You are on page 1of 3

BHS GRADE 9 AFRIKAANS

SPRING MEMO
HOOFSTUK 1
1. Sy nuwe video kamera
2. ‘n Meisie
3. Om ‘n meisie te kry
4. Die kuiltjie in sy wang ; Miskien stink sy asem ; Dalk verstaan hy nie meisies nie
5. Dit is Rudi se verjaarsdag
6. Haar ma sal haar nie toelaat nie
7. ‘n Roos
8. 8.1 Swart 8.2 mooi 8.3 melkwit
9. Rowwe ouens
10.Rudi is te mak vir haar
11.Rugby
12.Baie sag gehuil
13.‘n Sikwer ballon
silwer

HOOFSTUK 2
1. Koek, melktert en koeksisters
2. Vleuel
3. B
4. Hoekom Steven so vreemd opgetree het
5. Lize
6. e/d
7. Hy is seker jaloers oor Rudi se kamera
8. Sy ouers is arm so hy kry nie groot geskenke nie

HOOFSTUK 3
1. Hy kyk in die yskas vir iets om tee et te eet
2. Goeie idees maak goeie videos
3. Hy hou van haar
4. Sy sit by die visdam en lees
5. Klappers
6. Hulle gaan haar laat skrik
7. Rudi se suster

HOOFSTUK 4
1. Sy gaan kwaad wees
2. Hy wil dit op YouTube sit
3. Beroemd
4. Rudi se Facebook password
5. Hy hou daarvan om te hekel en brei en sy gunstelling boek is Winnie the Pooh
6. Hulle het vir hom gelag en gespot
7. ‘n Foto van toe hy klein was
8. Hy was ‘n paar dae lank Facebook-vriende met die All-Blacks se rugby-kaptein.
9. Hy is ‘n rugbyspeler so die kaptein is sy held en nou is hy verneder (embarrassed)

HOOFSTUK 5
1. 11
2. Nee
3. Dit kan hom in die moeilikheid beland
4. Dat Steven vir Riana gaan laat skrik.
5. Mense moet dit nie met hul sussies probeer nie
6. Soos (‘n ou wat wens hy was) die held in ‘n rekenaarspeletjie
7. Sy lees
8. Nee. “Vir ‘n oomblik skuif die beeld na Riana.”
9. Die waai dood.
10. Die stringetjie van een van die klappers het vasgehaak
11. Sy spring op en kyk oor haar skouer en sy lag
12. Hy skrik en gooi sy hande in die lig en swaai sy arms wild.
13. In die visdam
14. Koivisse
15. Sy voete gly onder hom uit.

HOOFSTUK 6
1. Dit het nie volgens plan geloop nie
2. 145
3. Sy ma
4. Dat Steven ‘n aap is
5. Hulle onstel honde
6. Lize sit haar arm rond hom en gee hom ‘n drukkie
7. Marco
8. In die selfde buurt (neighbourhood) as hulle

HOOFSTUK 7
1. Op ‘n motorfiets
2. Swartlere klere
3. Dat hy sexy is
4. Hy hou van Lize en wil nie kompetisie hê nie
5. C
6. Kloof Hoër
7. Hy dink dit is goed gedoen en dat hulle baie talent het.
8. Dat dit meer domheid as talent is.

HOOFSTUK 8
1. Hy dink daaraan om meer mense te laat skrik met meer klappers
2. Dat Steven kaalvoet oor muisvalle ‘n honderd meter moet hardloop
3. Ja
4. Die hele skool
5. Vidiote
6. Steven het aanhou neul
7. Steven se rooi tone
8. Muisvalle

HOOFSTUK 9
1. D
2. Soos ‘n virus
3. By die winkelsentrum
4. Oor skool/meisies
5. Steven
6. Sy wil hulle nie hospital toe jaag nie
7. Koelkop
8. Lize. “Dis iets wat hy en Lize in gemeen het.”
9. Hy is bang dat elke video erger as die vorige een sal moet wees.

HOOFSTUK 10
1. Saterdag
2. Hy vra of Riana saam gekom het
3. By die skool se parkeerterrein
4. Marco
5. Onwaar. Rudi sê Steven moet sy sussie uitlos
6. ‘n Glashok en ‘n boks
7. GEVAAR
8. ‘n Slang
9. Dit het oranje skubbe met donker kringe
10. ‘n Skaatsplank
11. Sy sit haar hand om sy lyf en hy soen haar op die voorkop
12. Steven gaan met ‘n skaatsplank ry en oor die slang spring.
13. Rudi kan sien Steven is ook bekommerd
14.‘n Pretbederwer

You might also like