You are on page 1of 4

19 Mei 2022 Nuusbrief no.

17

12 Januarie 2023 Nuusbrief no. 1


17 Augustus 2023 Nuusbrief no. 26

Lente is in die lug...


Uit die hoof se pen... LEWENSVAARDIGHEID NATUURWETENSKAP
Is jy ‘n uber-ouer, ‘n helikopter-ouer, GRAAD 4 GR. 7-PROJEK
‘n stootskraper-ouer of dalk ‘n Leerders begin vanaf 21 Augustus 21 - 25 Augustus 2023.
droogskoonmaker-ouer? Lees gerus met hulle klasopdrag. Leerders het Projek word in klastyd voltooi.
die berig deur dr. De Klerk-Luttig in inligtingsblad in skrifte geplak. Vind Leerders het ‘n inligtingstuk ontvang
Beeld, Dinsdag 15 Augustus 2023. ook op Google Classroom. wat in die skrif geplak is.
Baie dankie aan al ons leerders wat
WISKUNDE GR. 6-PROJEK
hierdie week en naweek ons skool
GR. 6-PROJEK 11 – 15 September 2023.
op sport- en kultuurvlak
21 Augustus 2023 Praktiese assessering word in klastyd
verteenwoordig. Baie sterkte met al
AFBAKENING: voltooi. Leerders het ‘n inligtingstuk
die ligas wat tans aan die gang is en
KWARTAAL 3 ontvang wat in die portefulje
baie geluk met julle puik uitslae.
Breuke: geplaas is.
Onthou om asb. ook op die * Skryf van een hoeveelheid as ‘n
akademie te fokus en nie onnodig breuk: Vraag 7 bl. 27
afwesig te wees nie. *Bewerkings met tiendes: Vraag 3.2
SPORT
Sterkte met die toetsreeks. bl. 108 TENNIS
*Skryf van gewone breuke as Baie geluk aan die o.11 B-seuns en
AKADEMIE desimale breuke: Vraag 9.2 bl. 113 dogters wat tweede was in hul
* Skryf as persentasies: Vraag 2 onderskeie vriendskaplike liga.
TOETSROOSTER
22 Augustus – 14 September 2023 bl. 163 Junior tennis maak skoonskip teen al
AFBAKENINGS VOLG OP DIE LAASTE 2D- en3D-voorwerpe: die opponente. Hulle wedstryde
BLADSY. *Benaming van veelhoeke: Vraag 2, duur steeds voort.
Datum Vak 3 bl. 47
Die o. 13A-dogters het op 11
Di. Geografie *Ewewydige lyne: Vraag 4 bl. 48 Augustus in die Rustenburg-liga
22 Aug. (Gr. 5 – projek) *Vierkant, reghoek, ruit en gespeel en as naaswenners uit die
(Gr. 6 en 7 – toets) parallelogram: Vraag 6, 7 bl. 4
stryd getree. Hierdie span dring na
*Identifiseer 3D-voorwerpe: Vraag 1 die NW-finaal deur.
Do. Geografie
bl. 80
24 Aug. (Gr. 4 – toets)
Baie sterkte aan die o. 13B-seuns en
Engels Telgetalle:
dogters, asook die o. 13C-seuns wat
(Gr. 7) *Afronding: Vraag 8 bl. 3, op 21 Augustus aan die
Di. Geskiedenis Vraag 13 bl. 5 vriendskaplike liga deelneem.
29 Aug. (Gr. 4, 5, 7 – toets) *Optelling en aftrekking:
(Gr. 6 – projek) Vraag 5 bl. 19, Vastrap is trots op al die
Do. Afrikaans Vraag 3 bl. 138, tennissterre!
31 Aug. (Gr. 7) Vraag 6 bl. 139
*Gemengde bewerkings:
LV
(Gr. 6 – ondersoektaak) Vraag 16 bl. 14,
KULTUUR
Vraag 23 bl. 17 REDENAARS
Di. Natuurwetenskappe
Baie geluk en sterkte aan Kiara
5 Sept. (Gr. 4 – 7)
Kyriakou wat Vastrap op Donderdag,
Do. Wiskunde
17 Augustus in die Wes-Kaap by die
7 Sept. (Gr. 4 – 7)
ATKV-redenaars se landsfinaal
Di. Tegnologie – Projek verteenwoordig. Ons weet jy sal jou
12 Sept. woord goed doen wanneer jy jou sê
Do. Tegnologie – Projek gaan sê. Vastrap is trots op jou!
14 Sept.
BYBELVASVRA
Sterkte aan die volgende dogters
wat op Vrydag, 18 Augustus 2023
aan die Rapportryers Bybelvasvra
deelneem.
Lienke Smith
Ileen Pienaar
Alexi Schuch
Reanie Minnie
Carlinet Minnie
Janiqa Venter
Karla de Lange
Hayley Visagie
Hailey Clemente
Laai gerus die prentjie af op
Liané du Plooy
Hervormde Gemeente Rustenburg-
Stella Jooste Suid se Facebook bladsy. 
Anzelle Roestoff

ALGEMENE KENNIS
Baie sterkte aan
die drie Algemene Kennis-spanne
wat op 17 Augustus 2023 by
Laerskool Rustenburg aan die
interskole vasvrakompetisie
deelneem:
Marili de Wet
Jason Koegelenberg
Mirné Ruthven
Karah Gouws
Amieke Pieterse
DeWet Menezies

ALGEMEEN
SAAMRYGELEENTHEID
Twee leerders in gr. 2 en 5 benodig
sommige dae ‘n saamrygeleentheid
vanaf die Santa Monica-kompleks in
Arendweg.
Kontak asb. vir me. Lorinne Loots
(082 760 9759) as u kan help.
19 Mei 2022 Nuusbrief no. 17

12 Januarie 2023 Nuusbrief no. 1


17 Augustus 2023 Nuusbrief no. 26
AFBAKENINGS Donderdag, 24 Augustus 2023 • Die sfinks, piramides en
GEOGRAFIE tempels
Dinsdag, 22 Augustus 2023 Graad 4 • Hiërogliewe
GEOGRAFIE PLATINUM-HANDBOEK
Graad 5 1. Bl. 48 – Mense en kos Langvraag (leerders gaan ‘n
Projek: Waarneming van die weer 2. Bl. 50, 51 – Maniere van paragraaf skryf)
* Die projek tel 30 punte. boer - Sosiale struktuur van Egipte
* Jy gaan ‘n tabel kry waarop jy die 3. Bl. 52, 53 – Saaiboerdery (opsommings)
nodige inligting moet invul. 4. Bl. 55, 56 – Veeboerdery - Nylrivier (opsommings)
* ‘n Weerkaart word voorsien. Geen aktiwiteite in die handboek NB: Alle nuwe woorde vanaf bl. 132
* Jy gaan twee periodes kry om die word geleer nie - slegs die inligting. tot 140
projek te voltooi. AFGEROLDE BLADSYE WAT IN DIE
* Jy gaan die weerpatroon oor die SKRIF GEPLAK IS: Graad 6
gegewe tydperk moet kan beskryf. 1. Bestaansplaas en Projek
* Jy moet kan beantwoord hoe die kommersiële boerdery Demokrasie en Burgerskap
weersomstandighede jou lewe in die 2. Saaiboerdery en NAVORSINGSFOKUS: 'N BIOGRAFIE
gegewe tydperk kan beïnvloed. veeboerdery VAN 'N SUID-AFRIKANER WAT
* Ken die windrigtings goed. GEHELP HET OM DEMOKRASIE TE
* Ken die eenheid waarin ENGELS BOU
temperatuur gemeet word, en ook Graad 7 * Die projek begin op
hoe dit geskryf word. Literature: 29 Augustus tydens die
* Bl. 45 - 53 kan gebruik word om te Drama: Master Curl toetsperiode en word dan in die
leer. Short story: Seventh Grade daaropvolgende twee
* Bl. 54 en 55 is ‘n soortgelyke Poetry Geskiedenisperiodes voltooi.
voorbeeld van wat verwag kan word.
STAP 1: Kies 'n persoon vir jou
Dinsdag, 29 Augustus 2023
navorsing
Graad 6 GESKIEDENIS
Klimaat Graad 4 • Vra jou ouers of 'n
#Verskil tussen klimaat en weer Vraestel handel oor die volgende onderwyser om jou te
# Elemente van weertabel onderwerpe: help om enige persoon
# Noordwes se klimaat > Tipes Vervoer te kies wat gehelp het
#3 verskillende klimaatstreke > Diere om 'n demokratiese
# Tropiese reënwoud > Fietse Suid-Afrika te bou.
# Skets van tropiese reënwoud > Wiel en as
• Kies iemand wat vir jou
> Waens en koetse
Leer slegs opsommings wat aan interessant lyk.
> Lugbesoedeling.
leerders uitgedeel word STAP 2: Soek inligting oor die
Leerders ontvang op Maandag, 14
Augustus 2023, opsommings persoon
Graad 7 • Jy kan enige van die
waarvan af hulle kan leer.
Leer slegs opsommings wat
volgende bronne
uitgedeel is.
Graad 5 gebruik om inligting te
• Nuwe woorde
‘n Antieke Afrika-samelewing: kry.
• Faktore wat geboorte- en Egipte bl. 130 - 140
sterftesyfers beïnvloed ➢ Boeke
Eenheid 1: Die Nylrivier (bl. 132-
• Bevolkingsgroei ➢ Internet: Google
133)
➢ Koerantartikels
• Babasterftes Eenheid 2: Lewenswyse in Antieke
➢ Foto’s of prente
• Wat is ‘n gesonde land Egipte (bl. 134-140)
van die persoon.
• Lewensverwagting • Sosiale struktuur
➢ Tydskrifte
• Wydverspreide siektes : • Oortuigens en Godsdiens ➢ Enige ander
HIV/VIGS, diarree, malaria, • Farao’s historiese
Tuberkulose en Koranavirus • Hatsjepsoet dokumente
STAP 3: Bring jou inligting saam AFRIKAANS
skool toe op: Dinsdag, 29 Augustus Graad 7
• Voltooi Afdeling A van
jou projek tydens
toetsperiode.
Jy benodig die volgende:
➢ Naam van die
persoon.
➢ Geboortedatum.
➢ Inligting oor die
persoon se kinder-
of jongmensdae.
➢ Waar hy/sy groot
geword of skool
gegaan het.
➢ ’n Foto van die
persoon.

Graad 7
KWARTAAL 3 – HANDBOEK
Kolonisasie van die Kaap
1. Wie het in die Kaap
gewoon? (bl. 143)
2. Nederlandse nedersetting
(bl. 144)
3. Handel met die Ooste
(bl. 145)
4. Gevolge vir die Hollanders
en waarom slawe na Kaap
gebring is (bl. 146)
5. Waarvandaan die slawe
afkomstig is (bl. 147)
6. Hoe slawe na Kaap gebring
is en slaweveilings
(bl. 150-151)
7. Verskillende groepe slawe
(bl. 151-152)
8. Slaweberoepe (bl. 153)
9. Straf (bl. 154)
10. Oorsake en gevolge van
slaweweerstand aan die
Kaap (bl. 156)
11. Slawenalatenskap
(bl. 158-161)
12. Vryburgers: Immigrasie van
Hollanders en Franse-
Hugenote na die Kaap.
(bl. 162-163)
* Woordkassies bl. 148 tot 162

Donderdag, 31 Augustus 2023


LEWENSVAARDIGHEID
Graad 6
Leerders het alle nodige inligting in
skrifte geskryf. Dus moet hulle hul
skrifte onthou.
Afdeling A: Sorg vir mense (10
punte)
Afdeling B: Sorg vir diere (5 punte)
Inligting wat leerders in skrifte
geskryf het, is ook op Google
Classroom beskikbaar.

You might also like