You are on page 1of 1

Laerskool Kenridge

Skool Beheerliggaampos

Musiekbetrekking (Tweetalig – Afrikaans & Engels). Aanvangsdatum 1 Januarie 2020

Vereistes:

• Toepaslike onderwys- en musiekkwalifikasie (minimum 4 jaar)

Ondervinding in

• Klavier- en blokfluitonderrig
• Praktiese en teoretiese voorbereiding vir eksterne eksamens en eisteddfods
• Juniorkoorbegeleiding
• Solosang: voorbereiding vir eisteddfods
• Skeppende Kuns Graad 7 (kennis van CAPS-kurrikulum ‘n vereiste)
• Onderrig van Orff-ensemble
• Ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels)

Stuur ‘n volledige Curriculum Vitae, met TWEE referente en onlangse getuigskrifte (ten
minste een nie ouer as ses maande nie) elektronies aan die Menslike Hulpbronbestuurder
by soria.human@kenridge.org.za teen 11 September 2019 om 12:00.

'n Aansoek waarborg nie 'n onderhoud nie en die skool behou die reg voor om
'n aanstelling te maak. Laerskool Kenridge is 'n gelyke geleenthede werkgewer.

You might also like