You are on page 1of 11

Kleur die kat in.

Diere Pret Wiskunde Inkleurboek

Troeteldiere

Kleur die hond in.

Wat is die hond se naam?

Hoeveel honde is daar? Wat is die kat se naam?

Hoeveel katte is daar?

1 2 3 4 5

1 2 3 4 5
www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 1 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 2 Karelien Kriel © April 2020
Kleur die haas in. Kleur die muis in.

Wat is die muis se naam?

Hoeveel muise is daar?

1 2 3 4 5

Watter dier is die grootste?

Wat is die haas se naam?

Hoeveel hase is daar?

1 2 3 4 5

www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 3 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 4 Karelien Kriel © April 2020
Kleur die bees in.
Plaasdiere

Kleur die vark in.

Hoeveel beeste is daar?


Hoeveel varke is daar?

1 2 3 4 5
1 2 3 4 5

www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 5 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 6 Karelien Kriel © April 2020
Kleur die bok in. Kleur die skaap in.

Hoeveel bokke is daar?


Hoeveel skape is daar?

1 2 3 4 5
1 2 3 4 5

www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 7 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 8 Karelien Kriel © April 2020
Kleur die perd in. Kleur die hoender in.

Hoeveel perde is daar?

Hoeveel kuikens is daar?

1 2 3 4 5 1 2 3 4 5

www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 9 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 10 Karelien Kriel © April 2020
Watter baba pas by watter mamma?
Wilde diere
Kleur die leeu in.

Hoeveel leeus is daar altesaam?

+
1 2 3 4 5
www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 11 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 12 Karelien Kriel © April 2020
Kleur die renoster in. Kleur die olifant in.

Hoeveel olifante is daar altesaam?

Hoeveel renosters is daar altesaam?

+ +
1 2 3 4 5
1 2 3 4 5

www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 13 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 14 Karelien Kriel © April 2020
Kleur die kameelperd in. Kleur die seekoei in.

Hoeveel seekoeie is daar altesaam?

Hoeveel kameelperde is daar altesaam?

+
+
1 2 3 4 5
1 2 3 4 5

www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 15 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 16 Karelien Kriel © April 2020
Kleur die walvis in.
Seediere
Kleur die vis in. Probeer soveel as moontlik kleure gebruik.

Hoeveel meer visse is daar in die tweede blok? Hoeveel meer walvisse is daar in die tweede blok?

1 meer 2 meer 3 meer


1 meer 2 meer 3 meer

www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 17 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 18 Karelien Kriel © April 2020
Kleur die dolfyn in. Kleur die haai in.

Hoeveel minder haaie is daar in die tweede blok?

Hoeveel minder dolfyne is daar in die tweede blok?

1 minder 2 minder 3 minder 1 minder 2 minder 3 minder

www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 19 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 20 Karelien Kriel © April 2020
Kleur die jellievis in. Kleur die seeperdjie in.

Hoeveel jellievisse is daar? Hoeveel seeperdjies is daar?

6 7 8 9 10
6 7 8 9 10

www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 21 Karelien Kriel © April 2020 www.one-stop-edu-shop.com Bladsy 22 Karelien Kriel © April 2020

You might also like