You are on page 1of 2

VAK: AFRFA

GRAAD: 10E
DATUM: 27 OKTOBER 2023
TYD: 2 URE (+ 10 MIN LEESTYD)
Wat om te Studeer:
1. Intensiewe vorme 13. Telwoorde
2. Ontkenning 14. Vraagwoorde
3. Meervoude en Verkleining 15. Direkte en Indirekte Rede
4. Voor- en agtervoegsels 16. Lydende en bedrywende vorm
5. Samestelling 17. Opsomming – lees teks en som op
6. Trappe van Vergelyking 18. Woordorde
7. Teenwoordige tyd 19. Voegworode
8. Verlede tyd
9. Feit en mening
10. Trappe van vergelyking
11. Voorsetsels
12. Klanknabotsing
Struktuur van die Eksamen: Punte
Hierdie vraestel bestaan uit 3 Afdelings:
• Afdeling A: Leesbegrip
• Afdeling B: Opsomming
• Afdeling C: Taal
Afdeling A: Leesbegrip (30)
Vraag 1
Beantwoord die begripsvrae oor ‘n gegewe leesstuk.
Afdeling B (10)
Vraag 2
Som ‘n teks van 200 woorde, puntsgewys, in 70 woorde op.
Afdeling C (40)
Vraag 3
Beantwoord taalvrae oor ‘n Advertensie.

Vraag 4
Beantwoord taalvrae oor ‘n strokiesprent.

Vraag 5
Beantwoord taalvrae oor ‘n prosateks en ‘n spotprent.
Totaal [80]
Kommentaar:
Leer hard. Baie sterkte.

You might also like