You are on page 1of 1

Die toekoms van mense in die ruimte

Nasa het pas die ontwerp van die grootste vuurpyl ooit bekend gemaak wat mense en vrag in die toekoms na die ruimte sal neem. Bekend as die ruimtelanseerstelsel (RLS), kan di tuig aangepas word, soos benodig. Vervoer van mense
98 m hor as Statue of Liberty Die kapsule wat die mense vervoer. 1

Vervoer van vrag

122 m Vragvolume Kan 9 skoolbusse vervoer 2

Loonvrag Plek vir 12 olifante

Loonvrag Plek vir 21 olifante

Vuurpyle Tydens lansering gelyk aan 31 Boeing 747-vliegtuie

Vuurpyle Tydens lansering gelyk aan 34 Boeing 747-vliegtuie

1 Ontsnapstelsel 2 Bemanningsmodule 3 Diensmodule

3 Enjins
Bron: Nasa

3 Enjins
Graka: ELSAB BRITS, JACO GROBBELAAR

You might also like