You are on page 1of 1

PLAGIAATVERKLARING VIR AFK1503 (2023)

Naam en van: ..............................................................

Studentenommer: .......................................................

Modulekodde: AFK1503

Werkopdragnommer: 4

*An English translation of the declaration follows below.

Voltooi net die Afrikaanse of Engelse gedeelte. Moenie albei dele voltooi nie

Hiermee verklaar ek, ..................................................................... (naam en van), dat ek hierdie


werkopdrag op my eie voltooi het. Ek het nie deur middel van selfoongroepe die antwoorde by
ander studente gekry nie. Ek het ook nie die werkopdrag in ’n groep voltooi nie. My antwoorde
is in my eie woorde geskryf. Indien ek wel van bronne gebruik gemaak het, het ek steeds die
antwoorde in my eie woorde geskryf en die nodige, korrekte bronverwysings ingesluit. Wanneer
ek die direkte woorde van ander gebruik het, het dit slegs ‘n gedeelte van my antwoord
uitgemaak en het ek die korrekte bronverwysing bygevoeg. Ek verstaan ook wat met die konsep
“plagiaat” bedoel word en ek weet dat geen punte vir enige antwoorde of werkopdragte
toegeken word waarin ek plagiaat gepleeg het nie.

Complete either the Afrikaans or English section. Not both.

With this declaration I, .................................................................(name and surname) declare


that I have completed this assignment on my own. I did not receive the answers via chat groups
from other students. I did not complete this assignment in a group. The answers have been
written in my own words. When I did make use of sources, I still wrote my answer in my own
words and cited them correctly. When I included the direct quotes from others, it made up only
a small part of my answer and I still included the correct citation. I also understand what the
concept “plagiarism” means, and I know that I will not receive any marks for answers or
assessments where I committed plagiarism.

Handtekening (you are allowed to type your name): .......................................................

Datum: ...........................................

You might also like