You are on page 1of 2

ESKOM se bedreiging van Suid- verwerkingsfasiliteite gebruik amper

Afrika se voedselsekuriteit alle moderne tegnieke van landbou


elektrisiteit. Skedules wat nou
As Suid-Afrika se staatsbeheerde gevolg moet word om seker te maak
elektrisiteitsverskaffer het ESKOM dat plante reg groei word versteur en
‘n baie belangrike rol om te speel in kan lei tot gewasse wat doodgaan of
die ekonomie en die land. ESKOM nie die regte hoeveelheid opbrengs
is veronderstel om betroubare, lewer nie. Preservering van kosse
bekostigbare, volhoubare word baie moeiliker en kan selfs tot
elektrisiteit te lewer. Die parastataal na die gewasse geoes is tot probleme
moet deursigtig en verantwoordelik
lei.
wees en poog om die beste diens
moontlik te lewer. Dit is ongelukkig Aangesien dit onmoontlik is om op
nie wat aan die land voorsien is nie. ESKOM staat te maak, moet boere
alternatiewe soos sonpanele en
Verskeie faktore het tot ESKOM se batterye soek om elektrisiteit te
mislukking gelei. Hulle het gepoog voorsien. Dit vat tyd en kos baie
om infrastruktuur te bou, maar het te duur om volhoubaar te implementeer
veel skuld aangegaan om dit te doen en kan winsmarges wat al klaar nou
en het na die tyd dit nie onderhou is in die negatiewe in bring. Dit
nie. Gereelde foutiewelike bestuur veroorsaak dat die pryse van kos al
en korrupsie het die maatskappy duurder raak en tot die verbruiker
binnegedring. Terwyl die res van die deurspoel, wat uiteindelik dit
wêreld beweeg het na volhoubare moeiliker maak vir behoeftiges om
energie, het ESKOM gesukkel om kos te koop.
aan te pas met die verskuiwing en As plase eerder kostes probeer sny
hulle is in die stof agtergelaat. by die aanplanting van gewasse kan
Al hierdie faktore het uiteindelik dit tot laer kwaliteit of minder kos
daartoe gelei dat ESKOM vandag as lei vir die bevolking. As hulle
‘n elektrisiteitsverskaffer absoluut werkers afdank om kostes te
misluk en beurtkrag moet gebruik as verminder, veroorsaak dit
hul oplossing vir werkloosheid en bedreig ook die
elektrisiteitstekorte. bevolking se vermoë om kos te kan
Aangesien moderne landbou en koop, wat weereens die land se
landboutegnologie baie afhang van voedselsekuriteit bedreig.
elektrisiteit veroorsaak ESKOM se Dit is dus duidelik dat Suid-Afrika
beurtkrag ‘n massiewe probleem in se voedselsekuriteit onder massiewe
enige basiese take uitvoer. Van druk is as gevolg van ESKOM se
besproeiingstelsels tot mislukking as
plaastoerusting en elektrisiteitsverskaffer. Dit spoel
deur in die ekonomie en dra by tot
probleme wat al klaar massief bydra
tot Suid-Afrika se onstabiliteit.

You might also like