You are on page 1of 2

Australia se kos, kultuur en toeristeaantreklikheid

Kos: Omdat Australia n modern nasie is, met groot skaalse immigrasie, het
Australia n unieke mengsel van kulinêre bydraes en aanpassings van
verskillende kulture rond om die wêreld, insluitend die inboorlinge van
Australia, Asiërs, Europeers, en mense van die Stille Oseaane se eilande.
Australia se inboorlinge bly al daar vir so 65,000 jaar, waartydens hulle n
jagter-versamelaar dieet aangeneem het, wat bekend gestaan het as bos
snoepie, gemaak van Australiese flora en fauna. (dit was heelmoontlik
goedkoper as die skool snoepie, maar kom ons praat eerder nie daaroor nie).
Australia het in 1788 n versameling van Britse kolonies geraak, wat geeindig
het in 1900. Gedurende daai tyd was die kulinêre smaak sterk beïnvloed deur
die Britte en Ierse migrante, met landbouprodukte soos vleisbeeste, skape en
koring wat stapelvoedsel geraak het in die Australiaanse dieet geword het. Die
Australiese goud stormloop het meer gevarieerde immigrante en kombuise,
waarvan die meerderheid Sjinees was, terwyl Australia se post-oorlog
multikulturele immigrasie program gelei het na n grootskaalse diversifikasie
van plaaslike kos, spesifiek onder die invloed van die Meditireen en Oos en
Suid Asiatiese Australiaaners

Globalisering het ook n groot invloed op Australia se kos. Organiese en


biodinamiese kos tipes is wyd beskikbaar, asook a hernuwing van bos kos….
Daai het nie aspris gerym nie. Terwyl daar baie kitskos kettings in Australia
voorkom, het Australië se metropolitaanse gebiede het beroemde haute-en
nouvelle-kombuisondernemings wat plaaslike en internasionale kosse aanbied.

Kultuur: Australia se kultuur is hoofsaaklik a Westerse kultuur, tot n mate


afgelei van Brittanje, maar ook beïnvloed deur die unieke geografiese inligting
van Australia, die kulturele insette van die Aboriginies, Torres Strait Islanders,
wat die inheemse bevolking van Australia is, en die gediversifiseerde
immigrante wat Australia se bevolking opmaak. Daar is bewyse van n
beduidende Anglo-Keltiese erfenis wat die oorheersing van die Engelse taal en
die bestaan van n demokratiese stelsel, die Christen geloof wat dominant is en
hulle sterk liefde vir sport.

Van die Aboriginies se kunswerke kan teruggedateer word tot 30,000 jaar
gelede. Verskeie provinsies in Australia het begin as strafkolonies, met die
eerste Britse gevangenes wat gearriveer het by Sydney Cove in 1788. Stories
van gevangenes soos die bos loper Ned Kelly, wat verduur het in Australiaanse
musiek, film en literatuur. Die Australiaanse goud stormloop van die 1850s het
rykdom asook nuwe sosiale spanning na Australia toe gebring. Die kolonies wat
gestig is, het parlemente verkies, regte vir werkers en vrouens gekry voor
meeste van die ander westerse nasies.

n Groot deel van die Australiaanse kultuur is hulle droë, oneerbiedige en


ironiese sin van humor. Die gevangenes van die vroë koloniale era het gehelp
om anti-outoritarisme as n kenmerk in Australiaanse komedy te stig.
Australiaanse troepe wat in WO1 baklei het, was gereeld oneerbiedig in hul
verhoudings met hulle superieur offisiere gewys, en het donker humour
gebruik wanneer hulle moes geveg het. Hulle gebruik ook baie self
bespottende en satiriese humor in hulle komedie

You might also like