet opstaan om te gaan stap, dat sy dink:
Ek hou elke dag die lug dop en hoop vir
ren. Waarom skep hierdie sin spanning?
As dit gaan ren, gaan die slegte grondpad
dalk veroorsaak dat hul afgesny kan word van
die res van die omgewing.
5. Watter genre gaan Hanna nou aanpak?
Waarom kies sy juis hierdie genre?
Kortverhale. Daar is meer woorde as in posie,
maar minder as in n roman soos n riller of n
speurverhaal.

6. Waaroor sal sy oor Fabienne skryf en nie oor
haarself nie?
Sy kan tog nie n storie oor haar eie simpel:
lewe skryf nie.

7. Waarom is Sharon se pa paniekbevange?
Daar is nie selfoonontvangs nie en hy kan dus
nie kontak behou met Sharon nie.


8. Hoe reageer Sharon op die huis en
omgewing?
Sy is opgewonde oor die mooi uitsig,
skynbaar nie ontsteld oor die gebrek aan
geriewe nie en sy vertel selfs van haar
ouma se eenvoudige manier van leef op n
Karoodorpie.

9. Benoem die beeldspraak:
9.1 Mana troos nou maar haar Muse deur
soggens vroeg n rukkie te teken.
Metafoor/personifikasie


9.2 Die stappery maak Hanna-hulle so honger
dat ons klippe kan kou.
vergelyking

9.3 Die hele vallei l .. blink gelek deur die
winterson...
personifikasie

9.4 Die donkerblou 4x4 klou teen die berghang
soos n brommer teen n ruit.
Vergelyking

9.5 Sharon lyk so koel jy kan met haar ysblokkies
maak
Vergelyking

9.6 Haar melkkoffievel is so vlekkeloos soos
altyd.
Metafoor

10. Hoekom dink Hanna dat almal anders as
gewoonlik optree?
Daar is iets in die berglug.
Nuut uit die beskawing
HOOFSTUK 7
Beyers plak die kruideniersware so driftig op die
tafel neer dat Mana haastig nader waggel om
die houer met die eiers te red. Amos en Tibo skraap
hulle velle papier net so haastig bymekaar om te
keer dat hulle kunswerke bederf word. Selfs Yann is
uit sy gewone bedwelming geskok. Hy laat sak sy
boek op sy skoot, haal sy oorfone af en lig sy swaar
wenkbroue vraend.
Dis julle ma, s Beyers met n hulpelose
skouerophaling.
Ek dog hy bedoel Mana. Watter ander ma is daar in
hierdie huis? Maar dan sien ek hy kyk na Yann en
Amos.
Opsomming
Mana en Beyers gaan dorp toe om kruideniersware te
koop en kom terug met die nuus dat Amos en Yann se
ma, Margot, hulle kom besoek. Intussen begin Sharon
baie belang stel in Yann.
Margot is in Suid-Afrika om in n televisiereeks te speel
en niemand is opgewonde oor haar besoek nie. Mana
gee n tekenklas vir die kinders, maar slegs Amos het
tekentalent. Yann begin ook in Sharon belangstel. Beyers
meen dat Margot baie ongelukkig in die berge sal
wees, want sy sal nie haar haardror kan gebruik nie.
Hanna het intussen besluit dat sy liewers n reisverhaal
sal skryf, hoewel sy nog nooit gereis het nie; daarom het
sy n atlas en haar verbeelding nodig,want sy wil
Fabienne na ander lande laat reis.
Woordeskat
Branders waves
breker getref waves of life
Wolkekrabber skyscraper
Kamstige ostensibly
Skobbejak scoundrel
Stuipe freak out
Ontstig upset/annoy
Skouerophaling shrug of the shoulders
saam te piekel go with
Hoofstuk 7
1. Hoekom gaan Mana saam met Beyers dorp toe?
Mana wil saamgaan, want Beyers bring nie alles
wat sy op die lysie geskryf het nie.

2. Watter nuus bring hulle van die dorp af terug?
Yann en Amos se ma is in Suid-Afrika en sy is op
pad na die vakansiehuis toe om vir hulle te kom
kuier.

3. Wat was die reaksie van Beyers, Yann en Amos
op die nuus?
Beyers is in n slegte bui, Yann is dikmond en
Amos is baie opgewonde.
4. Wat kom doen Margot in Suid-Afrika?
Sy kom in n plaaslike televisiereeks optree.

5. Hoekom is Sharon so bendruk met die nuus?
Sharon dink dat dit spesiaal is om n aktrise te
wees en is bendruk met die feit dat Margot
kom kuier.

6. Wie is die enigste een in die gesin wat regtig
opgewonde is oor die nuus?
Amos. Tibo wys ook dat hy opgewonde is maar
omdat sy in n televisiereeks gaan speel.
7. Hanna voel effens jammer vir Sharon.
Waarom kry sy haar jammer?
Yann ignoreer die meeste van die tyd vir
Sharon.

8. Om watter rede het die kinders die oggend
nie gaan stap nie?
Mana het voorgestel dat sy vir die kinders n
tekenklas sal gee.

9. Waarom was die oggend ook maar n
mislukking?
Nie een van die kinders het juis tekentalent
nie.
10. Op watter manier vind Hanna uit dat Yann nie
heeltemal onverskillig is teenoor Sharon nie?
Yann lees Zen and the Art of Motorcycle
Maintenance waar hy langs die koolstoof sit.
Hanna dink nie hy lees dit nie regtig nie;hy wil
net vir Sharon (en Hanna) imponeer. Later lees
ons dat Yann uit sy dop kruip en selfs
grappies met Sharon maak.
Hy wil haar as n model vir sy naakstudie
gebruik.
11. Hanna is die enigste persoon in die groep
wat nog nie in die buiteland was nie. Noem
al die gesinslede op en skryf neer waarheen
hulle al gereis het. Teken die volgende tabel
oor en vul dit dan in.
Persoon Oorsese besoek
Sharon Londen, New York en Mauritius
Yann Los Angeles
Amos Los Angeles
Beyers Europa
Mana Europa
Gavin Parys, Londen
Tibo Nog nooit gereis nie, maar hy is in n oorsese
land vervaardig.
Hanna Hoekom word Hanna Heks
Hoofstuk 8
Die koningin kom. Dit voel of iemand op n beuel
behoort te blaas. Die skraal figuur wat uit die kar
klim, lyk met die eerste oogopslag soos n inbreker
met n balaklawa.
Nogal n teleurstelling. Maar dan sien ek dis net n
swart kledingstuk wat sy oor haar kop gegooi het.
Asof sy nie die sambreel vertrou om haar hare droog
te hou nie. Sy beweeg versigtig, voetjie vir voetjie,
voor om die kar en maak die passasiersdeur vir Amos
oop. Hulle kom saam na ons toe aangestap, styf teen
mekaar onder die sambreel, statig soos n bruidspaar.
Amos grinnik van oor tot oor. Die bruid ek bedoel
die koningin se gesig is steeds onsigbaar onder die
baadjie wat oor haar kop hang.
Opsomming
Die hele gesin is bekommerd oor Margot se koms.
Amos bars sommer in trane uit en Hanna troos hom
ewe lomp.
Yann spot sy ma met haar dramatiese geaardheid.
Margot arriveer terwyl dit hard ren en hulle wonder
watter invloed dit op haar dramatiese geaardheid sal
h. Margot is die teenoorgestelde van Mana en
Hanna. Margot is perfek gegrimeer, slank, modieus
en sprankelend. Sy bekoor almal met haar
geaardheid en sy deel komplimente uit.
Hanna voel sy toor hul byna soos n heks. Sharon
betig Hanna oor haar skerpheid teenoor Margot en
Yann.
Woordeskat
sanik moan/complain
touch (tussenwerpsel as iemand iets gepas
s word eintlik in die sportsoort
skerm gebruik)
wrewelrig resentful
trippel triple
uitpeul squeece out
sluier veil
poel water pond
staan in vervoering ectasy
Hoofstuk 8
1. Op watter wyse lei Margot se koms daartoe
dat Hanna n nuwe, eerste ondervinding
ervaar?
Hanna steek haar hand uit om Amos se kop te
vryf. Hy is heeltemal oorstuur en
senuweeagtig oor die koms van sy ma, en toe
begin hy in haar arms huil.

2. Wat is die rede vir bogenoemde ervaring en
waarom is dit die eerste keer?
Amos is gespanne,Yann het hom gespot; hy
het sy ma lank laas gesien en hy het nog nooit
voorheen vir Hanna n drukkie gegee nie.
3. Watter beskrywende woorde word deur
die verteller gebruik om Margot te beskryf?
Margot se voorkoms: niks is natuurlik nie,
behalwe haar ongelooflike lang bene,
haar laggie: so n tinkelende kristallaggie.

4. Watter kompliment gee Margot aan Hanna
en hoe word dit ongedaan gemaak?
Sy s Yann het ges Hanna is vreeslik
slim. Yann voeg dadelik by dat hy ges het sy
verbeel haar sy is die brein in die familie.
(Gelukkig kan Hanna dadelik terugkap: as sy
so na die breins rondom haar kyk, is dit nie
juis n prestasie nie, met ander woorde die
ander is maar dom.)

5. Waarvoor wag sy? vra Tibo....Dat ons die rooi
tapyt uitrol, mompel Yann Hoe pas Yann se
opmerking by Hanna se manier om na Margot te
verwys?
Margot verwag spesiale behandeling omdat sy glo
sy is belangrik. Sy praat ook van Margot as die
koningin.(Ander dink natuurlik nie noodwendig so
nie. Hanna beskou haar koms met n ruim mate
van sarkasme as die koms van die koningin n
beuel behoort haar aankoms minstens uit te
basuin. Margot klim uit die motor, n skraal figuur
met n swart kledingstuk oor haar kop as
beskerming teen die ren, dit laat haar soos
inbreker met n balaklawa lyk.)
Vir Hanna en die ander toeskouers is dit n
antiklimaks, die antitese van wat hulle verwag het.

Uiteindelik behou Margot tog haar waardigheid en
Hanna merk op dat sy en Amos soos n bruidspaar
deur die ren aangestap kom. Amos se bre
glimlag wys hoe gelukkig hy is, maar Margot se
gesig bly verborge tot sy by hulle is en almal
verbyster kan word deur haar skitterwit tande
tussen glansende rooi lippe. Hanna beskryf hoe
alles aan die vrou eintlik nagemaak en vals is - n
bewys dat sy nie kan glo of aanvaar dat Margot
werklik so pragtig kan lyk nie.
6. Hoe het Hanna n heks geword? Slaag sy daarin
om dit vol te hou?

Hanna word nie deur Margot se sjarme
meegevoer nie. Hanna dink alles is aangeplak
en nie eg nie. Sharon word deur Margot
betower. Eintlik word almal deur Margot
betower. Sharon reken weer Hanna is n heks,
daarom swig sy nie voor sulke sterk kragte nie.
Later in die verhaal verander haar dunk van
Margot en dit lyk tog of sy ook deur Margot
betower word.
7. Benoem die beeldspraak:
7.1 ...tinkelende kristallaggie
Klanknabootsing en metafoor

7.2 Mana se lag klink meer soos glas wat in
skerwe spat.
vergelyking

7.3 Ek het kort na aandete die koningin en
haar onderdane langs die koolstoof
gelos.
Sarkasme
Die koms van die queen
Hoofstuk 9

n Verjaarsdag wat begin met n Shakespeare-sonnet
kan nie n slegte verjaardag wees nie, s ek vir myself.
Want ek het pas onthou dat my regte pa, die een met
die peroksiedhare en die handsak, oor n paar uur
opdaag.
En toe word ek wr verras. Yann haal iets uit een van
die vele sakke van sy oorgroot langbroek en sit dit
ongerg langs die koffiebeker op die skinkbord neer.

Ek was te lui om dit toe te draai, s hy op sy koel
manier.
Dis n pen met n tiervelpatroon op die doppie. Dit pas
perfek by my gelukbringerpen met die
sebravelpatroon.Gedog dalk help dit jou om jou
lewensverhaal te skryf.
Opsomming
Dit is Hanna se verjaarsdag en sy word wakker gesing
deur haar gesin. Sharon sit n skinkbord met koffie en
karringmelkbeskuit op haar skoot neer. Hanna geniet dit,
want sy is nie gewoond daaraan dat almal vir haar
geskenke gee nie. Sy kry n grimeerstelletjie van Sharon,
n grys oortrui van Margot en Tibo en Amos gee vir haar
dosies sjokolade. Mana gee vir haar n mandjie vol
lekkerruik badgoed en n groot wit handdoek. Beyers gee
n bundel met Shakespeare se sonnette vir haar en Yann
gee vir haar n pen met n tiervelpatroon.
Almal dink Margot is mal as sy wil gaan draf en sy is na 10
minute weer terug. Die gesin eet ontbyt, maar Margot
wil nie eet nie. Die gesin wag die hele dag vir Gavin,
Hanna se pa.
Hy daag teen laatmiddag op en hy is met modder
bedek. Hy noem dat hy altyd n swak voorbeeld
van n pa was, maar dat hy hopelik met hierdie
heldedaad opgemaak het daarvoor. Sy klere uit
Parys is vol modder en hy gaan bad en leen klere
by Beyers. Die klere pas glad nie by hom, die
queen nie. Almal hou van Gavin. In die aand speel
hul charades. Hulle beeld gesegdes uit en almal
geniet dit. Hanna is baie gelukkig as sy lank na
middernag gaan slaap.
Woordeskat
uit die bed geboender chase out of bed
klapsoen smacking kiss
karbonkel Carbuncle/pimple
towerspreuk charm/spell
galant Polite/well-mannered
troef trump
Hoofstuk 9
1. Hoekom voel Hanna soos Aspoestertjie wat by
die prins se bal beland het?
Dit is haar vyftiende verjaarsdag en sy word
bederf met ontbyt in die bed en geskenke.

2. Waarom het Hanna nie, soos gewoonlik, n
boek gevra vir haar verjaarsdag nie?
Sy het gedink daar sal dalk nie genoeg geld
wees met die nuwe huis en die nuwe baba
nie.
3. Waarom het Margot n obsessie om te oefen?
Volgens Margot word sy heeltemal van haar
kop af as sy nie draf nie, maar sy wil nie vir
Mana help om die kombuis skoon te maak
nie.

4. Waarom is Yann se woorde aan haar
belangrik?
Yann verwyt Margot dat sy hom ook al baie
dinge belowe het wat sy nie nagekom het nie.
5. Beskryf die koms van die tweede queen.
Gavin kruip hande-viervoet in, heeltemal
bedek met modder. Net die wit van die o is
sigbaar in sy vuil gesig. Hy kruip tot voor
Hanna.

6. S in jou eie woorde wat met die volgende
bedoel word:
6.1 die elemente...aandurf
Sy sal in die ren gaan hardloop.
6.2 Beyers wat net sy palms boontoe draai en sy
kop skud
Dit beteken hy verstaan nie en kan nie n
verduideliking gee vir die vreemde gedrag
nie.
7 Verklaar die volgende idiome:
7.1 die vere maak die vol
Wat jy aantrek bepaal wat/wie jy is.

7.2 As die kat weg is, is die muis baas.
Wanneer die baas weg is, neem die ander oor.

7.3 Van nuuskierigheid is die tronk vol en die kerk
leeg.
Baie mense het al in die moeilikheid beland
a.g.v. nuuskierigheid.

7.4 Ek is nie onder n kalkoen uitgebroei nie.
Ek is nie dom nie.
7.5 Dont judge a book by its cover.
Moenie iemand op sy baadjie takseer nie. Delf
eers dieper voordat jy iemand beoordeel. Wat
jy op die oog af sien, is nie genoeg om n
grondige oordeel uit te spreek nie.

8. Benoem die beeldspraak:
8.1 Soos n cowboy wat geskiet is. Kadoef!
Vergelyking en klanknabootsing

You might also like