You are on page 1of 3

The distinction between a common law presumption of death and a statutory presumption of

death order

Common law presumption Statutory presumption of


of death death

When? When a person is missing and • A person’s death was


there is no certainty as to not due to natural
whether he or she is dead or causes.
still alive. • If an aircraft is involved
in an accident in or
above the Republic or
its territorial waters, or
if any South African
aircraft is involved in an
accident anywhere.

Who can apply? Any interested party, such as The State takes the initiative,
a creditor, heir, surviving for example:
spouse or civil union partner • Judicial officer
of the missing person. (Inquests Act)
• Minister of Transport
(Aviation Act)

Burden of proof The applicant must prove on a The judicial officer must be
preponderance of probabilities certain beyond reasonable
that the missing person is doubt that the person is dead.
dead.

Court The high court in whose Police official must investigate


jurisdiction the missing person the circumstances of the
was domiciled. death and report the matter to
the magistrate of the district
concerned.

Applicable law Common law • Inquests Act 58 of 1959


• Aviation Act 74 of 1962

Effect on marriage The marriage of the missing If an inquest was held in


person is not automatically terms of the Inquests Act
dissolved, but the surviving and the finding was
spouse must bring a separate confirmed by the high court,
application in terms of the the person’s marriage or civil
Dissolution of Marriages on union is automatically
Presumption of Death Act 23 dissolved. The surviving
of 1979 in order to dissolve spouse does not need to
his or her marriage or civil make a separate application
union. for the dissolution of the
marriage or civil union.

Open Rubric
Die onderskeid tussen ’n gemeenregtelike en statutêre vermoede van dood.

Gemeenregtelike vermoede Statutêre vermoede van


van dood dood

Wanneer? Wanneer ’n persoon verdwyn • Twyfel of ʼn persoon


en daar geen sekerheid aan natuurlike oorsake
bestaan of hy of sy nog lewe dood is.
of reeds dood is nie. • Indien ’n
vliegtuigongeluk in of
bo die Republiek of die
Suid-Afrikaanse
territoriale waters
plaasvind, of indien
enige Suid-Afrikaanse
vliegtuig op enige plek
in die wêreld in ʼn
ongeluk betrokke is.

Wie kan die aansoek bring? Enige belanghebbende Die staat neem die inisiatief,
persoon, soos ’n skuldeiser, byvoorbeeld:
erfgenaam, agtergeblewe • Regterlike beampte
gade of siviele vennoot van (Wet op Geregtelike
die verdwene persoon. Doodsondersoeke)
• Minister van Vervoer
(Lugvaartwet)

Bewyslas Die applikant moet op ’n Die regterlike beampte moet


oorwig van waarskynlikhede bo redelike twyfel seker wees
bewys dat die verdwene dat die betrokke persoon wel
persoon dood is. dood is.

Hof Die hoë hof binne wie se Die regterlike beampte moet
regsgebied die verdwene ondersoek instel na die
persoon gedomisilieer was. oorsaak van die dood en die
feit by die landdros van die
betrokke distrik aanmeld.

Toepaslike reg Gemenereg. • Wet op Geregtelike


Doodsondersoeke 58
van 1959.
• Lugvaartwet 74 van
1962

Effek op die huwelik ’n Vermoede-van-dood-bevel Waar ʼn geregtelike


beëindig nie outomaties die doodsondersoek gedoen is en
huwelik van die verdwene die bevinding deur die hoë hof
persoon nie. Die agtergeblewe bekragtig word, word die
gade van die verdwene persoon se huwelik of siviele
persoon moet ’n aparte verbintenis geag outomaties
aansoek om ’n bevel wat die ontbind te wees. Die
huwelik of siviele verbintenis agtergeblewe gade hoef nie ʼn
ontbind, bring ingevolge die aparte aansoek te bring vir die
Wet op die Ontbinding van ontbinding van die huwelik of
Huwelike by Vermoede van siviele verbintenis nie.
Dood 23 van 1979.

You might also like