You are on page 1of 2

Naam / Name: Studentenommer / Student number:

NCHE321 ONDERRIGTOETS 4 / CLASS TEST 4 17 Sept. 2018

1 Wat is die Jahn-Teller-effek en hoe ontstaan dit? What is the Jahn-Teller effect and what is it's origin? [2]
Distorsie van die ideale geometrie van 'n molekuul as gevolg van die oneweredige
besetting van orbitale wat die bindings oneweredig maak.

2.1 Indien ’n oplossing oranje vertoon, watter golflengte If a solution is orange, which wave length light is [1]
lig absorbeer die oplossing? absorbed by the solution.

475 nm

2.2 Indien ’n oplossing lig by 575nm absorbeer, watter If a solution absorbs light at 575nm, what will the [1]
kleur verwag jy sal die oplossing wees? color of the solution be?

Violet

3 Mikrotoestande:
3.1 Voltooi die volgende tabel: Complete the following table: [3]

d3:
2 1 0 -1 -2 L S
Lyntjie 1 ↑↓ ↑ 5 1/2 Line 1
↑ ↑ ↑ 3 3/2
↑ ↓ ↑ 3 1/2
↓ ↑↓ -2 -1/2
↑↓ ↓ 2 -1/2
↑ ↑ ↑ 0 3/2
↑↓ ↑ -1 1/2
↓ ↓ ↓ 3 -3/2
Laaste Last line
↓ ↓ ↓ 0 -3/2
lyntjie

3.2 Skryf die mikrotoestand vir laaste lyntjie op die tabel Write the micro state for the last line on the table [1]
1
neer. down.

1-0-1-

3.3 Hoeveel mikrotoestande het d3? How many micro states does d3 have? [2]

Aantal mikrotoestande = n!/(e!h!) = 10!/3!7! = 720

You might also like