CAPS Gr6 Wisk Vr06 Term1 82130

You might also like

You are on page 1of 4

CAPS Wiskunde Vraestel 6 Graad 6

Tyd: 1 Uur Totaal: 25

2-D Vorms

Vraag 1: Terme van Twee Dimensionele Vorms


Pas kolom A by kolom B:

Kolom A Kolom B
1.1 2D- vorm A Vorms wat slegs lengte en breedte sye het.
1.2 Twee-dimensionele vorms B ’n Ronde twee-dimensionele vorm.
1.3 Dimensies C ’n Vorm wat deur drie of meer lyne ingesluit word.
1.4 Veelhoek D Afkorting vir twee-dimensionele vorm.
1.5 Sirkel E Die sy lengtes van ’n vorm.
(5)

Vraag 2: Hoeke en Lyne


Kies 'n woord uit die woord bank en vul die ontbrekende woord in om die sin waar te maak:

Revolusie Inspringende Hoek Gestrekte Hoek


Parallelogram Regte Hoek Skerphoek
Stomphoek Hoek Ewewydige Lyne

2.1 ’n ____________ is ’n deel van ’n omwenteling om ’n vaste punt.


2.2 ’n Volle omwenteling word ’n ______________ genoem
2.3 ’n _______________ is ’n hoek wat groter as ’n regte hoek is.
2.4 ’n Hoek wat groter is as ’n gestrekte hoek word ’n ______________ genoem.
2.5 Die hoek van ’n vierkant pas presies in ’n _______________________.

CAPS_Gr6_Wisk_Vr 6_Term 1 1
© ASP Kopiereg
2.6 ’n ____________________ is ’n halwe omwenteling wat ’n reguit lyn vorm.
2.7 ’n _____________ is kleiner as ’n regte hoek.
2.8 _____________________ is lyne wat altyd dieselfde afstand van mekaar is.
2.9 ’n ___________________ is ’n vierhoek waarvan die teenoorstaande sye ewewydig is. (9)

Vraag 3: Identifiseer Vorms


Identifiseer die volgende 2D-vorms:

Vorm Naam

3.1

3.2

3.3

3.4

3.5

(5)

CAPS_Gr6_Wisk_Vr 6_Term 1 2
© ASP Kopiereg
Vraag 4: Benoem Hoeke
Benoem elk van die volgende hoeke:

4.1 4.2

4.3 4.4

4.5 4.6 (6)

Totaal: 25

CAPS_Gr6_Wisk_Vr 6_Term 1 3
© ASP Kopiereg
CAPS Wiskunde Vraestel 6 Memorandum Graad 6

Vraag 1: Terme van Twee-Dimensionele Vorms


1.1 D
1.2 A
1.3 E
1.4 C
1.5 B

Vraag 2: Hoeke en Lyne


2.1 hoek
2.2 revolusie
2.3 stomphoek
2.4 inspringende hoek
2.5 regte hoek
2.6 gestrekte hoek
2.7 skerphoek
2.8 ewewydige lyne
2.9 parallelogram

Vraag 3: Identifiseer Vorms


3.1 Reghoek
3.2 Oktagoon
3.3 Driehoek
3.4 Parallelogram
3.5 Pentagoon

Vraag 4: Benoem Hoeke


4.1 Stomphoek
4.2 Regte hoek
4.3 Skerphoek
4.4 Gestrekte hoek
4.5 Stomp hoek
4.6 Regte hoek

CAPS_Gr6_Wisk_Vr 6_Term 1 4
© ASP Kopiereg

You might also like