You are on page 1of 10

PV NW FW FJ 2020

SERIE & PARALLEL


VOORBEREIDING:
• A. OLIVIER HANDBOEK, LEES BL. 207 – 214
SERIE SKAKELING
• Stroom het SLEGS EEN PAD waarlangs dit vloei

PARALLELE SKAKELING
• Stroombaan het VERTAKKINGS waarlangs die stroom deur verskillende takke
kan vloei
ELEKTRIESE SEL
In SERIE geskakel: In PARALLEL geskakel:
• Positiewe pool aan negatiewe pool • Positiewe pole verbind & al die
gekoppel negatiewe pole verbind
• Totale potensiaal = SOM van die • Totale potensiaal = potensiaal van 1 sel
potensiaal van al die selle • Bv: V = 1,5 V
• Bv: 1,5 + 1,5 + 1,5 = 4,5 V

• Groter potensiaal lewer groter stroom • Kan vir ‘n langer tyd stroom lewer
RESISTORS
• Bied weerstand teen die vloei van stroom
• Verstelbare resistor: reostaat
• Kan in Serie OF Parallel geskakel word
In SERIE geskakel: In PARALLEL geskakel:
• Hoe meer resistors in serie, hoe • Hoe meer resistors in parallel, hoe
GROTER die totale weerstand van die MINDER die totale weerstand van die
stroombaan stroombaan
• Totale weerstand = SOM van al die 1 1 1
weerstande • 𝑅𝑡
=
𝑅1
+
𝑅2

• RT = R1 + R2 + R3 • Die lading beweeg slegs deur EEN tak


• Die lading moet sy energie VERDEEL en kan al sy potensiaal in daardie tak
tussen die resistors gebruik
ELEKTRIESE STROOM (I)
• Vloei van ladings (elektrone), deur ‘n geleier
• Bron van energie (Sel/battery) is nodig om ladings te laat vloei
• KONVENSIONELE stroom: vanaf Positief na negatief, word aangedui in alle
stroombaan-diagramme
• ELEKTRON (WARE) stroom: Vanaf negatiewe na positiewe terminaal
• Stroomsterkte (I) word gemeet in die eenheid AMPERE (A)
• Gemeet met ‘n AMMETER
• Het lae weerstand
• Altyd in SERIE geskakel
STROOMSTERKTE (I)
In SERIE stroombaan: In PARALLELE stroombaan:
• Oral gelyk (dieselfde) • Stroom VERDEEL tussen die takke
• Omdat daar slegs 1 pad is, sal ALLE • Meeste stroom vloei deur die vertakking
ladings verby ENIGE punt in die met die LAAGSTE weerstand
stroombaan MOET vloei • (omgekeerd eweredig)
• A1 = A2 = A3 = … • AT = A1 + A2 + …
• Hoe groter die weerstand van die • Hoe minder die weerstand, hoe
stroombaan, hoe minder/swakker is meer/sterker is die stroomsterkte
die stroomsterkte

Stroomsterkte is OMGEKEERD eweredig aan weerstand


POTENSIAALVERSKIL (V)
• Die verskil in elektriese potensiële energie wat ‘n lading het tussen TWEE punte
• Lading (elektron) KRY energie by die sel/battery & VERLOOR energie wanneer dit
deur ‘n resistor vloei
• Chemiese potensiële energie NA Elektriese energie
• Binne die resistor word die elektriese energie (wat die lading verskaf) omgeskakel
na (nuttige) uitset energie, bv. Lig, hitte, klank, beweging, ens.
• Potensiaalverskil (V) word gemeet in die eenheid VOLT (V)
• Gemeet met ‘n VOLTMETER
• Hoë weerstand
• Altyd in PARALLEL geskakel (tussen twee punte)
POTENSIAALVERSKIL (V)
In SERIE skakeling: In PARALLEL skakeling:
• Die totale potensiaal word VERDEEL • Die totale potensiaal = potensiaal in
tussen die resistors elke vertakking van die stroombaan
• VT = V1 + V2 + … • VT = V1 = V2 = …
• Hoe meer/groter die weerstand, hoe
MEER potensiaal word gebruik

Potensiaalverskil is DIREK eweredig aan weerstand


SKAKELING VAN GLOEILAMPE In PARALLEL skakeling:

In SERIE skakeling:
• Nadeel:
• Indien te veel komponente, hoe laer die
• Nadeel: weerstand, hoe groter die stroom, hoe meer die
• Wanneer een uitbrand/breek, vloei verhittingseffek – kan lei tot brand
GEEN stroom, almal is dood
• Voordeel:
• Hoe meer geskakel word, hoe dower
brand almal
• Wanneer een uitbrand/breek, sal daar STEEDS
stroom vloei in ander takke, hou aan brand
• Voordeel: • Meer kan geskakel word, brand ewe helder
• Enkele skakelaar beheer almal • Skakelaar kan aparte gloeilampe beheer OF
• Gebruik minder geleidingsdraad geskakel word om almal gelyk te beheer

Die elektrisiteitstoevoer (220 V; 60 A) na huise word


verdeel in verskeie PARALLELLE vertakkings
HUISWERK:

• A. Olivier handboek

• Voltooi Oefening 3, bl. 220


• Vrae 6 tot 11

You might also like