You are on page 1of 5

Elektriese

Stroombane

Naam: _______________________________

Jou Selnommer:________________________

Jou e-posadres: ________________________


Stroombaandiagramme:

Komponente van ‘n stroombaan:

Sel + Verskaf energie per coulomb


lading aan die eksterne
- stroombaan

Skakelaar Laat of stroom toe om deur te


Toe Oop vloei of om glad nie deur te vloei

Geleier Gelei stroom

Gloeilamp Brand helder as stroom deur


vloei

Resistor Bied weerstand teen stroom en


potensiaalverskil

Voltmeter Lees potensiaalverskil

V
Ammeter Lees Hoofstroom

Tipe Skakelings:

Serie Stroombaan Parallel Stroombaan


Potensiaalverskil en EMK:
Die elektriese potensiaalverskil (V) tussen twee punte is die verskil in elektriese potensiële energie per
eenheids lading.

𝑊
𝑉=
𝑄
W – Arbeid verrig in Joule (J)
Q – Coulom lading in Coulomb (C)
V – Potensiaalverskil in Volts (V)

1 Volt beteken dat 1 Joule


energie oorgedra word vir
elke Coulomb lading

1V=1J/1Q

Serie Stroombaan Parallel Stroombaan

• Volt lesings is nie oral dieselfde tensy slegs • Volt lesings oor die parallele skakelings is
1 voltmeter teenwoordig is dieselfde
• VEMK = Totale potensiaalverskil van • Vtotal = Vserie + Vparallel
stroombaan • Potensiaalverskil is grootste vir grootste
• Vtotaal = Som van alle voltmeters weerstand
• Stroom is dieselfde
• Grootste volt lesing sal oor die grootste
weerstand wees

EMK :

Die lesing bly konstant as dit gegee word op ‘n battery .


Die EMK gee slegs ‘n sekere hoeveelheid energie per coulomb lading

Stoomsterkte:
Stroomsterkte word gedefnineer as die tempo van vloei van lading of die hoeveelhied lading wat per
sekonde verby n geleier beweeg.
Q
I=
∆t
I – Stroomsterkte gemeet is Ampere ( A)
Q – Coulomb lading ( C )
t – tyd verby ´n sekere punt

Parallele Stroombaan Serie Stroombaan

• Stroom verskil , die stroom verdeel in die • Stroom is oral dieselfde


verskillende takkies
• Meer stroom in Parallel dan sal die
Weerstand afneem

Itotaal = Ihoofstroom + Iparallel Itotaal = Ihoofstroom + Iparallel


Weerstand :

Weerstand kan gedefinieer word as die teenstand teen die stroom in n geleier .
Daar is sekere faktore wat weerstand beinvloed :

• Materiaal – Sterk material bied baie weerstand


• Lengte – Lang lengte sal meer weerstand bied
• Dikte – Groot oppervlak sal meer weerstand bied
• Tempratuur – Baie warm dus hoer weerstand

V
R=
I
R – Weerstand gemeet in ohm ( Ω )
V – Potensiaalverskil gemeet in volts ( V )
I – Stroomsterkte

Potensiaalverskil oor Stroomsterkte


Ohm se Wet
1,2

1 Die helling is
0,8
konstant en is as volg
:
Potensiaalverskil 0,6 𝐕
𝐈
wat weerstand is
0,4

0,2

Serie stroombaan : R = R 1 + R 2 + R 3
𝟏 𝟏 𝟏
Parallel : = + +⋯
𝑹𝒑 𝑹𝟏 𝑹𝟐

R totaal = Rserie + Rparallel

You might also like