You are on page 1of 1

New Business Builder and Fleet

Executive at Longtom Nissan


Here at Longtom Nissan group we pride
ourselves on
· Offering a dedicated business and fleet
sales division
· Providing the highest level of customer
service and support
· Our experience in dealing with major
business and fleet owners
· Being able to assist all companies, large
or small in making informed vehicle fleet
management decisions.
· Offering tailored vehicle finance and
fleet management solutions though Nissan
Finance.
For further info phone 013 235 2381.

RIGHT: Adelene Roux the new Business


Builder Fleet Executive at Longtom
Nissan. She is originally from Vereeniging
and was trained by Nissan SA.

Uithouritwenners by
Drie Nasies
Gedurende die Drie Nasie Byeenkoms op Alma het vier Lydenburg Platorandruiters
deelgeneem.
Die Drie Nasie Byeenkoms is bygewoon deur ruiters van Suid-Afrika, Argentinië asook die
Debut on netball court!
Entheos Christian School Gr 0 and Gr 1 girls enthusiastically made their debut
VSA. Monique Roeloffze het vir die Liggewig Springbokspan gery, Charmaine Roeloffze on the Netball Court at Laerskool Mini Rugby and Netball Day on Saturday 7 May.
het vir die liggewig bloubulspan en Willie Roeloffze en Jakkie Mellet het vir die swaargewig They played five games in all and enjoyed the day tremendously.
Bloubulspan gery. Die liggewig Springbokspan en die liggewig Bloubulspan het hulle
afdelings gewen.
Ongelukkig het al die ander spanne die ondersput gedelf. Dit was 'n moeilike baan met baie
sand en redelik klip wat dit vir ruiter en perd
moeilik gemaak het. Monique het 10de, en
Charmaine 18de geeindig. Julius Ackermann
was die enigste kinderruiter en het sodoende
die eerste plek gevat. Ongelukkig vir Willie
en Jakkie het hulle nie die rit voltooi nie. Ses
ruiters van hierdie klub het deelgeneem:
Monique, Charmaine, Willie en Rhyno
Roeloffze, Jakkie Mellet en Julius
Ackermann. Rhyno het die 120km ook
suksesvol voltooi.
Charmaine Roeloffze het in besonder die
‘grooms’ bedank, want “sonder hulle sou ons
hulpeloos gewees het. Dankie grooms julle is Deelnemers aan die Drie Nasies.
tops!”

Sarie Venter competed


against accomplished
riders in the Nottinghill
Show recently and
brought home 2 rosettes.
She received a 1st and
3rd prize for show-
jumping on her new
horse Forest Fire. A
truly remarkable rider.
Well done Sarie. Her
trainer, June Lark, of
Letabo Perr Riding
School says she is
exceptionally proud of
Sarie’s achievement.

Permanent Positions Available


• 3 x Boilermakers/ Fitters
• 5 x Boilermaker - Aids
• 1 x Electrician
• 2 x Electrical - Aids
Box Front; Conveyor Installation
& Extensions Experience Essential
Fax short CV: 086 601 8928

You might also like