You are on page 1of 1

Voorlopige klagstaat teen Sondag-verkragter

Daar is tans 30 aanklagte teen hom, gegrond op n bekentenis wat hy Vrydag voor n onafhanklike landdros gemaak het. Na verwagting sal talle ander aanklagte op die uiteindelike klagstaat verskyn namate die ondersoek vorder.

Voorlopige klagstaat:
Verkragting: Ontvoering: Seksuele aanranding: 6 sake 13 sake 10 sake

1 saak Moord: Die aanklag is n die dood van Louise de Waal (16) verlede week. n Aanklag in verband met die dood van Lazanne Farmer (14) sal moontlik binnekort by die aanklagte gevoeg word. Lazanne het gesterf toe sy uit die beskuldigde se bewegende voertuig gespring het om te ontsnap.
Graka24

You might also like