You are on page 1of 5

Die gebruik van onkonvensionele

energiebronne (sonkrag, widnkrag) in S.A.


Wat hou die toekoms in?

Roan Whittaker

11F

Inleiding en Hipotese
Suid-Afrika het n groot energie probleem, as gevolg van die
feit dat die land se steenkool myne leeg raak en baie daarvan
word uitgevoer na ander lande toe. Suid-Afrika en die
gebruik van onkonvensionele energie bronne as die
toekoms. Omdat Suid-Afrika so n wonderlike klimaat het, sal
onkonvensionele energiebronne soos son-en windkrag, baie
goed werk

Agtergrond inligting oor die onderwerp


93% van Suid-Afrika se elektrisiteit vanaf steenkool, wat
beteken dat Suid-Afrika een van die wereld se top 15 CO2
emittors is. Op dieselfde tyd, die toenemende ekonomiese
groei, en die gebrek van kragstasie belegging veroorsaak krag
onderbrekings. Na die energy krisis van 2008 het die Suid
Afrikaanse Regering begin om hernubare energy te
produseer op n groot skaal. As gevolg daarvan, is daar groot
aantal beleggings nodig om dit te laat werk. Om die
diversiteit van die energiebronne te vergroot is baie
belangrik. Nie net om seker te maak die land het altyd
genoeg krag nie, maar ook vir werk geleenthede skep, en om
die klimaats verandering te versag. As gevolg van Suid-Afrika
se ligging en klimaat het dit uitstekende potential vir son- en
windkrag. Beleggings in hierdie areas van energy verskaffing
is al klaar in praktyk, maar dit is nog nie genoeg nie. Daar
moet nog baie belê word in die nodige toestelle en huising vir
die energie.
Data versameling

“Omdat Suid Afrika n hulpbron ryk omgewing het, is daar n


redelike aantal hernubare energie tegnolgy wat nog
commersiel vatbaar is vir nou, maar die vraag aan n basiese
hernubare bron is nogsteeds daar.” Se Imke Meyer, n energie
ingeniuer.
n Studie, deur Meyer en n kollega wat gepubliseer is in die
International Journal of Marine Energy, het gevind dat die
beste plek vir onderwater turbines, sal so n 100km Noord-
Oos wees van Oos London.

“Die Agulhas see stroom is so groot en sterk dat sulke


turbines blykbaar amper geen regte impak gaan he op die
see se omgewing of die stroom se krag nie.”, se Marjolaine
Krug, a senior wetenskaplike by die Council for Scientific and
Indsutrial Research.

Analisering van die data

Die technology wat bespreek word is baie duur. Nie net die
aankoop van die turbines en die nodige component nie,
maar ook die installasie van so groot stukke tegnologie onder
die see in geweldige sterk seestrome. Dit, en die tegnologie is
relatief jonk, en dus is professionele nodig om dit te
installeer, en hulle vra ook baie geld.

Alhoewel dit baie geld verg, se Meyer dat lesse geleer kan
word vanaf wind turbine instelassie, en oor gedra kan word
na see stroom turbines. Die probleem daarmee is die
uitdaging van turbines installeer in n omgewing waar die
non-stop strome is, wat baie vining beweeg.
Op hierdie oomblik is Suid Afrika heeltemal te afhankilik op
steenkool krag. Alhoewel die regering se dat hulle van plan is
om steenkool krag gebruik te verminder, voorspel hulled at
resulate eers oordentlik gaan wys in 2040.

Uit al die hernubare energie bronne wat tot Suid Afrika se


beskiking is, is son-en windenergie die mees effektief, as
gevolg van Suid Afrika se ligging. Suid Afrika ontvang n groot
aantal stralingsenergie, as gevolg van die geographiese
ligging van die land, wat baie nuttig is in die son energie
sektor.

Wind, die ander tipe hernubare energie waarvoor Suid Afrika


n baie groot potensiaal het, is ook baie effektief. As gevolg
van die hoë wind spoed op die kus van Suid Afrika, het
Kaapstad al klaar baie windplase geimplimenteer, wat al klaar
n merkwaardige aantal elektrisiteit opwek vir mense wat
daar bly.

Alhoewel daai twee energie tipes die beste geskik is vir Suid
Afrika, is biomassa-energie op hierdie oomblik ons grootste
hernubare energie bydraer. Biomassa-energie, op die
simpleste manier verduidelik, is organise material wat vanaf
n plant of dier kom, wat terselftetyd n hernubare energie
bron is. Biomassa bevat energie gestoor vanaf die son. Plante
absorber die energie gedurende fotosintese. Wanneer
biomasse verbrand word, dan word die chemiese energie in
die biomassa vrygestel as hitte. Dit produseer dan die
energie. Een van Biomassa se grootste problem is, dit
veroorsaak lug besoedeling.

Aanbevelings en moontlike oplossings

You might also like