You are on page 1of 22
= ie eerste mense in die land veeboere: mense wat vee aanhou vir voedsel = posisie of stand = persoon wat antieke geskiedenis blootlé deur historiese terreine op te grawe. ‘= deel van 4 jaar-universiteitskursus - sluit Geskiedenis as vak in Die San voor aankoms van die Nederlanders Voor die aankoms van die an die _ Kaap het die’ Mans jag diere ‘rondbewees. : "San word mense genoem - omdat hulle eerste mense in die grondgebied was. wat in die ‘aap gewoon het. beteken dat San: ‘met pyl en boog, (pyle met gif van slange, plante, goggas en skerpioene) { = Hille is ook versamelaars genoem omdat hulle bessies, sampioene, wortels en bolle bymekaar gemaak het om te eet. Het in kleir rondbeweeg om te soek na sowie = Nomadtes is): DO Powered by 3 CamScanner san lewensstyl: Algemene feite r Hoe die San gejag het Die San het 'n ryk erfenis van rotstekeninge ‘+ Mans het met pyl en bog gejag. * Diepyle'se punte was gedoop in gif, afkomstig van slange, plante, goggas en skerpioene, Pyl punte gif van oak ad mh 5 Es J mali! skerpioene " Z 2 | nagelaat wat vir ons 'n idee gee hoe hulle gelewe het. San het van die veld af geleef, en wilde diere, igogges bessies, sampioene, wortels en bolle geéet. slange i jf Waarom is dit belangrik om San-rotstekeninge te beskerm? + ‘Sodat toekomstige generasies meer omtrent die lewe van die San kan leet + Sommige van die skilderye is reeds deur die weer en graffiti vernietig. a Khoi-Khoi het met HeriliGl = ve: /* Khoi-Khoi het baie s008 Afrikane uit hee ZeweHter or | San gelyk - net bietjie Noorde handel langer. gedryf om koper en * yster te kry. ioe * Daarmee het hul Khoi is Khoekhoe. * Was veeboeré’- gewoon fangs die Kaapse kus. Khoi-Khol * Het hul status en rykdom gemeet in skape en werktuie, wapens en ornamente gemaak. San en Khoi-Khoi het baie struwelinge beeste, oor beeste en | ‘ grond gehad. Khoi-Khoi-stamme: © Khoi-Khoi het ook ~ Gamtoos Kontak met die \\ ~ Chainoqua, amaXhosa in die ~ Hessequa’ ooste gehad. Powered by (3 CamScanner Wat is die Khoi-Khoi wat uit die see geleef het genoem? + Strandlopers Was Strandlopers deel van die Khoi-Khoi-familie? - wa wwenskupvie. Wat het Argeoloé opgegrawe waaruit hul kon leer van lewe van Strandlopers? * Sanleet wortels, bolle, bessies, klein 4 Was aan\Kaap om soms te soek na lari e8.n F ” * Khoi-Khoi‘eet vieis, graansoorte, melk water of diessooietag . comme kos vir hulself * Grondgebied beskou as deel van ‘versamel gemeenskap * Khoi-Khoi:'geboer en met vee handel gedryt Y Powered by 3 CamScanner Die Xhosa-stamme het van Sentraal-Afrika gokom. {Het hule in eo Oosckaap, Waar dle Transkol en Cia WSBT Was) gaan vestig. ‘« Hoekom in die Oos-Kaap gevestig eerder as verder Suid? ® Die streek was geskik vir hulle gewasse * het ongeveer 500 mm reén gedurende somerreénseisoen ‘ontvang. * _|siXhosa bevat baie klikwoorde - ontleen aan San en Khoi-Khoi. + Wat wys dit? * Dat die Xhosas met San en die Khoi-Khoi vermeng het * Blanke boere het na hierdie streek gekom en hulle het met elkeen van die groepe, wat reeds daar gewoon het, gebots oor die’ gebruik van grond, Xhosa: Kweek van Gewasse Xhosa het volgende gekweek: ‘bone |waatlemoen| (fabake Powered by 3 CamScanner irbulk € Siokte wat matrose gekry het omdat hulle vir lank net kos sonder Vitamiene C kon eet op see sere in mond en oor | VOC Handelskepe Handel met Indié, Tae 4 Powered by (9 CamScanner taanstatlas'n haliwegstasie tussen Europa en Indie, Seat oo. Janvan Riebeecken'n span tuiniers, + In 1652 het die VOC vir Janivan!RIgbeeck en 'n span tuiniers na die Kaap gestuur. robbe- 1 diere aangehou: hase skape 3 : 7 E Powered by (9 CamScanner Uilwerking van Kaap op inieemsemense (Die Khoi-Khoi het uiteindelik geweier om verder ruil-handel te dryt. Hoekom? 1. Khoi-Khoi het besef dat hoe minder vee hulle oorgehad het, hoe minder rykdom en status het hulle, 2. Het nie saamgestem met private grondeiei ons lewe lank dan hier Die grondis almal s'n. Van Riebeeck kan nie vir ons sé ons mag nie VOC en Khoi-Khoi het die gebruik van grond op verskillende maniere = ultuur nie DEFINISIES & Auguebis vakmanne: = jemand wat geskoo! is in houtsneewerk, klipwerk of die maak van meubelg J ambagsman: ; = ‘Nbover, loodgieter, verwer of elektrisién, Kort opleidingskursusse is by Technikons beskikbaar je ‘taverne: = 'nplek waar matrose kon eet, drink en woon je | kal: = 'nstruktuur wat in die see of ander water uitsteek wat vasmeerplek aan skepe of bote bied kuipers: = persone wat wynvate maak * Van Riebeeck was verantwoordelik vir baie baie bou- en landbou projekte. * Hy moes hout van Houtbaal af kry en die volgende bou: "ngroot tuin ‘nfort huise vir werkers en saldate wagtorings paaie n kai Missrom: het Jan van Rieheeck besiuit om slawe na die sg te bring? Die Khoi-Khoi wou nie plaasarbeiders wees nie Soldate wou nie enige harde werk vir die kompanjie doen nie. * Daarom het Van Riebeeck die VOC gevra.om slawe te stuur. * Hoogs geskoolde én opgevoede mense is as slawe na die Kaap gebring. * Besluit om slawerny in te ste! het 'n groot impak op die lewe in die Kaap gehad SOLDATEWOU NIE KHOI-KHOIWOUNIE — SLAWE AS ARBEIDERS’ ‘ARBEIDERS WEES ARBEIDERS WEES Powered by (3 CamScanner ————————— Hoe die slawenadieKaapgebringis = =. 3 * Ongeveeh{60 000 siawdlis tussen!1658 en 1807:na die Kaap gebring. + Plekke van waar aye ha die Kaap toe gebring is: = Madagaska Mosamblek 2 SOOki vaarlina Kaap op slaweskig Ceylon Batavia _ Indonesié = 10'000 km vaart na Kaap op slaweskip ‘Qos-Indiese Eilande Indié D169 955/6 Flockom Is slawe van Mosambiek op slaweskepe en nie oor land gebring? * Daarwas geen paaie, ® Gevaarlike wilde diere op pad © Slawe sou probeerr ontsnap Was vinniger en makliker In die vroeé 19de eeu het die ‘oloniale magte nie meer slawerny toogelaat nie, maar Arabiese handelaars het die winsgewende besigheld voortgesit tot die Britse polisie dit stopgesit het. Piekke waarvandaan slawe gekom hetna TT ‘Hoe was die toestande op VOC- Hoe is slawe in kaap gestrat as hull slaweskepe? weggeloop. “i : * Baie renal ‘Slawe wat weggeloop het is drosters « Slawe jenoem: * So siyf teen mekaar onder die dek Gipmatialignn dasaiatat ingeprop, kon amper nie beweeg nié. . EE oe VOC dag lawe nie op H wales mori Powered by 3 CamScanner Soort werk wat slawe aan die Kaan gedoen het Werk van slawe wat aan VOC) Werk van slawe wat | behoort het: | aan individue | = bouvanidie fort, huise en’ _| behoort het:, tavemes; It op die Vryburgers se plase gewerk | ein Hugenote sé =kweek van groente in dié wingerde cower’, | kompaniiestuin; | | = bediendes vir die amptenare; |= bymekadrmaak van hout inl die bosse! | ‘konstruksie van die kastee!) C | Bie lewe van slawe aan die Kaap’ Slawe is soos besittings behandel en hul lewe was baie moeilik. * Party van hulle was geskoolde vakmanne en _ambagsmanne aan wie verskeie projekte toegesé is. ® Waardevolste slawe aan die Kaap was slawekinders van blanke vaders en slavinne. Py * Moeders het geen reg op hulle kinders gehad nie. @ Slawe moes passe dra as hul iewers loop om te wys hul het eienaar se toestemming. © Baie slawe het aan siektes gesterf) Daar was baie gou meer slawe as Europeérs aan die Kaap. ® Die prys vir manlike en vroulike slawe was. dieselfde., * Slawe is waarskynlik vernoem na die maande waarin hulle aangekoop is. —bou van 'n kaai en paaie; Wat het die Kaapse slawe gebou? 3 Kaapse Slawe bou': © Fort Kasteel vir goewerneur’ DEFINISIES oorsaké: = die redes vir sekere sorte gedrag) gevolge: ae resultate van hierdie gedrag) opstan = wanneer mense met geweld teen iemand wat hull test of gesag oor hulle het, opstaan rnety Nederlandse sivermin ‘imams: — = Moslem-geestelike leraars Powered by (9 CamScanner ® Die oorsake van slaweweerstand was die daaglikse ontberings en wrede strawwe wat deur die slawe ervaar is. van baie wrede strawwe:’ ‘was 'n instrument vir stadige en pynlike marteling. sonder om die slagoffer dood te maak. vasgeketting en doodgebrand nadat sy haar eienaar se huis aan g brand gesteek het. * Slawe het ditigehaat het om te sien dat ander slawe)sulke harde straf ontvang het. ® Slawe het verbitterd en kwaad geword - het hul eienaars op verskeie’ en! maniere teégegaan: * Hulle het nie langer omgegee het oor die gevolge van opstand nie! apiags op Stellenbosch plaasgevind. Ms “ — 1 burger doodgemaak = ‘burger gewond — met gesteelde gewere weggehardloop * ‘Soldate word agter hulle aan gestuur: = 3slawe is doodgemaak = 4de gewond en gevange geneem. * Gevangene slaaf het hul'plan erkeni om vrouens van eienaars te vang en na Madagaskar te viug. * Gevolge van slawe-weerstand: = eienaars het bang geword vir massa-rebellie = Eienaars het gevrees dat hulle doodgemaak word — konstante spanning in die Kaapse samelewing Powered by 3 CamScanner ‘mense het in/di8k Nalatenskap wan KaapseSlawé ‘(Beskryf hedendaagse dinge wat ons kan terugspoor na die invloed van die Kaapse slawe, insluitende godsdiens van slam, ontwikkefing van die Afrikaanse taal en Suid-Afikaanse Ekonomie. Asset coal it wn le: reco in 1834 het Brittanje 367Aslawe aan die Kaap viygestel. ‘+ Slawe was gemengde groep mense van verskillende dele van Asié, Indonesié en Afrika — het in hul eie tale gekommunikeer. Islam Nog’ blwende nalatenskap van die slawe was Wek@HBateling Van slam aan die Kaap. con eers hul godsdiens net in geheim beoefen. ‘Eerste vry Moslem-slaaf toegelaat om eiendom in Dorpstraat in Kaapstad te koop, hy het in i798 daar eerste moskee gebou. * Brittanje het die Kap geregeer toe slawe in 1834vrygestel is. Powered by (9 CamScanner DEFINISIES + Galviniste: == Johannes Calvyn het 'n nuwe Christelike godsdiensbeweging begin uit protes tog; sekere dinge wat in die Rooms-Katolieke Kerk begin gebeur het. Sy volgelinge jy | Calviniste genoem. + botsing: = klein gevegte vervolging: mense is sleg behandel en’selfs doodgemaak vit godsdienstige of ander redes > \wlugtelinge: ‘= mense wat uit hulle land vlug as gevolg van oorlog of vervolging) Dorpe ontwikkel ‘Baie d ‘ontwikkel as gevolg van immigrasie van Nederlanders na = die Keap: PB SD Ar ae a Say Franse Hugenote viug na die Kaap Wetter reé! het veroorsaak het dat Franse Calviniste van 1688 af Frankryk verlaat het? ‘« Reél dat slegs Rooms-Katolieke toegelaat sou word om in Frankryk te won. ‘€ Die Calviniste het bestuit om Frankryk te veriaat ten einde vervolging te vermy. joekom wou die VOC graag die Hugenote help? © Omdat hulle kundige wynmakers was, Simon van der Stel, (Goewernour van die Kaap) was teleurgesteld met die gehalte van die wyn wat die Vryburgers vir verbygaande skepe gemaak het. * 200 Hugenote het aanbod van 'n vrye passaat (gratis bootreis} van Frankryk na Kaapstad aanvaar. |Hugenote het na Kaap gekom omdat: 2 Hul goglo dat almal dieselfde behandel sou word en vryheid van geloof sou he. ¢ Hul gehoor het van die wonderlike vrugbare grond. Powered by (9 CamScanner Baio Nederianders van Nederland af gekom — gevestig op tradisioneel Khol-Khol-weiveld #6 Uit Khoi-Khoi se cogpunt het Hugenote hulle grond afgevat en van hul bediendes en arbeiders gemaak. ‘+ Baie botsings - baie Khoi-Khoi dood is, omdat hulle nie wapens gehad het rio, 1s Die Nederlandse setlaars het die voordeel van kragtige gewere gehad. 1+ Khol-Khoi ook nadelig geraak deur slektes wat Europeérs na Kap gebring het. Dic Hugenote ¢ Die Hugenote het hulle gevestig in Franschhoek. ‘Hull was bale hardwerkonde mens. + Hugenote hoogs opgeleide vakmanne - bale ervaring van verbouing va nis ‘en die maak van wyn, brandewyn en asyn. + wymbediyt baie suksesvol + Nederlanders en Hugenote het hulle Calvinistiese geloof met mekear in a ‘gehad. ‘+ Hugenote goed met die Nederlandse Calviniste oor die weg gekom, = Simon ‘van der Stel en die Hugenote ¢ Simon van der Stel, @oewerneur aan die Kaap, was teleurgesteld met die gehalte van die wyn wat die Vryburgers vir die verbygaande skepe gemaak het. * Met aankoms van Hugenote het gehalte van die wyn vinnig verbeter. ‘Suid-Afrika baie dank aan Hugenote verskuldig, sommige van ons ‘wyne van die beste in die wéreld. ‘ Hugenote kon nie met die Ne nie, + Om verstaan te word in wynbedryf, het hulle ‘n nuwe taal, Afrikaans genoem, gepraat - mengsel van al die verskilende tale aan die Kaap was, + Binne drie geslagte is die Franse taal van die Hugenote vervang, deur Nederlands, en later Afrikaans. 2 BIR TAC Ontstaan van Uryburgers Slegte weer en slektes het Van Riebeeck gedwing om VOC te vra vir ekstra voedsel. VOC het toestemming gegee dat hul groter pla: permanent daar woon. Belangrike beslult— gelei tot kolonisasie van Suid-Afrika. VOC het 9 van Kaapse kontrakwerkers van hul kontrak onthef en toestemming gegee dat hul na binneland kon trek om te boer, maar hul moes nedersetting van voorraad voorsien. ‘Vryburgers' genoem. * Vir 12 jaar vrygestel van belasting.. * VOC het 11 4-hektaar-persele aan Vryburgergesinne gegee. Hierdie grond was: 008 van Tafelber; Naby die Liesbeek-river. Nederlandse gesinne het meestal plase bestuur; party Duitse en Noorweegse gesinne — almal Calviniste. landers en Khol-Khoi Frans praat’ kon kry en Powered by (9 CamScanner Die Vryburgers en Khoi-Khoi Dio Vryburger plase was oorspronklik Khoi-Khoi wei-gebiede. | Godurigo kontik usson Khol-Khoi on Viyburgers \Viyburgors hot opdrag gohad om nie dio Khol-Khol as slawe te neem nie, \Viyburgers kon nie boer sondler hulp nie hot Kaapse slawe gekry. Honderde Khoi- Khois het daarvan gested. Die Vryburgers en VOe + Hoe het die VOC die Vryburgers gehelp? = Ven plaasimplemente, gewere en ammunisie voorsien, wat hulle eers later moes terugbetaal. — Vir 12 jaar vrygestel van belasting i + Hoe is die Vryburgers se vryheid beperk deur die VOC? — Nie regtig vry ~ onder beheer van VOC. — Vryburgers hoofdoel - om vars voedsel aan VOC vir verbygaande skepe te verskat, = Geen vrye handel ~ mag slegs hul plaasprodukte aan VOC verkoop. — Markpryse vasgestel deur maatskappy. + Hoeveel Vryburgers was daar? = Teen 1658 ~ 51 Vryburgers in area: — Teen 1795 was daar 20 000 Vryburgers aan die Kap, waarvan 7000 boere was: + Was die Vryburgers suksesvol? — Ja, baie suksesvol geraak deur vrugte, groente, koring, tabak, wyn en vieis te produseer. ~ Sommige Vryburgers het messelaars, kieremakers, bakkers, skrynwerkers of handelaars geword fs

You might also like