You are on page 1of 12

AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144

WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK


UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

AFK1501
STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2
CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112
INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

1
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

Indeks
Plagiaatverklaring Bl 3
Deel 2 Vraag 1: Bl 4
Vraag 2: Bl 5 -6
Vraag 3: 3.1 Bl 7
Vraag 4: Bl 8
Deel 4 Vraag 1: Bl 9
Vraag 2: Bl 10
Vraag 3: Bl 11
Bibliografie Bl 12

2
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

PLAGIAATVERKLARING

Naam en van: Chante van der Bank

Studentenommer: 61653144

Kursuskode: AFK1501

Werksopdragnommer: 863112

Ek verklaar dat hierdie werkopdrag my eie, oorspronklike werk is. Waar ek


bronmateriaal gebruik het, is dit volledig en volgend die departementele
voorskrifte erken. Ek begryp wat plagiaat beteken en is bewus van die
departementele beleid daaromtrent

Handtekening: Cvanderbank
Datum: 15 September 2017

3
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

DEEL 2:

Vraag 1:

1.1kulturele geheue – Verwys na die “kollektiewe geheue” van ‘n gemeenskap.


Die buitenste dimensie van die menslike geheue, wat twee verskillende
begrippe insluit: geheuekultuur en "verwysing na die verlede". Geheime
kultuur is die proses waardeur 'n samelewing kulturele kontinuïteit verseker
deur die kollektiewe kennis van die een generasie tot die volgende te bewaar,
met die hulp van kulturele mnemoniek, wat dit moontlik maak vir latere
geslagte om hul kulturele identiteit te herbou.

1.2Episteme- is ‘n konvensie van ‘n bepaalde tyd.

1.3Historiese fiksie - Die term fiksie word in die algemeen gebruik om tekste aan
te dui wat uit die verbeelding van 'n outeur ontstaan en wat dus staan teenoor
tekste wat gegrond is op werklike geskiedenis of ware feite. Daarom kan fiksie
andersyds beskou word as enige verbeelde herskepping van die werklikheid.

4
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

Vraag 2:

Oom Schalk Lourens vertel subjektief die verskillende weergawes van Andries
Visagie en Piet Niemand se ontmoeting tydens die slag van Bronkshorstspruit en
hul vrienskap wat daarna volg.

Tydens oom Schalk se vertelling word dit duidelik dat daar geen objektiewe
weergawe van die geskiedenis bestaan nie. Die skoolvoorsitter en
skoolonderwyser se weergawe verskil van Piet Niemand en Andries Visagie s’n.
Die skoolonderwyser wys feitlik diskrepansies uit wat inteenstryd is met dit wat in
die geskiedenisboeke opgeteken is. Hannes Potgieter wat self geveg het by
Majuba ,is self nie gelukkig met gebeure wat opgeteken is in die geskiedenisboeke
nie.

Deurgans is jy bewus van die rol van die Plattelandse patriargale


Afrikanergemeenskap wat ook hul mag misbruik het. Die “ooms” in die
gemeenskap het die laaste sê gehad en al was hul verkeerd is hul nooit
teengestaan nie. Jurie Bekker word aangehaal waar hy sê: “’n Komberskaffer besit
nie die brein om die witman se uitvindings te verstaan nie…” Die veralgemening
dat bruin mense “dom” is kom neer op minagting en verkleinering van ‘n groep
mense. Die Transvaalse Goewerment het dan ook plase aan die burgers wat op
Kommando was gegee. Swartstamme het reeds op van die plase gewoon maar
het geen reg tot eienaarskap van grond gehad nie. Die grond is onder hul
weggegee. Verdere magsmisbruik deur die skoolkommitee se voorsitter kom ook
voor. Toe die skoolonderwyser nie saam stem met Piet Niemand se weergawe
van die slag van Bronkshorstspruit ne, is hy dadelik verplaas. Dit is ‘n duidelike
teken dat die skoolkommitte hul magte misbruik het om willekeurige aanstellings
en oorplasings te doen.

Kortverhale soos “Die Rooibaadjie” geskryf deur Herman Charles Bosman hou die
Suid-Afrikaanse geskiedenis lewendig. Die verhaal speel af gedurende die Anglo
Boere oorlog. Alhoewel daar van fiktiewe karakters gebruik gemaak word word
die leser bewus van geskiedkundige gebeure soos die slag van Bronkhorstspruit
en die Majuba Slag. Dis juis dié twee gevegte tussen Brit en Boer wat gemaak het
5
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

dat die destydse Transvaal se onafhanklikheid erken is. Literêre teks soos die
kortverhaal met historiese gebeure is baie belangrik vir die voorbestaan en bou
van ons land se geskiedenis.

6
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

Vraag 3: 3.1

In die vertelling van die voorgeskrewe kortvehaal “Lettie” , maak die skrywer ons
bewus dat die gebeure tussen Lettie en die engelse offisier ‘n hele ruk terug in die
verlede gebeur het. Die spesifieke taalgebruik in hierdie kortverhaal herroep ‘n
spesifieke verlede. Die kortverhaal is dus ‘n tydsdokument waarin sekere
tydsmerkers, samelewings waardes en gebruike inderdaad gereflekteer kan word.
“Joiner” dui op die boere veraaiers wat by die britse magte aangesluit het en hulle
eie gemeenskap veraai het. Die taalgebruik in hierdie kortverhaal herroep ‘n
spesifieke tyd van die verlede. Woorde soos: “rebellie”,“offisier” ens..Buide die
twee kortverhale is duidelik beskrywend van die Anglo-boereoorlog dus kan beide
tekse as tydsdokument bekend staan.

7
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

Vraag 4:

4.1

 ‘n Historiese roeman is nie net die oorwinning van die verlede nie, maar dit is
ook ‘n meduim wat deur ‘n historiese bewussyn by die leser geskep word om
sin te maak van die hede.
 ‘n Bevestiging en ‘n soeke van ‘n persoon se identiteit en herkoms,
 Terapeutiese funksie: die verwerking van ‘n truamatiese geskiedenis
 Boetedoening: die erkenning van medepligtigheid aan ‘n ongunste geskiedenis
 Om verdraaide geskiedenis reg te stel.

4.2

In die geval van sirkusboere berus die roeman op ‘n belanrike stuk uit die
geskiedenis van die voorstelling van die Anglo-Boereoorlog deur twee
boeregeneraals voor amerikaanse gehore in 1904.

In jeanette Ferreira se resensie oor die roman loof sy die satiriese inslag van die
roman asook op die manier waarop Loots buite gevestigde raamwerke dink
sonder om werklik karkature of bespottings te maak. HP van Coller neem dat die
besluit van oorlagshelde om as sirkusartieste vir fienansiele gewin op te tree, net
sowel tot ‘n roeman met die titel sirkusboere kan lei. Hy noem die teks “’n
outentieke herskepping van ‘n area wat ondersteun word deur deeglike navorsing
asook die argaiese taalregister en doeltreffende meerstemmigheid. Chris van der
Merwe focus hoofsaaklik op die wyse waarop die karakters elkeen hulle eie
oorlogstrauma verwerk. Vir hom is die vervalsing van die geskiedenis voorts een
van die groot onderskeibare temas in hierdie roman.

Loots het van die velore stuk geskiedenis gesien en die potensiaal daarvan en
veral wat doe impak van die oorlog op elke rolspeler ingehou het.

8
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

DEEL 4: AFDELING B: Suurlemoen! Deur Jaco Jacobs.

Vraag 1:

1.1 Liefde is goed maar kan ook probleme veroorsaak.


In die boek Suurlemoen! Her data ‘n liefdes driehoek ontstaan tussen
Tiaan en Zane. In hoofstuk 1 het Zane sy oog op Liezl gehad. Zane het
vir Tiaan daarvan vertel maar Tiaan weet Zane is een van daardie
ouens wat van ‘n meisie hou en na ‘n ruk raak hy verveeld en los nie
meisie. Zane het elke keer na oefening seker gemaak om saam met
Liezl huistoe te stap. In Hoofstuk het Zane vir Lielz gevra om saamhom
te gaan vliek maar sy het nie Zane ‘n antwoord gegee nie. Tiaan het
jaloers geword op Zane se selfvetroue en gedink dat hy ook ‘n meisie vir
hom moet kry. Zane vertel in hoofstuk 18 vir Tiaan dat hy van Liezl
hou.Tiaan en Liezl het een middag by mekaar gekom omT-hemde te
maak. Ons vind later uit dat Liezl ‘n afspraak met Zane gehad het, maar
sy het dit gekanseleer om na Tiaan toe te gaan. Terwyl Tiaan en Liezl
aan te T-hemde werk, sê Liezl vir Tiaan hy is amazing. Op daardie
oomblik stap Zane is. Zane is woedend en storm uit sonder om iets te
se. as gevolg van die spanning tussen die 3 lede het die groep op
gebreek.

1.2 Postmodernisme.
Dit is die manier hoe iemand anders optree as wat daar verwag sou
word. ‘n Goeie voorbeeld is die manier hoe meneer Marx gesag afdwing
is meer postmodernisties as die van die skoolhoof. Op bl.7 is daar ‘n
beeldjie van Mozart met rooi lipstiffie op en ‘n post-it nota. Die beeldjie
help ons om in ons denkbeeld te sien hoe Mozart met die lipstiffie op lyk
en die nota maak Tiaan aan homself om homself later daaraan te
herinner as daar lipstiffie in die omtrek is om Zane van dit af weg te hou.
Meneer Marx het hier ook postmodernisties op getree. Toe hy Zane van
met die rooi lipstifie wat sy beeldjie vol besmear se hy in plaas daarvan
om hulle te straf sy hy dat Suurlemoen! Kan in die leë klaskamer
oefen,as hulle dit sal verf.

9
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

Vraag 2:

2.1 Eerstepersoonsverteller

2.2 Tiaan

2.3 Tieners

2.4 Suurlemoen! Is in tienertaal geskryf en daar word ook engelse woorde


in die boek gebruik, soos “band” en “gigs”.Baie soos ons in daaglikse
woorde skat. Daar word ook groot afrikaanse woorde in die boek gebruik.
Dit wil sê dat daar nie ‘n verskil tussen die taalgebruik binne en buite due
dialoë is nie.

10
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

Vraag 3:

Enige tiener wil op ‘n stadium ‘n “band” begin. Die grootste struikel blok is
om lede te kry. Ons sien aan die begin van die boek dat Tiaan en Zane
lede kort vir hulle “band”. Hulle reel toe met Meneer Marx dat hulle
oudiesies wil hou om nog lede te kry. Tiaan het hier probleme ondervind
met Zane omdat die inligting op die adveertensie verkeerd was en niemand
het opgedaag nie.Meneer Marx laat hulle toe om in sy klaskamer oudiesies
te hou. Tiaan en Frik van Tonder stamp koppe omdat Frik hom spot oor die
“band” wat hy wil begin. Tiaan hulle het toe uiteindelik ‘n “band”. Hulle
oefen tans in Tiaan se garage, maar sy buurvrou het gekla oor al die
geraas en moes ‘n nuwe oefen plek soek.Hy het toe met meneer Marx
gaan praat en ‘n nuwe oefen plek vir hulle gekry. Tiaan sit die aand en
probeer aan lerieke dink vir ‘n liedjie maar al swat hy neerskryf maaknie vir
hom sin nie. Tiaan is op daardie oomblik mismoedig. Tiaan is in ‘n liefdes
driehoek vas gevang. Hy en Zane het albei verlief geraak op dieselfde
meisie, Liezl, die sanger. Die konflik tussen Zane en Tiaan breuk die groep
op 2 dae voor die rumoer kompetiesie. Tiaan voel skuldig en probeer die
groep by mekaar kry. Na ‘n gesukkel en ‘n gesmeek het die groep weer by
mekaar gekom en het die kompetiese gewen.

Dus ja, ons ondervind in die verloop van Suurlemoen! Die beskrywing van
‘n tiepiese sestienjarige en sy probleme.

11
AFK1501 STUDENTE NOMMER: 61653144
WERKSOPDRAG 2 CHANTE VAN DER BANK
UNIEKE NOMMER: 863112 INLEWERINGSDATUM: 15 SEPTEMBER 2017

Bibliografie

Loots, Sonja. 2011. Sirkusboere. Kaapstad: Tafelberg Uitgewers.


Jacobs, Jaco. 2010. Suurlemoen! Pretoria: LAPA Uitgewers.
Bosman, H.C. 2001. Die rooibaadjie. Uitgewers Beperk.
Prelle,1971. Lettie. Uitgewers Beperk.
Mnr. N Cochrane, Dr E Lemmer, Me. E M Jacobs, ME. MM Stander, Prof.
JL Coetser, Prof. H Roos, Studiegids AFK1501.

http://www.litnet.co.za/sirkusboere-n-boeiende-en-vermaaklike-historiese-
roman/

http://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/sirkusboere/

http://www.academia.edu/12434692/Resensie_Sonja_Loots_-
_Sirkusboere_2011_

https://en.wikipedia.org/wiki/Herman_Charles_Bosman

https://www.storiewerf.co.za/resenseer/suurlemoen.htm
https://qrlearn.com/suurlemoen-chapter-summaries/

12

You might also like