You are on page 1of 1

FIELA SE KIND 20 APRIL 2020

Tweede Bedryf Toneel 2( lees)


Instruksies:

1. LEES toneel 2 van die tweede bedryf noukeurig en aandagtig deur.

2. Raadpleeg die Fiela werkboek en lees die Engelse en Afrikaanse


opsommings van die toneel sorgvuldig deur sodat jy die gebeure in
toneel 2 beter kan verstaan.

Dit is al vir vandag. More weer....

Dankie.

You might also like