You are on page 1of 1

Vermiste Wimpy-bestuurder: S het hy verdwyn

Vrydagmiddag
Steven Williamson neem deel aan n gholfdag ten bate van Kansa by die Tempe-weermagbasis.

Saterdag 02:00
Kuier by die Wild Boar in Langenhovenpark.

Saterdag 23:20
Kuier by Friends in Fichardtpark

Vrydag 23:00

Williamson laai me. Marinell ONeill by haar huis in Uitsig af.

Saterdag 04:00
Kuier by Second Avenue Caf en Barbas in Westdene.

Saterdag 06:00
Stop voor die Wimpy in Prellerplein, Dan Pienaar, met sy wit Yaris DRF 011FS. n Kontantbedrag verdwyn uit die Wimpy-kluis. Hy los sy beursie en n selfoon hier.

Gooi weer brandstof in by die Engen-Kroonvaal-vulstasie op die N1. Ry in die rigting van Johannesburg.

Saterdag 08:41

Saterdag 06:48

Williamson se ander selfoon word die laaste keer gebruik.

Saterdag 06:11

Gooi R100 se brandstof in by die Engen-vulstasie.


MORN SCHAAP, Graka24

You might also like