You are on page 1of 2

JUNIE EKSAMEN– GRAAD 7 – MEMORANDUM

VRAAG EEN – LEESBEGRIP


1.1.1 Hy was in ‘n motorongeluk betrokke. 1/2
1.1.2 ‘n bril. 1/2

1.1.3 Veels geluk! 1/2


1.2 “maer” ½

1.3 Dit was in die vorm van ‘n weerligstraal. 1


1.4 Twaalf jaar oud. (12) 1
1.5 Hulle het in die ongeluk gesterf 1
1.6 Tant Petunia en oom Vernon Dursley. 1
1.7 Nee. “Hulle het hom nog nooit ‘n present gegee nie, nie eens ‘n koek nie.” 2
1.8 Om na een van sy plaasmasjiene wat hy verkoop, te kom kyk. 1
1.9 Hy moet maak asof hy nie daar is nie. 1
1.10 Op ‘n bankie in die tuin. ½

1.11 Sy nefie. 1
1.12 Hy sal Dudley in ‘n padda verander. 1
1.13 Harry het allerhande werk gekry om te doen. 1
1.14 As hy met al die werk klaar is. 1
1.15 Nee. “skatryk”
[ 15 ]
VRAAG TWEE
2.1 Wessels 1
2.2. Hy is ‘n fotograaf 1
2.3. 1989
2.4 stil, sensitief, goeie luisternaar , kreatief (enige twee) 1
2.5. diepseeduik, kuns, bergklim, musiek, houtwerk 2
2.6.1 Waar- sy stokperdjies is diepseeduik 2
2.6.2 Waar- hy het twee honed en drie katte 2
[10/2]
___________________________________________________________________
___________
VRAAG DRIE – TAAL
3.1.1 Die broers het op ‘n gerieflike stoel gesit. 1
3.1.2 Hulle sal rustig in die sitkamer sit en kyk 1
3.1.3 ‘n Wit langbroek word deur die seun gedra. 1
3.1.4 Nee, die ouers is nêrens in die huis nie. 1
3.1.5 Elke dag kyk die seuns na die beeldradio. 1
3.1.6 Pa sê dat die seuns hulle tuiswerk doen. 1
3.1.7 Die seuns kyk elke aand na televisie in die sitkamer. 1
3.1.8 Hulle sit voor die televisie; daarom is hulle baie lui. 1
3.1.9 Die kinders hou daarvan om rugby te speel 1
3.2.1 van 1
3.2.2 agtuur 1
3.2.3 jou 1
3.3.1 goeie 1
3.3.2 oefeninge 1
3.3.3 brandarm 1
3.3.4 kamertjie1
3.3.5 veertien 1
3.3.6 vinnigste 1
3.3.7 speelster 1
3.3.8 straat 1

You might also like