You are on page 1of 12

Februarie / Maart 2008

1st Uitgawe

Protea
Jou skool, jou gemeenskap
R2-00

advertise@proteanews.co.za

ESKOM Skole
• Riebeeckrand Bl 2
Lig aan die einde
van die tonnel? • Jan Viljoen Bl 3
en van die vele Eskom grappies wat
die laaste tyd die rondte doen lui as
volg: “Sal die laaste een wat die land • Bastion Bl 5
verlaat asseblief die kers doodblaas?”
Snaaks? Darem effens. Dit is altyd goed
om die ligter kant van ‘n duistere situasie
in te sien. • Roodepoort Bl 6
Die feit bly egter staan dat die monster
genaamd beurtkrag ‘n groot kopseer in
die land gaan bly. Elektrisiteit het ‘n • Kempton Park Bl 7
noodsaaklikheid geword en die mens
heeltemal afhanklik daarvan.

‘n Mens kan ook net só lank die kat in die • Randburg Bl 10


donker bly knyp.

So wat is beurtkrag?
verander egter en die ure vermeerder Die uitvoerende hoof van Eskom, Jacob
Steenkool is Suid-Afrika se grootste bron soos wat die aanvraag na elektrisiteit Maroga het intussen die publiek gevra om
van energie en Eskom gebruik nagenoeg verhoog. krag te bespaar. ‘n Eenvoudige
90 miljoen ton steenkool per jaar om Die tekorte veroorsaak ‘n wanbalans in oplossing? Gebruik minder van die krag
kragstasies dwarsoor die land aan te dryf. die stelsel, wat uiteindelik die totale wat ons alreeds nie het nie…
Die kragstasies is verantwoordelik vir ineenstorting daarvan kan veroorsaak. ‘n Ernstige tekort aan bekwame
sowat 90% van Eskom se totale Eskom is egter van mening dat beurtkrag personeel dra verder by tot die probleem.
produksie. ‘n doeltreffende manier is om dié Eskom het intussen erken dat hul
Daar is egter tans ‘n groot tekort aan ineenstorting te verhoed. Die stelsel word werksmag van 60 000 werknemers tot
elektrisiteit en steenkoolreserwes in die glo gestabiliseer wanneer die vrag op ‘n byna die helfte verminder het.
land. beplande manier roteer word.
President Thabo Mbeki het egter die
Daar is doodluiters nie genoeg elektrisiteit Menige koerante het in die afgelope paar probleme aangespreek in sy State of a
beskikbaar om die land se aanvraag weke verslag gedoen oor die kruppelende Nation address op 8 Februarie 2008. Die
daarvoor te ontmoet nie en skielik word effek wat die krag tekortkominge op ons regering erken wel dat daar blaam is om
dit nodig om die kragtoevoer na sekere land en veral op die ekonomiese sektor te plaas. Hopelik is die erkenning van die
gebiede te onderbreek. Die Eskom het. probleem die eerste tree in die regte
webtuiste verduidelik dat beurtkrag ‘n Alles kom tot ‘n stilstand wanneer die rigting.
gekontroleerde manier is om die kragtoevoer onderbreek word. Besighede
beskikbare elektrisiteit tussen al sy se deure word gesluit, skole en Patience however is a virtue.
verskillende kliënte te roteer. universiteite moet aanpas en om nie eens
van die verkeersprobleme te praat nie. Besoek die Eskom webblad by
Die tuiste noem ook dat beurtkrag op die Die publiek is woedend. www.eskom.co.za vir daaglikse beurtkrag
roterende basis tot slegs twee ure per skedules of doen navraag by jou plaaslike
gebied beperk sal word. Die skedules munisipaliteit.

Bereik jou teikenmark op ‘n koste effektiewe wyse. Adverteer by die Protea Nuus
groep.
Vir verdure navrae, kontak
Marnus Janse van Rensburg
082 825 4315
marnus@proteanews.co.za

1
Riebeeckrand
Slimkop? Beslis! pasafgelope matriek vriende en meisie ook uitkom,” Nog verdere
eindeksamen behaal. Een van vertel hy.
Maar geen sy vraestelle word boonop nog Wanneer jy egter oorstuur Akademiese nuus
akademiese wrak hermerk en afhangende die voel is sy raad eenvoudig.
uitslag kan hy moontlik ‘n “Pak alles dag vir dag aan en Die Hoërskool Riebeeckrand
nie reuse nege onderskeidings vertrou op die Here, dan sal jy het dan ook ‘n 100%
agter sy naam hê. Verder het bo uitkom.” slaagsyfer in 2007 behaal.
hy Finansiële-en- Die 147 matrikulante aan die
Bedryfskunde en Sielkunde Johan het dan ook skool het altesaam 83
buite skoolverband aan die Admiraalskleure aan die onderskeidings ingeoes.
Excellente-Kollege vir Hoërskool Riebeeckrand Verder is Riebeeckrand as
begaafdes op Potchefstroom verwerf. Dit is die hoogste eer die top presterende skool in
voltooi. wat ‘n leerder in die skool kan Gauteng se quintile vier
Ook hierin het hy twee toekom en dit is dan juis dié streek aangewys, asook die
onderskeidings behaal. toekenning wat die naaste aan beste skool in Gauteng-wes
sy hart lê. Om in aanmerking Distrik.
“Jy moet weet waar jy wil hiervoor te kom moet jy op Bo: Sarel du Plessis en
uitkom,” verklap hy sy geheim. akademiese vlak sowel as Yolanda Fourie
“Dit is belangrik om ‘n doelwit sport en kultuurgebiede
vir jouself te stel, waarnatoe jy presteer. Sy veelsydigheid
kan werk.” blyk dus duidelik.
Op die vraag om homself in
drie woorde op te som Naudé is as die akademiese Hy begin vanjaar BSc
antwoord Johan Naudé toppresteerder in Gauteng se Veterinêre Biologie aan die
sonder aarseling. quintile vier asook die Universiteit van Pretoria
“Ek is vinnig, slim en plat op Links: Johan van den
toppresteerder in Gauteng- studeer. Sy pa is ‘n veearts en Heever en Natalie Hughes
die aarde.” ‘n Meer akkurate Wes aangewys. ‘n Johan hoop om eendag in sy
beskrywing is daar nie. Akademiese wrak is hy egter pa se voetspore te kan volg
nie. en om dalk selfs die praktyk
Dié veelsydige leerder het agt “Ek het ‘n lekker sosiale lewe by hom oorneem.
onderskeidings in die gehad. Jy moet beslis by jou Aardjie na sy Vaartjie.

Interhuis gee meter. Verder behaal sy twee word. onderskeidelik as die Junior Gee my ‘n A!
tweedeplekke in die “Ek het dit glad nie verwag Victor en Victrix Ludorums
voorsmakie van wat driesprong en gewigstoot. nie,” antwoord hy beskeie. Dit aangewys. Pom-poms presteer
voorlê “Ek oefen nie regtig nie,” lag is die eerste keer dat hy die
sy. Nog meer merkwaardig is toekenning ontvang. Du Rekordbrekers tydens die Die name Riebeeckrand en
die feit dat sy verlede jaar Plessis het aan ‘n hele byeenkoms: pom-poms gaan so te sê
Met die atletiekseisoen in
volle swang en die rekords sonder die hulp van ‘n afrigter handvol items deelgeneem. • Charney van As verbeter hand aan hand. Hoewel
tot op SA vlak deurgedring Hy doen hoogspring, 100m die dogters o/14 gewigstoot relatief nuut aan die skool,
wat vroeg reeds spaander,
het. en behaal ‘n eersteplek in die afstand to 10.72m. presteer die groep ongelooflik
word daar groot dinge van die
“Ek wil vanjaar net my beste 110m hekkies. Die 800m goed. Hulle is die afgelope
leerders van Hoërskool
probeer, verder afstande hardloop hy sommer vir die
• Johan van den Heever twee jaar lank as Interhoër
Riebeeckrand verwag. Die spring 5.52m in die seuns
bereik en nog beter as in die pret en behaal tweedeplekke wenners aangewys. Verder
skool se jaarlikse Interhuis o/15 verspring.
verlede doen,” het Fourie in verspring, driesprong en het die groep 98% tydens die
atletiek byeenkoms het
haar oor 2008 uitgelaat. spiesgooi. • Die seuns 0/16 Eisteddfod en 96% by
vanjaar op 15 en 16 Januarie gewigstoot-rekord is tot Segarona, die distrik
plaasgevind. 13.54m deur Vincent de
Die kranige atleet verower dié Wanneer dit by die akademie kunstefees, behaal.
gesogte trofeë al elke jaar kom verkies hy liefs sport, Lange verbeter. In 2007 het hulle tot die
Yolanda Fourie is tydens die
sedert gr 8. maar sal die atletiekbaan Bernard Pretorius behaal ‘n eindrondte van die NEA-
byeenkoms as die senior afstand van 38.13m in die
enige dag vir die rugbyveld Awards deurgedring. Slegs
Victrix Ludorum aangewys. seuns 0/19 werpskyf.
Vir Sarel du Plessis was dit ‘n verruil. drie groepe uit elke distrik
Fourie het eerste plekke in
groot verrassing om as die word toegelaat om by die
werpskyf en spiesgooi
Victor Ludorum van die Johan van den Heever en prestige geleentheid deel te
ingepalm en verbeter boonop
byeenkoms aangewys te Natalie Hughes is neem.
die spiesgooi rekord tot 38.30

Vedere Atletiek Monique Stoltz Cisserine Esterhuyse Die Hoërskool Riebeeck- Van links is: André Croukamp, Hendré
5 Onderskeidings 5 Onderskeidings Knoetze, Mnr. Günther Bünher
nuus rand se toppresteerders (skoolhoof), Chantel Boshoff, Hendrien
vir 2007 van Vliet, Monique Stoltz, Johan Naudé
Die eerste amptelike en Cisserine Esterhuyze.
byeenkoms van 2008
is by die Hoërskool
Carel de Wet in
Vanderbijlpark gehou.
Riebeeckrand het met
662.5 punte as die
algehele wenners uit
die stryd getree. Die
atlete het altesaam 42 Hendré Knoetze Chantel Boshoff
eersteplekke, 38 5 Onderskeidings 6 Onderskeidings
tweedeplekke en 28
derdeplekke ingepalm.
Suiderlig en Die Fakkel
het ook aan die
byeenkoms
deelgeneem.

2
Jan Viljoen Groentjies is nou inburgeringsprogram uit.
Hulle het ‘n Spaghetti-konsert
groentjies nie meer aangebied, met die Leeuloop as
die hit van die aand.
Met oor die 200 nuwe graad 8 Op 21 Januarie is die groentjies
leerlinge aan die skool, het die op gepaste wyse by die skool
Hoërskool Jan Viljoen rede om ingelyf. Die leerders het deur ‘n
trots te wees. As deel van die erewag, wat deur hul ouers en
inburgeringsprogram, moes die leerders gevorm was by die
groentjies op 16 Januarie hul voordeur van die skool ingestap.
broseksamen aflê. Die eksamen Hiermee is hulle amptelik by die
word geskryf om die nuwe skool verwelkom.
leerders van die skoollied, reëls
en regulasies te leer. Die leerders Pastoor Dean Grobler het die
is verplig om die toets af te lê geleentheid op ‘n baie gepaste
Fourie hou haar skool totdat hulle daarin slaag. wyse geopen.
se naam steeds
hoog. Die tweedejaar
LLB-student is in Die groentjiekonsert, maak die
2007 as een van die tweede deel van die
topstudente in haar
groep aangewys. Jannas spog met hoog gehou. is ook as die beste groep
Verder is sy as Die pom-poms het tydens van 2007 by die D2
raadgewer vir die Pom-Poms en DNS Segrona, die distrik prysuitdeling aangewys, ‘n
Oud, maar nog lank eerstejaarstudente in haar Dansgroep kunstefees, 92% beslisde hoogtepunt van die
koshuis gekies en het boonop (Estelle van den Berg) behaal en die dansgroep jaar.
nie koud nie nog ‘n hoofrol in die PUKKE se het kort Die groep het hul prstasies
toneelgeselskap, Thalia, Jannas se pom-poms en op hul hakke met 91% onder die leiding van
‘n Oud-leerder en 2006 se losgeslaan. gevolg. Tydens die NEA Mee.Rautenbach, Potgieter,
“Janna van die Jaar” , Vasthi dansgroep het verelde jaar
uitstekend presteer en die Eisteddfod kon die pom- Janse van Vuuren en
skool se naam voorwaar poms met 91% spog. Hulle Schoeman behaal.
Jerry, Jannas se wêreldkampioenskappe het baie
Jerry ‘n sesde plek in die 1
ster-atleet vertel 500m behaal, wat hom dus die
sesde beste 1 500m atleet in
Jeremaih Lereko Motsau, se die wêreld maak.
atletiekloopbaan het op Jerry is van mening dat sy
laerskool reeds begin. Die blink prestasies aan oom Hein - sy
talent was al twee keer Jannas afrigter - , tannie Alta en me.
se Sportseun van die Jaar en Rautenbach met hul
is ook in 2007 as die D2-distrik volgehoue aanmoediging en
se Sportseun van die Jaar ondersteuning te danke is.
aangewys.

Hy het omtrent sy plek


dwarsoor die wêreld
oopgehardloop. Jerry het
verlede jaar aan verskeie
byeenkomste op provinsiale
sowel as nasionale vlak
deelgeneem. Drie van die
hoogtepunte van sy
atletiekseisoen is beslis sy word.
deelname aan die Suidelike Tyd toets:
Afrika Jeug Baan – en Rekords misluk ‘n Totale 14 rekords is op dié dag verbeter.
Veldkampioenskappe in Rucco Henning en Chaney Lindner het dit
Mosambiek, die IAAF Die atletiek seisoen het vanjaar met ‘n knal egter reggekry om twee rekords wat
Wêreldkampioenskap in begin. Skote klap, rekords spat en die onderskeidelik 27 en 22 jaar lank reeds te
Ostrava en die Cosassa-spele atmosfeer is elektries. Hoërskool Jan Viljoen staan verbeter.
in Botswana. het hul jaarlikse Interhuis byeenkoms op 11
Januarie gehou. Die sukses van die dag kan ‘n Beslisde voorsmakie van wat die seisoen
By die IAAF- aan die leerlinge se massa deelname, hul nog gaan bring.
entoesiasme, energie en gees toegeskryf

3
Tyd toets: Ernst, die
en gees toegeskryf word.
Rekords misluk Skeie-koning
‘n Totale 14 rekords is op dié dag
Die atletiek seisoen het vanjaar met verbeter. Rucco Henning en Chaney Ernst de Witt is ‘n
‘n knal begin. Skote klap, rekords Lindner het dit egter reggekry om jongman met
spat en die atmosfeer is elektries. twee rekords wat onderskeidelik 27 besondere talente,
Hoërskool Jan Viljoen het hul en 22 jaar lank reeds te staan waarvan een is om
jaarlikse Interhuis byeenkoms op 11 verbeter. jukskei te speel. Hy het
Januarie gehou. Die sukses van die die afgelope paar jaar
dag kan aan die leerlinge se massa ‘n Beslisde voorsmakie van wat die talle jukskeispanne laat
deelname, hul entoesiasme, energie seisoen nog gaan bring. “bars” en het, dan ook
in 2007
Springbokkleure in die
Chaney – Hoog, Hoër, hoogtes bereik. sportsoort verwerf.
Chaney het verlede jaar by die SA-
Hoogste Atletiekkampioenskappe ‘n goue Buiten sy
medalje vir hoogspring, dogters Springbokkleure het
Chaney Lindner is ‘n baie O/15 verower, wat haar die beste Ernst ook die
veelsydige leerder. Sy het in 2007, hoogspring atleet vir haar uitsonderlike prestasie
in verskeie sportsoorte hoë ouderdom in die hele land maak. behaal om vir vyf jaar
agtereenvolgens,
Hiermee saam tydens die j
het sy ook in aarlikse
korfball Direkteurstoernooi, as
uitgeblink en is die beste speler van
as ‘n lid van die die toernooi aangewys
SA-korfbalspan te word.
gekies. Verder
is Lindner ook Met sy besondere
in die Gauteng geaardheid het Ernst
O/15 netbal die afgelope twee jaar
oefengroep ook talle laerskool
ingesluit. jukskeispelers afgerig.

JC en Marchant, ons Bokkies!

Nie een nie, maar wel twee leerders by die Hoërskool Jan
Viljoen het dit reggekry om hul Springbokkleure in rugby te
verwerf. JC Oberholzer en Marchant van Rooyen is uit 96
skole, 14 jeugklubs en ongeveer 14 000 spelers vir die
Goue Leeus Cravenweekspan gekies.
Die toernooi het
vanaf 4 – 13 Julie
2007
plaasgevind.Hier
het hul albei die
geleentheid
aangegryp en hulle
só goed van hul
taak gekwyt dat
albei, aan die einde
van die toernooi, in
die SA-skolespan
opgeneem is.

Jan Viljoen is dan


ook die enigste
skool aan die
Wesrand wat met
twee jong bokkies
kan spog.

2008 se President ons doelwitte bereik tot voordeel van ons


medemens, en ons spog skool.

Wat ‘n wonderlike voorreg Ons VRL verbind ons tot diens en sal altyd ons
is dit om deel te wees van skool se naam in ere hou. JANNAS BO!
só ‘n skool waar
elke Janna
begeesterd bygedra
het tot ‘n uiters
suksesvolle 2007!

Met harde werk, positiewe insette en


hope entoesiasme op alle terreine is
sukses onvermydelik vir Hoërskool Jan
Viljoen.

Die VRL van 2008 wens elke Jan


Viljoener en hul familie ‘n geseënde en
vreugdevolle Kersseisoen toe. Mag ons in
2008 staan by ons beginsels en mag ons
4
Bastion
Die atletiek gogga byt Foto: Hier is Bastion se Ciska-Marie Anita Naude en Leentjie Afrikaans (HG), Engels (HG),
Schouwstra in aksie tydens die 400m Biologie (HG), Ekonomie (HG) en
hekkies vir dogters O/19. Sy het ‘n Shannon kan elkeen Handelsreg (SG).
Rondom die tyd van die jaar hang ‘n nare
tweede plek in die uitmergelende item met ‘n hele handvol
gogga in die lug. Atletiekkoors. Sy
behaal.
jongste slagoffer? Die Hoërskool Bastion. onderskeidings spog.
Dié skool het sy jaarlikse Prestige atletiek
byeenkoms op 25 Januarie by die
Ruimsig stadion gehou. Hoewel net ‘n
vriendskaplike byeenkoms is atletiek uit
die boonste rakke gelewer. Vyf ander
skole, onder andere die HTS
Vereeniging, Bergsig, Marais Viljoen,
Potch Volkskool en Garsfontein het aan
die dag se verrigtinge deelgeneem.
Anita Naude
Behaal onderskeidings in:
Leentjie Shannon Afrikaans (HG), Ekonomie (HG),
Wimpie Fouche het Behaal onderskeidings in: Rekeningkunde (HG), Wiskunde
Top leerders ryg A’s in (SG) en Rekenaartik (SG).
daarin geslaag om ses
A’s in Afrikaans, Engels,
Bastion se slimstes het die 50-tal oorskry.
Wiskunde, Biologie, Vir Emile van Rooyen was dit ‘n
Die top presterende leerlinge aan dié skool het altesaam 57
Rekeningkunde en geval van Lucky Number Seven. Hy
onderskeidings in die afgelope matriekeksamen behaal.
Rekenaarstudie, almal
Die volgende leerlinge het vier onderskeidings elk, agter het sewe A’s in die eindeksamen
hoërgraad vakke, in te
hulle naam: behaal. Hy het onderskeidings in
palm.
onder meer Afrikaans, Engels,
Biologie en Bedryfsekonomie op
hoërgraad vlak behaal.
Wiskunde, Handelsreg en
Houtelhouding en Spyseniering het
hy op standaardgraad vlak geneem.

Christo Janse van Vuuren Tammy Booysen

Monique Viviers is Hoerskool Boukonstruksie (SG) en Handelsreg (SG).

Bastion se toppresteerder

Sy het 10 onderskeidings behaal en het nege


vakke in haar matriekjaar gehad. Sy het
Handelsreg reeds in gr.9(2004) afgelê. Haar
vakke is:
Monika Weideman Gerhard Luus
Afrikaans (HG), Engels (HG),
Asook Marthinus Schoeman en Ronel Olivier. Wiskunde (HG), Natuur- en Skeikunde (HG),
Biologie (HG), Rekeningkunde (HG), Tegniese
Tekeninge (HG), Technika Siviel (HG),
Die Hoërskool met die eerste en derde
plekke weggestap.
Bastion se
jaarlikse Foto:LNR:
Botha Swanepoel is met sy
straatkilometer is Danie Jacobs(Bastion)- paddavoete gerat vir die modder en
al tradisie en lok eerste plek
help
talle langasems na Glen Trollip(Lantern)- Rolland Smith om oor die weg te kom.
die byeenkoms tweede

Daar is kategorieë vir alle Dean Schutte(Bastion)-


ouderdomsgroepe: van derde
laerskooldeelnemers tot
atlete van Universiteite en Die skoolhoof,Dr. Anton
klubs. In die afdeling vir Prinsloo,verskyn saam met
hoërskoolseuns het Bastion die atlete op die
foto.

Die Hoërskool Bastion se gr.8-leerders Lelani Vermaak, Alischka Fourie, Franco


het 'n kamp by Sikelele gehad, Janse van Vuuren en Wouter van
waar die gr.12-raad hulle gereed gemaak Staden by hulle modder kunswerke wat
het om volwaardige hulle as groep moes maak. Daar is
Bastionners te word. veral op groepsamewerking,
deursettingsvermoe, spangees en
Courtney Johnson, Carmen de Beer, betrokkenheid
Liezel du Plessis, Handri Venter, gefokus.

5
Roodepoort
Moeder Aarde spreek Roodies aan. “Dit was ‘n baie inspirerende show,” voeg hy daarby.
Jy kan ook ‘n rol in die aarde se bewaring speel deur
Die Hip2Be2 roadshow het onlangs ‘n draai by die aan navorsingsprojekte deel te neem en met voorstelle
vorendag te kom. Een ding bly egter seker. Met ‘n
Hoërskool Roodepoort gemaak. Die inspirerende
postitiewe houding kan jy werklik ‘n verskil maak.
vertoning, het omgewingsbewustheid onder die leerders
bevorder. Verder word daar klem gelê op hulle aandeel Van links na regs:
in die bewaring van ons Fauna en Flora.
Vier leerders wat die vertoning bygewoon het, het elk die Armand
volgende oor die geleentheid te sê gehad. Korf ,
“’n Mens kom weereens tot die besef dat, die mens die Zander
aarde se grootste vyand is! Ons moet die aarde oppas,” Kloppers,
het Armand Korf na die tyd gesê. Corani
Zander Kloppers is opgewonde oor die moontlikhede
wat die toekoms kan bring. Jankowitz,
“Dit is baie opwindend en amper ongelooflik wat in die Dawie
toekoms kan gebeur, soos bv. ‘n moontlike tuiste op die Basson
maan.” Roodies hou
Corani Jankowitz is daaraan herinner dat elke mens ‘n Groentjiekonsert
aandeel in die bewaring van ons planet het.
Die spreekwoord ‘waste not, want not’ het die hele
praatjie vir Dawie Basson in ‘n neutedop saamgevat.

Encore vir Roodies se het met die prys vir die beste kostuums Die Roodepoort Matrikulante haal onderskeidings, twee hande vol, in die
weggestap. Dit was egter groep ses, uit en wys matriekekasamen behaal
groentjiekonsert die heroes wat as algehele wenners uit Die matrikulante van die Hoërskool
die stryd getree het. Hulle het die Roodepoort is vir hul harde werk, met Van links na regs:
Ligte, kamera, en aksie! Die graad 8 Oscars voorgestel. talle onderskeidings beloon. 20 van die Ons hoof: Mnr HL Kruger, Bertus
leerlinge van die Hoërskool Die “Magic Moment” toekenning het skool se leerders het daarin geslaag Jordaan en me E Cronjé, Adjunk-Hoof
Roodepoort het vir hope vermaak aan “BORAK”, Junior Janse van om drie en meer A’s in die Nog vier leerlinge het daarin geslaag
tydens vanjaar se groentjiekonsert Rensburg gegaan. eindeksamen te behaal. om 7 onderskeidings elk in te palm.
gesorg. In pas met die tema het ‘n Encore! Van die 192 matrikulante het net oor Hulle is Danielle Kotze, Nadia Laas,
klomp zero’s, op die verhoog in heroes Die skool wil graag die gemeenskap vir die 100 leerders ten volle vystelling Meleny Oberholzer en Maretha Smit.
verander. Drama,drama,drama. al hul positiewe terugvoer bedank. behaal. Die groep het ook altesaam
Groep een wat ‘n Zero voorgestel het, “Roodies sal van krag tot krag kan 144 A’s behaal.
groei!” Matrieks 2007, ‘n boodskap
aan julle van die Hoërskool
Roodepoort:
Gr. 8 Top 10 “Ons klink ‘n glasie op ons
puik presteerders en wens
Agter: hulle alle voorspoed toe.
Lizel Meyer, Corani Jankowitz, Ons is baie trots op ons
Riaan Brasler, Ilse Pesche, leerders. Hulle het
Laurika Stapelberg hulself weereens op
Akademiese gebied
Voor: bewys.
DJ van Schalkwyk, Yolandi
Bosch, Nico Venter, Sharise Bertus Jordaan het dit
Smit, Luzaan JvRensburg reggekry om 10

Gr. 9 Top 10 Prestige prysuitdeling 2008: Roodies, julle is


Agter: TOPS!
Charlize Kruger, Jaco
Bezuidenhout, Lihan Laas,
Laurissa Erasmus Die Hoërskool Roodepoort het onlangs die top tien presteerders in elke graad
Voor: bekend gemaak.
Jessica Wallace, Herna de Wit,
Lebo Thete, Jana Roets, Lynette
Marsden, Constant de Wet Gr. 10 Top 10

Agter:
Chané Badenhorst, Johan Botha,
Werner v/d Westhuizen, Wayne Smith
Voor:
Marené Jankowitz, Minette Viljoen, Chrishe
Kriek, Tjaart Kruger, Corné van Niekerk

Gr. 11 Top 10

Agter:
Tiaan Smit, Divan Griesel, Susan Roets, Charné
Uys, Liesel Schmidt
Voor:
Renee Ficq, Jeanne Smook, Danadee Mainland,
Michelle Meyer, Angelique van Coller
Dirk Uys en Alicia van As is onderskeidelik as
hoofseun en hoofdogter aangewys

6
Kempton Park
Kempies lewer uitblinkers Nuwe SA-span, Kempton Park?

Om hul land te kan verteenwoordig, is menige atlete se droom. Vir vier leerders van die Hoërskool “Oorgee een?”
Kempton Park het dié droom pas ‘n werklikheid geword. “Twee?”
“Oorgee drie?”
Ashleigh Schnetler het dit reggekry om vir die Suid-Afrikaanse landloopspan te kwalifiseer. Sy en
haar spanmaats gaan aan ‘n Afrika-kompetisie in Zambië deelneem. Drie wit vlaggies sê hulle is gereed. Die skoot klap. Die
knalgeluid eggo om die
Ryno van Winkel, Nandi Meyer en Stefan Brits is in die Statebondoefengroep opgeneem, wat later veld. Die atlete is lankal reeds uit hulle blokke. Knip en jy sou
dit kon mis.

Die Hoërskool Kempton Park het op die naweek van die 18de
Januarie aan ‘n prestige afloswedloop deelgeneem en is deur
twee seuns en twee dogters O/19 spanne verteenwoordig. EG
Jansen, Hugenote en ‘n Suid-Afrikaanse mans-en damesspan
was die teenstaanders.

By die dogtersaflosse het die Kempies ‘n tweede en derdeplek


ingeneem. Die seuns het egter vir baie meer opwinding
gesorg. Die span, bestaande uit Eduan Nell, Stefan Brits,
Tiaan Schoeman en JJ Vos kon daarin slaag om stof in die SA
mansspan se oë te skop. Suid-Afrika se vinnige viertal LJ van
Zyl, Llwellyn Herbert, Johan Botha en Morné Nagel moes kyk
hoe die Kempton Park A-span die wenpaal voor hul oorsteek.

Die Kempies se B-span kon daarin slaag om ‘n derdeplek in te


neem.

vanjaar aan die Statebondspele gaan deelneem,


Die A-span : Eduan Nell, Stefan Brits, Tiaan
Schoeman en JJ Vos
Absa-tabel praat suiwer waarheid

Na die pasafgelope huissport het die volgende atlete toekennings ontvang:


Hulle is as die beste presteerders in hul onderskeie items aangewys.

Voor: (vlnr)
Michael van Aswegen O/16
(langafstande 485punte) Ruanco
Pelser O/14 (Hekkies lank 636
punte) Gustaf Engelbrecht O/16
(Spiesgooi 873 punte) Stefan Brits
O/16 (Verspring 916 punte;
Naellope 788 punte; Veelsydigste
senior seun)

Middel: Bernadine Esterhuizen


O/16 (Spiesgooi 556 punte) Susan
Malan O/14 (Gewigstoot 575
punte) Anuschka Nice O/16
(Middelafstande 711 punte)
Sanmarie Malan (Veelsydigste
senior dogter) Anneke Gildenhuys O/16 (Langafstande 532 punte) Yolandie Nell O/16 (Diskus 660
punte) Maryke Brits O/14 (Verspring 913 punte; Hoogspring 623 punte; Hekkies kort 749 punte;
hekkies lank 605 punte; Veelsydigste junior dogter)

Agter: Jonathan Watson O/15 (Hoogspring 729 punte) Marinus Herbst O/19 (Middelafstande 610
punte) Dewald v Heerden O/16 (Diskus 875punte) Eduan Nell O/19 (Hekkies kort 792 punte) Ryno
van Winkel O/19 (Gewigstoot 900 punte) Gideon Meiring (Veelsydigste junior seun)

Awesig: Simone Theron O/19 (Driesprong 576 punte) Nicky de Beer O/17 (Driesprong 647 punte)

Tydens die byeenkoms is daar ook trofeë aan die veelsydigste atlete toegeken:

Maryke Brits (heel links) is as die


veelsydigste junior dogter
aangewys. Langs haar is Stefan
Brits. Hy is as die veelsydigste
senior seun benoem. Gideon
Meiring het die trofeë vir die
veelsydigste junior seun ontvang
en die eer van veelsydigste
senior dogter het op Sanmarie
Malan geval.

7
'n Naelbyt storie soos min . . . sekonde, 1 cm verskil op 'n teenstander het aan
die einde van die dag die deurslag gegee.
Op Woensdag, 6 Februarie 2008, het Hoërskool
Noordheuwel die gesogte jaarlikse Top 10 Op die foto die TOP 10 span:
byeenkoms gehou waaraan 37 skole deelgeneem
het. Hoërskool Kempton Park het die byeenkoms Voor vlnr: Dorisia le Roux, Maryke Brits,
al die afgelope 5 jaar gewen en moes hul titel vir Zelri Enslin, Anelda Peypers, Anuscha Nice,
'n sesde keer teen die ander groot atletiek Sanmarie Malan.
kanonne gaan verdedig. Skitter prestasies is deur
die dag gelewer: Dewald van Heerden 'n nuwe Agter vlnr: Marinus Herbst, Dewald van
Gautengrekord opgestel toe hy die skryf 60,94m Heerden, Ryno van Winkel, Gideon Meiring,
ver geslinger het. Vir die prestasie het hy 1000 Stefan Brits, Michael van Aswegen, Willie Kok.
Absa punte
verdien.

Toe die
aankondiging kom,
is daar net een
punt verskil tussen
die eerste en
tweede plek. Groot
was die vreugde
toe die Kempies vir
die sesde
agtereenvolgende
jaar as TOP
10 Kampioen Dewald van Heerden in
gekroon kon word .
Hulle het die titel
aksie
met 884 punte voor
Waterkloof se neus
weggeraap wat 883
punte gekry het.
Elke halwe

Hande vol onderskeidings vir Kempton top 6 Meriete Aand beloon bestes van 2007

Die slimste leerders van die Hoërskool Kempton Park deel ‘n reuse 39 onderskeidings Met ’n bal of kolf in die hand is die manne nie net dolgelukkig nie, maar ook
onder mekaar. Danie Malan, die skool se toppresteerder het agt daarvan agter sy uiters bekwaam. Op 30 Januarie 2008, met die skool se Meriete Aand, is die
naam alleen. volgende leerders vir hul prestasies tydens die 2007 krieketseisoen beloon:
In die pasafgelope eindeksamen het hy A’s in Afrikaans, Engels, Wiskunde (91%),
Natuur - en Skeikunde (94%), Biologie, Rekeningkunde, Bedryfsekonomie en Voor:
Ekonomie, almal hoërgraad vakke, behaal. André Henning (Erekleure),
Hennie Kruger (Halfkleure), Llewellyn Kok (Halfkleure),
Hy het in 2004 reeds ‘n A vir handelsreg ontvang. Petrus van Eck (Halfkleure), Delgardo Jonker (Halfkleure),
Danélle Bekker volg kort op sy hakke met die sewe onderskeidings in haar sak. Sy het Ryno van Eeden (Beste O/14 bouler),
A’s in Afrikaans, Engels, Wiskunde, Ekonomie, Rekeningkunde, Bedryfsekonomie en Jacques Gerber (Beste O/14 kolwer).
Rekenaarstudie (SG) behaal.
Agter:
Die vier ander topstudente het elk ses onderskeidings ingepalm. Hulle is Christiaan Waldemar Bodenstein
Moolman, wat met 99% vir Engels kan spog, Yovanke Nortje, Lizelle Preuyt en Eduard (Beste O/15 kolwer; Erekleure),
Reitman. Clayton Ceronio (Erekleure),
Greg De la Hunt (Halfkleure),
Eben Vermaak (Halfkleure),
Marius Brits (Halfkleure),
Dumisa Thantsa (Erekleure),
Deon van Vuuren (Beste O/15 bouler).

Danie Malan (8) Yovanke Nortje (6) Danélle Bekker (7)

Christiaan Moolman (6) Eduard Reitman (6) Lizelle Preuyt (6)

8
Power cuts crippling your business?
Use the Protea name for spe-
cial quotes on all generaters
and camera systems

9
Randburg
Dít het ware ‘guts’ gekos deur verskeie Honneurs-, Meesters-, en noukeurig bestudeer. Verder moes die bloeding, as gevolg van oorywerige,
Doktorale studente asook prof. Anne- leerlinge al die organe kon identifiseer. ietwat onkundige hande ontstaan het.
marie Ollewage bygestaan om die fyn- Die fisiese werking van sekere stelsels
“Practice makes perfect.”
ere kuns van rot disseksie eerstehands is dan ook getoets. Die longe is met Volgens van Vuuren was die uitstappie
Dié gesegde is onlangs behoorlik deur
te beproef. strooitjies opgeblaas of die kopbene is een van die béste ervarings nog.
die Hoërskool Randburg se graad 11
gebreek om sodoende die brein weg te “Die leerders het werklik baie geleer en
Biologie-klas op die proef gestel.
Die rotte, ongeveer 20cm lank (sonder lê. die ervaring het beslis die graad 11’s se
hul sterte) is oopgesny en hul spys- uithouvermoë beproef, “ het sy gesê.
Die leerders het onder die toesig van
verterings-, uitskeidings-, voortplantings- Vir die meeste was dit maar ‘n grillerige Dít en natuurlik hulle ‘guts’ ook.
me. Riana van Vuuren die Universiteit
, asemhalings- en senuweestelsels is uitstappie. Verál wanneer inwendige
van Johannesburg besoek. Hier is hulle

Flippie Klopper begin die rot dissekteer terwyl sy maats gretig Kasia Venter, Dirk Momsen, Toné Knoetze, Mildred Iola Hattingh is duidelik nie baie ingenome
toekyk. (vlnr: Pieter Delport, Hendrik Fouche, Flippie Klopper Nebulaudzi en Jeanine de Bruyn nie.
en Pierré van der Berg)

Lieschen Branders, Nina Langenhoven, Veronica


O’Reilley, Beaudine Terblanche en Iola Hattingh
Hendrik Fourie en Flippie Klopper lyk heel
Jeanine de Bruyn, Toné Knoetze, Mildred Nebulaudzi, Dirk
tuis.
Momsen en Kasia Venter

Krieketkoors loop hoog hul toegelate 35 beurte aangeteken. C. Cronen het 36 lop-
ies tot dié totaal bygedra terwyl J. Bowema 40 lopies vir St.
Hoërskool Randburg se Eerste Krieketspan het na die A-
Davids los geslaan het. Daniel Stapelberg het ‘n sukses-
afdeling, semi-finaal van die John Waite Knock Out – reeks
volle teenaanval geloods en kon twee paaltjies vir slegs 28
deurgedring, nadat hulle St. Davids geklop het. Die manne
lopies in sy sewe beurte geneem.
van Randburg het eerste gekolf en kon daarin slaag om
Die vier skole wat die stryd in die semi-finaal gaan aanvoer
158 lopies, vir die verlies van vyf paaltjies aan te teken.
is King Edwards VI wat teen St. John’s op die laasge-
Kobus Delport het die hoogste telling, 38 lopies, los-
noemde se velde te staan kom.
geslaan. Sy spanmaats Rico du Plessis en Johann van der
Randburg sal op Woensdag 6 Februarie kragte met Jeppe
Merwe kon onderskeidelik 29 en 30 lopies aanteken.
Boys High, op hulle eie velde meet.
St. Davids het 148 lopies vir die verlies van ses paaltjies in

10
Week 8

Super 14 Rugby 04/04/2008 7.35pm Highlanders v Lions

04/04/2008 7.40pm Brumbies v Chiefs


Dunedin

Canberra

Schedule 04/04/2008 7.45pm Force v Bulls

05/04/2008 7.35pm Hurricanes v Sharks


Perth

Wellington

Date Time Teams Venue Score 05/04/2008 7.40pm Waratahs v Blues Sydney

Week 1 Local * 05/04/2008 5.00pm Cheetahs v Reds Bloemfontein

15/02/2008 7.35pm Crusaders v Brumbies Christchurch Crusaders/Stormers Bye

15/02/2008 7.05pm Reds v Highlanders Brisbane Week 9

15/02/2008 7.10pm Sharks v Force Durban 11/04/2008 7.35pm Highlanders v Sharks Dunedin

16/02/2008 7.35pm Blues v Chiefs Auckland 12/04/2008 5.30pm Crusaders v Lions Christchurch

16/02/2008 7.40pm Waratahs v Hurricanes Sydney 12/04/2008 7.35pm Blues v Brumbies Auckland

16/02/2008 5.00pm Stormers v Bulls Cape Town 12/04/2008 7.05pm Force v Waratahs Perth

16/02/2008 7.05pm Cheetahs v Lions Bloemfontein 12/04/2008 3.00pm Stormers v Cheetahs Cape Town

Week 2 12/04/2008 5.05pm Bulls v Hurricanes Pretoria

22/02/2008 7.35pm Hurricanes v Reds Wellington Reds/Chiefs Bye

22/02/2008 6.00pm Cheetahs v Force Bloemfontein Week 10

22/02/2008 8.05pm Bulls v Crusaders Pretoria 18/04/2008 7.35pm Chiefs v Crusaders Hamilton

23/02/2008 7.35pm Chiefs v Waratahs Hamilton 18/04/2008 7.40pm Reds v Force Brisbane

23/02/2008 7.40pm Brumbies v Highlanders Canberra 19/04/2008 5.30pm Waratahs v Lions Sydney

23/02/2008 5.00pm Sharks v Stormers Durban 19/04/2008 7.40pm Brumbies v Sharks Canberra

23/02/2008 7.05pm Lions v Blues Johannesburg 19/04/2008 3.00pm Bulls v Highlanders Pretoria

Week 3 19/04/2008 5.05pm Stormers v Hurricanes Cape Town

29/02/2008 7.35pm Hurricanes v Chiefs Wellington Blues/Cheetahs Bye

29/02/2008 6.30pm Lions v Force Johannesburg Week 11

29/02/2008 8.35pm Stormers v Crusaders Cape Town 25/04/2008 7.35pm Crusaders v Blues Christchurch

01/03/2008 7.35pm Highlanders v Waratahs Dunedin 25/04/2008 7.40pm Brumbies v Lions Canberra

01/03/2008 7.40pm Brumbies v Reds Canberra 26/04/2008 7.35pm Chiefs v Reds Hamilton

01/03/2008 5.00pm Cheetahs v Blues Bloemfontein 26/04/2008 7.40pm Waratahs v Sharks Sydney

01/03/2008 7.05pm Bulls v Sharks Pretoria 26/04/2008 3.00pm Cheetahs v Hurricanes Bloemfontein

Week 4 26/04/2008 5.05pm Stormers v Highlanders Cape Town

07/03/2008 7.35pm Highlanders v Hurricanes Dunedin Force/Bulls Bye

07/03/2008 7.40pm Waratahs v Brumbies Sydney Week 12

07/03/2008 7.05pm Bulls v Lions Pretoria 02/05/2008 7.35pm Crusaders v Sharks Christchurch

08/03/2008 7.35pm Chiefs v Cheetahs Hamilton 02/05/2008 7.05pm Force v Chiefs Perth

08/03/2008 7.05pm Reds v Stormers Brisbane 02/05/2008 7.10pm Cheetahs v Highlanders Bloemfontein

08/03/2008 7.10pm Sharks v Blues Durban 03/05/2008 7.35pm Hurricanes v Lions Wellington

09/03/2008 5.00pm Force v Crusaders Perth 03/05/2008 7.40pm Reds v Blues Brisbane

Week 5 03/05/2008 3.00pm Bulls v Waratahs Pretoria

14/03/2008 7.35pm Chiefs v Stormers Hamilton 03/05/2008 5.05pm Stormers v Brumbies Cape Town

14/03/2008 7.40pm Brumbies v Hurricanes Canberra Week 13

15/03/2008 5.30pm Blues v Force North Harbour 09/05/2008 7.35pm Hurricanes v Force Wellington

15/03/2008 7.35pm Crusaders v Cheetahs Christchurch 09/05/2008 7.10pm Bulls v Brumbies Pretoria

15/03/2008 7.05pm Reds v Bulls Brisbane 10/05/2008 7.35pm Highlanders v Blues Dunedin

15/03/2008 5.00pm Lions v Sharks Johannesburg 10/05/2008 7.40pm Reds v Crusaders Brisbane

Week 6 10/05/2008 3.00pm Sharks v Cheetahs Durban

21/03/2008 7.35pm Crusaders v Waratahs Christchurch 10/05/2008 5.05pm Lions v Chiefs Johannesburg

21/03/2008 7.40pm Brumbies v Cheetahs Canberra 10/05/2008 7.10pm Stormers v Waratahs Cape Town

22/03/2008 2.30pm Highlanders v Force Queenstown Week 14

22/03/2008 5.30pm Blues v Stormers Auckland 16/05/2008 7.35pm Blues v Hurricanes Auckland

22/03/2008 7.35pm Chiefs v Bulls Rotorua 16/05/2008 7.05pm Force v Brumbies Perth

22/03/2008 5.00pm Lions v Reds Johannesburg 17/05/2008 7.35pm Crusaders v Highlanders Christchurch

Hurricanes/Sharks Bye 17/05/2008 7.40pm Reds v Waratahs Brisbane

Week 7 17/05/2008 3.00pm Lions v Stormers Johannesburg

28/03/2008 7.35pm Hurricanes v Crusaders Wellington 17/05/2008 5.05pm Cheetahs v Bulls Bloemfontein

28/03/2008 7.40pm Waratahs v Cheetahs Sydney 17/05/2008 7.10pm Sharks v Chiefs Durban
Semi Fi-
28/03/2008 8.00pm Force v Stormers Perth nals
29/03/2008 5.30pm Chiefs v Highlanders Hamilton 23/05/2008

29/03/2008 7.35pm Blues v Bulls Auckland 24/05/2008

29/03/2008 5.00pm Sharks v Reds Durban Final

Brumbies/Lions Bye 31/05/2008

11
12

You might also like