You are on page 1of 1

SOORTNAAM EIENAAM

Die lidwoorde ’n of die kan voor hierdie Hierdie woorde/name word


woorde geplaas word. Dié woorde kan ook met ’n hoofletter geskryf.
meervouds- en verkleiningsvorme aanneem. Bv. Pretoria, Suid-Afrika,
Rapport, Thando
Bv. skoen(e), masker(s), deur(e),
boekrak(ke), motor(s)

VERSAMELNAAM
Die ’n Groep soortname.
MAATNAAM selfstandige
Bv. ’n TROP skape/bokke
’n SKARE mense
’n SKOOL visse
Beskryf ’n afgemete deel
van ’n massanaam. naamwoord ’n SNOER pêrels
’n BUNDEL gedigte

Bv. kilogram, meter, liter,


MAAR OOK: (s.nw)
’n KOPPIE suiker
’n EMMER water

MASSANAAM
(ook STOFNAAM)
ABSTRAKTE S.NW
Hierdie woorde het nie meervoude
Ontasbare dinge wat met emosie gepaard gaan: nie en kan ook nie getel word nie.
Bv. goud, water, koring,
Bv. liefde, respek, jaloesie, haat, hartseer, spyt
platinum, sand

afrikaans.com

You might also like