You are on page 1of 2

KLASTOETS 1 HEELGETALLE / CLASSTEST 1 WHOLENUMBERS

Vraag 1 Question 1
Se of die volgende N, N0, Q, Q1 is. State if the following is Z, N0, R, R1
1. -4 1. -4
𝟑 𝟑
2. √−𝟕 2. √−𝟕
3. 𝟎, 𝟏, 𝟐 3. 𝟎, 𝟏, 𝟐
4. 1, 2, 3 4. 1, 2, 3

Vraag 2 Question 2
Daar is 25 seuns in die eerste rugby span. Die There are 25 boys in the first rugby team. The
verhouding van die aantal graad 11 seuns tot die relationship between the total grade 11 boys and
graad 12 seuns is 2:3. Hoeveel graad 11 seuns is grade 12 boys is 2:3. How many boys are there that
daar? is in grade 11?

Vraag 3 Question 3
Siza gebruik publieke vervoer om by die strand uit te Siza uses public transport to get to the beach. She is
kom, 1500km weg van haar af. Sy bereik haar 1500km away from her destination. She reached her
bestemming 15ure later. Wat was die spoed wat die destination after 15hours. What was the speed of
drywer gery het ? the driver ?

Vraag 4 Question 4
1. KGV van 15 en 20 1. LCM of 15 and 20
2. GGD van 15 en 20 2. HCF of 15 and 20

MEMO
Vraag 1 Question 1
Se of die volgende N, N0, Q, Q1 is. State if the following is Z, N0, R, R1
1. Q 1. R
2. Q1 2. R1
3. N0 3. N0
4. N 4. Z

Vraag 2 Question 2
Daar is 25 seuns in die eerste rugby span. Die There is 25 boys in the first rugby team. The
verhouding van die aantal graad 11 seuns tot die relationship between the total grade 11 boys and
graad 12 seuns is 2:3. Hoeveel graad 11 seuns is grade 12 boys is 2:3. How many boys are there that
daar? is in grade 11?
2+3=5 2+3=5
𝟐𝟓 𝟐𝟓
=5 =5
𝟓 𝟓
5 x 2 = 10 (graad 11) 5 x 2 = 10 (grade 11)
5 x 3 = 15 (graad 12) 5 x 3 = 15 (grade 12)
∴ 10 graad 11 seuns in die span ∴ 10 grade 11 boys in the team
Vraag 3 Question 3
Siza gebruik publieke vervoer om by die strand uit te Siza uses public transport to get to the beach. She is
kom, 1500km weg van haar af. Sy bereik haar 1500km away from her destination. She reached her
bestemming 15ure later. Wat was die spoed wat die destination after 15hours. What was the speed of
drywer gery het ? the driver?
Spoed = Afstand ÷ Tyd Speed = Distance ÷ Time
= 1500km ÷ 15h = 1500km ÷ 15h
= 100km/h = 100km/h

Vraag 4 Question 4
1. KGV van 15 en 20 1. LCM of 15 and 20
2. GGF van 15 en 20 2. HCF of 15 and 20
1. V15 : 15 ; 30 ; 45 ; 60 ; 75 1. M15 : 15 ; 30 ; 45 ; 60 ; 75
V20 : 20 ; 40 ; 60 M20 : 20 ; 40 ; 60
KGV (15 ; 20) : 60 LCM (15 ; 20) : 60

2. F15 : 1 ; 3 ; 5 ; 15 2. F15 : 1 ; 3 ; 5 ; 15
F20 : 1 ; 2 ; 4 ; 5 ; 10 ; 20 F20 : 1 ; 2 ; 4 ; 5 ; 10 ; 20
GGF (15 ; 20) : 5 HCF (15 ; 20) : 5

You might also like