You are on page 1of 2

Goeie more Juffrou Pretorius en klasmaats.

Vandag gaan ek
praat oor a volksverhaal. Die naam van die volksverhaal is
“Die haas en die stadig skilpad”

Lank lank gelede was daar ‘n haas en ‘n stadig skilpad. Die haas
spot altyd met die skilpad omdat hy stadig is. So eendag het die
skilpad vir die haas gesê: "Kom ons hou 'n wedloop." Die haas
sê : “Dit is a goeie idee, maar moenie huil as ek wen .” Al die
diere kom kyk na die wedren . Die beer skit die geweer. Die haas
hardloop blitzvinnig , maar die skilpad kruip baie stadig. Na 'n
rukkie het die haas teruggekyk en kon nie die skilpad sien nie,
so hy het besluit om by die boom te gaan sit en 'n middagslapie,
maar die skilpad kruip bietjie vir bietjie totdat hy naby die
wenstreep is. Skielik is die haas wakker gemaak deur die geluid
van die skare wat juig.

Hy het so vinnig as moontlik na die wenstreep probeer


hardloop, maar dit was te laat. Skilpad het reeds gewen.

Die moraal van die storie stadig en bestendig wen die wedloop.
Dankie Juffrou en klasmaats vir julle tyd.

You might also like