Professional Documents
Culture Documents
AFRIKAANS
I
ek
I and you
ek en jy
both of us
ons albei
he
hy
he and she
hy en sy
they both
hulle albei
the man
die man
the woman
die vrou
the child
die kind
a family
’n familie
my family
my familie
My family is here.
My familie is hier.
I am here.
Ek is hier.
You are here.
Jy is hier.
He is here and she is here.
Hy is hier en sy is hier.
We are here.
Ons is hier.
You are here.
Julle is hier.
They are all here.
Hulle is almal hier.
the grandfather
die oupa
the grandmother
die ouma
he and she
hy en sy
the father
die pa
the mother
die ma
he and she
hy en sy
the son
die seun
the daughter
die dogter
he and she
hy en sy
the brother
die broer
the sister
die suster
he and she
hy en sy
the uncle
die oom
the aunt
die tante / tannie
he and she
hy en sy
We are a family.
Ons is ’n familie.
The family is not small.
Die familie is nie klein nie.
The family is big.
Die familie is groot.
Hi!
Hello!
Hello!
Goeie dag!
How are you?
Hoe gaan dit?
Here is my address.
Hier is my adres.
Shall we see each other tomorrow?
Sien ons mekaar môre?
I am sorry, but I already have plans.
Ek is jammer, maar ek het reeds planne.
Bye!
Totsiens! / Dag!
Good bye!
Totsiens!
See you soon!
Sien jou binnekort!
I learn English.
Ek leer Engels.
You learn Spanish.
Jy leer Spaans.
He learns German.
Hy leer Duits.
We learn French.
Ons leer Frans.
You all learn Italian.
Julle leer Italiaans.
They learn Russian.
Hulle leer Russies.
France is in Europe.
Frankryk is in Europa.
Egypt is in Africa.
Egipte is in Afrika.
Japan is in Asia.
Japan is in Asië.
I read.
Ek lees.
I read a letter.
Ek lees ’n brief.
I read a word.
Ek lees ’n woord.
I read a sentence.
Ek lees ’n sin.
I read a letter.
Ek lees ’n brief.
I read a book.
Ek lees ’n boek.
I read.
Ek lees.
You read.
Jy lees.
He reads.
Hy lees.
I write.
Ek skryf.
I write a letter.
Ek skryf ’n brief.
I write a word.
Ek skryf ’n woord.
I write a sentence.
Ek skryf ’n sin.
I write a letter.
Ek skryf ’n brief.
I write a book.
Ek skryf ’n boek.
I write.
Ek skryf.
You write.
Jy skryf.
He writes.
Hy skryf.
I count:
Ek tel:
one, two, three
een, twee, drie
I count to three.
Ek tel tot drie.
I count further:
Ek tel verder:
four, five, six,
vier, vyf, ses,
seven, eight, nine
sewe, agt, nege
I count.
Ek tel.
You count.
Jy tel.
He counts.
Hy tel.
It is one o’clock.
Dit is een uur.
It is two o’clock.
Dit is twee uur.
It is three o’clock.
Dit is drie uur.
It is four o’clock.
Dit is vier uur.
It is five o’clock.
Dit is vyf uur.
It is six o’clock.
Dit is ses uur.
It is seven o’clock.
Dit is sewe uur.
It is eight o’clock.
Dit is agt uur.
It is nine o’clock.
Dit is nege uur.
It is ten o’clock.
Dit is tien uur.
It is eleven o’clock.
Dit is elf uur.
It is twelve o’clock.
Dit is twaalf uur.
Monday
Maandag
Tuesday
Dinsdag
Wednesday
Woensdag
Thursday
Donderdag
Friday
Vrydag
Saturday
Saterdag
Sunday
Sondag
the week
die week
from Monday to Sunday
van Maandag tot Sondag
Today is Sunday.
Vandag is Sondag.
I’m not working today.
Vandag werk ek nie.
I’m staying at home.
Ek bly tuis. / Ek bly by die huis.
Tomorrow is Monday.
More is Maandag.
Tomorrow I will work again.
More werk ek weer.
I work at an office.
Ek werk op kantoor.
Who is that?
Wie is dit?
That is Peter.
Dit is Peter.
Peter is a student.
Peter is ’n student.
Who is that?
Wie is dit?
That is Martha.
Dit is Martha.
Martha is a secretary.
Martha is ’n sekretares.
January
Januarie
February
Februarie
March
Maart
April
April
May
Mei
June
Junie
July
Julie
August
Augustus
September
September
October
Oktober
November
November
December
Desember
I drink tea.
Ek drink tee.
I drink coffee.
Ek drink koffie.
I drink mineral water.
Ek drink mineraalwater.
Where is Martha?
Waar is Martha?
At the cinema.
In die bioskoop.
She is watching a film.
Sy kyk ’n film.
What does Peter do?
Wat doen Peter?
He studies at the university.
Hy studeer by die universiteit.
He studies languages.
Hy studeer tale.
Where is Peter?
Waar is Peter?
At the café.
In die kafee.
He is drinking coffee.
Hy drink koffie.
Snow is white.
Sneeu is wit.
The sun is yellow.
Die son is geel.
The orange is orange.
Die lemoen is oranje.
I have a strawberry.
Ek het ’n arbei.
I have a kiwi and a melon.
Ek het ’n kiwi en spanspek.
I have an orange and a grapefruit.
Ek het ’n lemoen en ’n druif.
I am eating toast.
Ek eet roosterbrood.
I am eating toast with butter.
Eke et roosterbrood met botter.
I am eating toast with butter and jam.
Ek eet roosterbrood met botter en konfyt.
I am eating a sandwich.
Ek eet ’n toebroodjie.
I am eating a sandwich with margarine.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien.
I am eating a sandwich with margarine and tomatoes.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien en tamatie.
It is cold.
Dit is koud.
It is raining.
Dit reen.
It is windy.
Dit is winderig.
It is warm.
Dit is warm.
It is sunny.
Dit is sonnig.
It is pleasant.
Dit is helder.
My apartment is here.
Hier is my woning.
The kitchen and bathroom are here.
Hier is die kombuis en die badkamer.
The living room and bedroom are there.
Hier is die woonkamer en die slaapkamer.
My computer is there.
Daar staan my rekenaar.
My stereo is there.
Daar staan my radio.
The TV set is brand new.
Die televisie is nuut.
Today is Saturday.
Vandag is Saterdag.
We have time today.
Vandag het ons tyd.
We are cleaning the apartment today.
Vandag maak ons huis skoon.
Do you smoke?
Rook jy?
I used to.
Ek het.
But I don’t smoke anymore.
Maar ek rook nie meer nie.
It’s so hot!
Dit is baie warm!
Yes, today it’s really hot.
Ja, vandag is baie warm.
Let’s go to the balcony.
Kom ons gaan na die balkon toe.
I need a taxi.
Ek benodig ’n taxi.
I need a city map.
Ek benodig ’n stads kaart.
I need a hotel.
Ek benodig ’n hotel.
A boiled egg?
’n Gekookte eier?
A fried egg?
’n Gebraaide eier?
An omelette?
’n Omelet?
When do we land?
Wanneer land ons?
When will we be there?
Wanneer sal ons daar wees?
When does a bus go to the city centre / center (am.)?
Wanneer is daar ’n bus na die middestad?
Do I have to change?
Moet ek busse verander?
Where do I have to change?
Waar moet ek verander?
How much does a ticket cost?
Hoeveel kos een kaartjie?
How many stops are there before downtown / the city centre?
Hoeveel haltes is daar voor die middestad?
You have to get off here.
U moet hier af klim.
You have to get off at the back.
U moet agter uit klim.
He drives a motorbike.
Hy ry ’n motorfiets.
He rides a bicycle.
Hy ry ’n fiets.
He walks.
Hy gaan te voet.
He goes by ship.
Hy gaan per skeep.
He goes by boat.
Hy gaan per boot.
He swims.
Hy swem.
Is it dangerous here?
Is dit gevaarlik hier?
Is it dangerous to hitchhike alone?
Is dit gevaarlik om alleen te ryloop?
Is it dangerous to go for a walk at night?
Is dit gevaarlik om te gaan stap in die aand?
We got lost.
Ons is verlore.
We’re on the wrong road.
Ons is op die verkeerde pad.
We must turn around.
Ons moet omdraai.
Do you ski?
Ski u?
Do you take the ski lift to the top?
Gaan u met die ski hyser na bo?
Can one rent skis here?
Kan mens hier ski’s huur?
We need help.
Ons het hulp nodig.
Call a doctor!
Bel ’n dokter!
Call the police!
Bel die polisie!
Excuse me!
Verskoon my!
Can you help me?
Kan u my help?
Is there a good restaurant around here?
Is daar ’n goeie restaurant hier rond?
I have a camera.
Ek het ’n kamera.
I also have a video camera.
Ek het ook ’n video kamera.
Where can I find a battery?
Waar is die battery?
Do you exercise?
Doen u oefening?
Yes, I need some exercise.
Ja ek moet beweeg.
I am a member of a sports club.
Ek gaan na ’n sportsklub.
What is on TV?
Wat is op die televisie?
There is a football / soccer (am.) match on now.
Daar is ’n sokkerwedstryd aan die gang.
The German team is playing against the English one.
Die Duitse span speel teen die Engelse span.
Who is winning?
Wie wen?
I have no idea.
Ek het geen idee.
It is currently a tie.
Op die oomblik is hulle gelyk op.
It is hot today.
Dit is warm vandag.
Shall we go to the swimming pool?
Sal ons swembad toe gaan?
Do you feel like swimming?
Voel jy lus om te swem?
Of leather, of course.
Van leer, natuurlik.
This is very good quality.
Dit is besonderse kwaliteit.
And the bag is really very reasonable.
En die sak is regtig baie skaflik.
I like it.
Ek hou van dit.
I’ll take it.
Ek neem dit.
Can I exchange it if needed?
Kan ek dit omruil as dit nodig is?
Of course.
Vanselfsprekend.
We’ll gift wrap it.
Ons sal dit met geskenk papier toedraai.
The cashier is over there.
Daar is die kassier.
I am an intern.
Ek is ’n intern.
I do not earn much.
Ek verdien nie veel nie.
I am doing an internship abroad.
Ek doen my internskap in die buiteland.
That is my boss.
Dit is my baas.
I have nice colleagues.
Ek het oulike kollega’s.
We always go to the cafeteria at noon.
Ons gaan altyd na die kantine.
to have time
om tyd te hê
He has time.
Hy het tyd.
He has no time.
Hy het nie tyd nie.
to be bored
om verveeld te wees
She is bored.
Sy is verveeld.
She is not bored.
Sy is nie verveeld nie.
to be hungry
om honger te wees
Are you hungry?
Is jy honger?
Aren’t you hungry?
Is jy nie honger nie?
to be thirsty
om dors te wees
They are thirsty.
Hulle is dors.
They are not thirsty.
Hulle is nie dors nie.
I am drawing a man.
Ek teken ’n man.
First the head.
Eerste die kop.
The man is wearing a hat.
Die man dra ’n hoed.
to learn
studeer
Do the students learn a lot?
Leer die studente baie?
No, they learn a little.
Nee hulle leer min.
to ask
vra
Do you often ask the teacher questions?
Vra jy gereeld die onderwyser vrae?
No, I don’t ask him questions often.
Nee, ek vra hom nie gereeld vrae nie.
to reply
antwoord
Please reply.
Antwoord asseblief.
I reply.
Ek antwoord.
to work
verk
Is he working right now?
Werk hy nou?
Yes, he is working right now.
Ja, hy werk nou.
to come
kom
Are you coming?
Kom u?
Yes, we are coming soon.
Ja, ons kom binnekort.
to live
woon
Do you live in Berlin?
Woon u in Berlyn?
Yes, I live in Berlin.
Ja, ek woon in Berlyn.
I have a hobby.
Ek het ’n stokperdjie.
I play tennis.
Ek speel tennis.
Where is the tennis court?
Waar is die tennisbaan?
I have a sweater.
Ek het ’n trui.
I also have a jacket and a pair of jeans.
Ek het ook ’n baadjie en ’n denim.
Where is the washing machine?
Waar is die wasmasjien?
I have a plate.
Ek het ’n bord.
I have a knife, a fork and a spoon.
Ek het ’n mes, vurk en lepel.
Where is the salt and pepper?
Waar is die sout en peper?
the teacher
die onderwyser
Do you understand the teacher?
Verstaan u die onderwyser?
Yes, I understand him well.
Ja, ek verstaan hom goed.
the teacher
die onderwyser
Do you understand the teacher?
Verstaan u die onderwyser?
Yes, I understand her well.
Ja, ek verstaan hom goed.
the people
die mense
Do you understand the people?
Verstaan u die mense?
No, I don’t understand them so well.
Nee, ek verstaan nie so goed nie.
the girlfriend
die vriendin
Do you have a girlfriend?
Het u ’n vriendin?
Yes, I do.
Ja, ek het.
the daughter
die dogter
Do you have a daughter?
Het u ’n dogter?
No, I don’t.
Nee, ek het nie.
I – my
ek – my
I can’t find my key.
Ek kry nie my sleutel nie.
I can’t find my ticket.
Ek kry nie my kaartjie nie.
you – your
jy – jou
Have you found your key?
Het jy jou sleutel gekry?
Have you found your ticket?
Het jy jou kaartjie gekry?
he – his
hy – sy
Do you know where his key is?
Weet jy waar sy sleutel is?
Do you know where his ticket is?
Weet jy waar sy kaartjie is?
she – her
sy – haar
Her money is gone.
Haar geld is weg.
And her credit card is also gone.
En haar krediet kaart is ook weg.
we – our
ons – ons
Our grandfather is ill.
Ons oupa is siek.
Our grandmother is healthy.
Ons ouma is gesond.
you – your
jy – joune
Children, where is your father?
Kinders, waar is julle vader / pa?
Children, where is your mother?
Kinders, waar is julle moeder / ma?
the glasses
die bril
He has forgotten his glasses.
Hy het sy bril vergeet.
Where has he left his glasses?
Waar het hy sy bril gelos?
the clock
die horlosie
His clock isn’t working.
Sy horlosie werk nie.
The clock hangs on the wall.
Die horlosie hang teen die muur.
the passport
die paspoort
He has lost his passport.
Hy het sy paspoort verloor.
Where is his passport then?
Waar is sy paspoort dan?
they – their
hulle – hulle
The children cannot find their parents.
Die kinders kan nie hulle ouers vind nie.
Here come their parents!
Maar hier kom hulle ouers!
you – your
jy – jou
How was your trip, Mr. Miller?
Hoe was jou reis, Meneer Müller?
Where is your wife, Mr. Miller?
Waar is jou vrou, Meneer Müller?
you – your
u–u
How was your trip, Mrs. Smith?
Hoe was u reis, mevrou Schmidt?
Where is your husband, Mrs. Smith?
Waar is u man, mevrou Schmidt?
I need a bed.
Ek het ’n bed nodig.
I want to sleep.
Ek wil slaap.
Is there a bed here?
Is hier ’n bed?
I need a lamp.
Ek het ’n lamp nodig.
I want to read.
Ek wil lees.
Is there a lamp here?
Is hier ’n lamp?
I need a telephone.
Ek het ’n telefoon nodig.
I want to make a call.
Ek wil bel.
Is there a telephone here?
Is hier ’n telefoon?
I need a camera.
Ek het ’n kamara nodig.
I want to take photographs.
Ek wil ’n foto neem.
Is there a camera here?
Is hier ’n kamera?
I need a computer.
Ek het ’n rekenaar nodig.
I want to send an email.
Ek wil ’n epos stuur.
Is there a computer here?
Is hier ’n rekenaar?
I need a pen.
Ek het ’n pen nodig.
I want to write something.
Ek wil iets skryf.
Is there a sheet of paper and a pen here?
Is hier ’n pen?
to want
wil
I don’t want to arrive late.
Ek wil nie laat wees nie.
I don’t want to go there.
Ek wil nie daarheen gaan nie.
I want to go home.
Ek wil huis toe gaan.
I want to stay at home.
Ek wil by die huis bly.
I want to be alone.
Ek wil alleen wees.
must
moet
I must post the letter.
Ek moet ’n brief pos.
I must pay the hotel.
Ek moet die hotel betaal.
may / to be allowed
mag
May we smoke here?
Mag ons hier rook?
Is smoking allowed here?
Mag jy hier rook?
an old lady
’n Ou vrou
a fat lady
’n Dik vrou
a curious lady
’n Nuuskierige vrou
a new car
’n nuwe motor
a fast car
’n snel motor
a comfortable car
’n gemaklike motor
a blue dress
’n blou kleed
a red dress
’n rooi kleed
a green dress
’n groen kleed
a black bag
’n swart tas
a brown bag
’n bruin tas
a white bag
’n wit tas
nice people
aardige mense
polite people
beleefde mense
interesting people
interessante mense
loving children
liewe kinders
cheeky children
brutale kinders
well behaved children
brawe kinders
He is staying in a hotel.
Hy woon in die hotel.
The hotel is cheap.
Die hotel is goedkoop.
He is staying in a cheap hotel.
Hy woon in die goedkoop hotel.
He has a car.
Hy het ’n motor.
The car is expensive.
Die motor is duur.
He has an expensive car.
Hy het ’n duur motor.
He reads a novel.
Hy lees ’n roman.
The novel is boring.
Die roman is saai.
He is reading a boring novel.
Hy lees ’n saai roman.
to write
skryf
He wrote a letter.
Hy skryf ’n brief.
And she wrote a card.
En sy skryf ’n kaart.
to read
lees
He read a magazine.
Hy lees ’n tydskrif.
And she read a book.
En sy lees ’n boek.
to take
neem
He took a cigarette.
Hy neem ’n sigaret.
She took a piece of chocolate.
Sy neem een stuk sjokolade.
to make a call
bel
I made a call.
Ek het gebel.
I was talking on the phone all the time.
Ek was die heel tyd op die telefoon.
to ask
vra
I asked.
Ek het gevra.
I always asked.
Ek vra altyd.
to narrate
vertel
I narrated.
Ek het vertel.
I narrated the whole story.
Ek het die hele storie vertel.
to study
leer
I studied.
Ek het geleer.
I studied the whole evening.
Ek het die hele aand geleer.
to work
werk
I worked.
Ek het gewerk.
I worked all day long.
Ek het die hele dag gewerk.
to eat
eet
I ate.
Ek het geeet.
I ate all the food.
Ek het die hele maaltyd opgeeet.
to read
lees
I read.
Ek het gelees.
I read the whole novel.
Ek het die hele boek gelees.
to understand
begrip / verstaan
I understood.
Ek het verstaan.
I understood the whole text.
Ek het die hele teks verstaan.
to answer
antwoord
I answered.
Ek het geantwoord.
I answered all the questions.
Ek het alle vra beantwoord.
During the holidays the children were allowed to remain outside late.
In die vakansie mag die kinders laat uit bly.
They were allowed to play in the yard for a long time.
Hulle mag lank in die erf speel.
They were allowed to stay up late.
Hulle mag laat op bly.
You are so lazy – don’t be so lazy!
Jy is so lui – moet nie so lui wees nie!
You sleep for so long – don’t sleep so late!
Jy slaap so lank – moet nie so lank slaap nie!
You come home so late – don’t come home so late!
Jy kom so laat – moet nie so laat kom nie!
Be patient!
Wees geduldig!
Take your time!
Neem jou tyd!
Wait a moment!
Wag ’n oomlik!
Be careful!
Wees versigtig!
Be punctual!
Wees betyds!
Don’t be stupid!
Moet nie dom wees nie!
Shave!
Skeer jouself!
Wash yourself!
Was jouself!
Comb your hair!
Kam jou hare!
Call!
Bel!
Begin!
Begin!
Stop!
Hou op!
Leave it!
Los dit!
Say it!
Se dit!
Buy it!
Koop dit!
Never be dishonest!
Wees nooit oneerlik!
Never be naughty!
Wees nooit brutaal!
Never be impolite!
Wees nooit onbeleefd!
Always be honest!
Wees altyd eerlik!
Always be nice!
Wees altyd aardig!
Always be polite!
Wees altyd beleefd!
my girlfriend’s cat
my vriendin se kat
my boyfriend’s dog
my vriend se hond
my children’s toys
my kinders se speelgoed
someone – no one
iemand – niemand
Do you know someone here?
Ken jy iemand hier?
No, I don’t know anyone here.
Nee, ek ken niemand nie.