You are on page 1of 2

Roan se Verslag

Oorsig van die veldtog


Angs. ‘n Perfekte voorbeeld van ‘n mental health problem. Gooi dit in saam
met depressie, swak selfbeeld en ‘n spul ander probleme. Wat kry jy? 20% van
die wêreld se tieners. 13%-18% van die wêreld as ‘n geheel sukkel met mental
health. Meneer vra nou seker jouself: “Maar die wêreld is mos nou ingelig
hieroor. Hulle is veronderstel om iets daaroor te doen.” Die ergste ding is, net
4% van die mediese budget word gegee aan mental health. Ons het hierdie
topic gekies, want dis baie na aan ons harte, asook die feit dat dit ‘n ernstige
kwessie is onder ons mede tieners.

Die teikengroep was hoofsaaklik tieners, maar dit sluit almal in. Van die mense
wat ons vraelys beantwoord is al goed in hulle 40s in en baie van hulle is
tieners.

Metode
Ons het ‘n Instagram blad geskep, en fotos en videos gaan kry op die internet
oor mental health, om bewusmaking te skep. Dandrê het die blad hanteer, en
ek het die videos geedit. Ons het ook ‘n vraelys opgestel en dit versprei onder
vriende en familie.

(Die vraelys is aangeheg aan die e-pos wat ek vir meneer gestuur het)

Bevindinge
Ek het agtergekom dat daar baie meer mense is my ouderdoms en in my
gemeenskap wat bewus is, en omgee, oor hierdie kwessie. Meeste van die
terugvoer wat ons ontvang het op die vraelys was baie positief, en dit het my
gewys dat baie mense nie net bewus is oor die kwessie nie, maar ook vreeslik
ingelig en experienced met die kwessie.
Ek is nogal onsteld met die feit dat party mense nie dit so ernstig opneem as
wat dit opgeneem moet word nie, maar ek verstaan ook dat daar baie mense
daar buite is wat nie gefokus is op enige iets anders behalwe hulle eie lewens
nie.

Voorstelle vir die verbetering van die veldtog

As ons dalk kans gehad het om met mense in persoon te praat, sou die veldtog
‘n bietjie meer persoonlik kon wees. As ons ook ‘n professioneel in die veldtog,
soos ‘n sielkundige, kon kry om te praat oor die kwessie, sou die veldtog
definitief kon verbeter.

Bibliografie
Ons het Youtube en Google Images gebruik

Baie dankie dat Meneer ons die kans gegee het om hoor
hierdie topics te praat met ons mede mense, want al die
kwessies is belangrik en ons bespreek dit nie genoeg by die
skool nie.

You might also like