You are on page 1of 3

HANNA HOEKOM

Karakters:
Shouneez : Hanna
Lee-Anne : Tibo
Goku
: Byers (Pa)
Bryton
: Amos

(In Hanna se slaapkamer)


Hanna

: Hoe gaan daardie versie nou weer?


Dis die vloer
Dis die muur
Dis die donkerste uur
dis al
Dis die pen in my hand
Dis die le papier
Dis die bitterste uur
dis al.
Hanna Hoekom
Winter 2002
Bitterberg.

(Hanna slaap)
Byers

: Tyd vir ontbyt!!

(Wanner Hanna opstaan dan stel sy die tafel)


(By die tafel)
(Amos s iets in Tibos oor)
(Tibo en Amos lag)

Byers

: Wat is so snaaks?

Amos

: Dis aartappel in my mond (giggel)

Tibo

: Dis die hond op die grond (lag)

Tibo en Amos : Dis al...


Tibo

: Dis die vuur ,dis die bitterste uur

Tibo en Amos : Dis al..........


Hanna

: Hulle het in my kamer rond gekrap ,


Hulle het my boek gelees.

Tibo

: Ons het nie rond gekrap nie (vinnig).Die boek


het oop langs die bed gel

Hanna

: Die deur was toe!! Julle weet julle moet uit bly
as die deur toe is
(wat anders het hulle nog gelees ,my hele lewe!!)

Tibo

: Ons is nie nou by die huis nie. Dis nie jou


slaapkamer nie!

Byers

: Wanneer het julle in Hanna se goed gekrap?


Julle het geen respek vir enigiemand se
privaatheid nie!

Amos

: Neeeeee!!! Ons sal nie weer nie meer nie ,nooit


weer nieBelover!!

Hanna

: Hulle moet skottels doen vir die hele vakansie!!!

Tibo

: Neeeeee!!!

Amos

: Asseblief nie!!

You might also like