You are on page 1of 21

Verifikasie van Newton II

Verification of Newton II
Graad / Grade 11
Fisiese Wetenskappe / Physical Sciences
Hoërskool Brackenfell High
Veranderlikes / Variable
• Onafhanklike veranderlike – Dit wat jy
verander
• Afhanklike veranderlike – dit wat jy net
kan bepaal as jy die eksperiment uitvoer.
• Vaste veranderlike
• Independent variable – what you change
• Dependent variable – what you can only
determine if you’ve done the experiment.
• Fixed variable
Ondersoekende vraag /
Investigative question
• “Wat is die verwantskap tussen .......?”

• “ What is the relationship between......?”


Hipotese / Hypothesis

• “Die verwantskap tussen (onafhanklike) en


(afhanklike veranderlike) is
direk/omgekeerd eweredig.......”

• “ The relationship between the


(dependent) and (independent variable) is
directly/inversly proportional....”
Gevolgtrekking / Conclusion

• “Die verwantskap tussen (onafhanklike) en


(afhanklike veranderlike) is
direk/omgekeerd eweredig.......”

• “ The relationship between the


(dependent) and (independent variable) is
directly/inversly proportional....”
Eksperiment 1
Doel / Aim:
Ondersoek die verwantskap tussen
Resulterende krag toegepas op ‘n
trollie en die versnelling van die trollie.

Investigating the relationship between


the Resultant force on a trolley and the
acceleration of the trolley.
Eksperiment 1

Fres
Fres  ma a
m
1
a  Fres a
m
a  Fres a vs Fres
Om hierdie verwantskap van NII te verifieer
benodig ons dus ‘n paar waardes (ons neem 3)
vir versnelling vir ‘n sekere resulterende krag
terwyl die massa van die trollie konstant
gehou word.
To verify this relationship in NII we therefore
need a few values (we take 3) for acceleration
for a specific resultant force while the mass of
the trolley is kept constant.
Opstelling / Setup:
Bepaal versnelling /
Determine acceleration

• Bepaal die tyd van een interval/ determine the time


of one interval(50 Hz)
1s  50 = 0,02s
Bepaal versnelling /
Determine acceleration
Die volgende stappe gaan jy vir elk van die 3
tydtikker linte doen: / The following steps you
must do for al 3 ticker tapes: x
v
t
• Vind die beginsnelheid / Determine initial velocity
• Vind die finale snelheid / Determine the final velocity
• Bepaal die totale tyd verloop vanaf beginsnelheid tot
eindsnelheid. / Determine the total time passed from
initial velocity to final velocity. (intervalle  0,02)
• Bereken versnelling / Calculate acceleration
v f  vi
a
t
Bepaal Fres/ Determine Fres
• Wrywing word uitgekanseleer deur die trolliebaan
effens skuins te hou. / Friction is cancelled out by
holding the trolley track on an incline.
• Dus is die enigste horisontale krag wat op die trollie
uitgeoefen word die toegepasde krag (of
spanningskrag in toutjie) van die massastukke wat af
aarde toe val. / Therefore the only horizontal force on
the trolley is the applied force (or tension force in the
string) of the mass pieces falling to earth.
•  Fres = Ftoegepas
Bepaal Fres/ Determine Fres

Fres = FT + Fg
0 = FT + Fg
FT = mg
Fres  FT  Fg (m2 )  m2 g
a vs Fres

a  Fres
a vs Fres
Eksperimentele foute kon insluip, en dus mag
van die punte afwyk. Ons trek dus ‘n reguit lyn
wat beste pas deur die 3 punte. / Experimental
error could have slipped in. Therefore we draw a
straight line that fits best through die 3 points.

a  Fres
a vs Fres
Eksperimentele foute kon insluip, en dus mag
van die punte afwyk. Ons trek dus ‘n reguit lyn
wat beste pas deur die 3 punte. / Experimental
error could have slipped in. Therefore we draw a
straight line that fits best through die 3 points.

a  Fres
Eksperiment 2
Doel / Aim:
Ondersoek die verwantskap tussen die
massa van die trollie en die versnelling
van die trollie.

Investigating the relationship between


the mass of the trolley and the
acceleration of the trolley.
Experiment 2

Fres
Fres  ma a
m
1
a  Fres a
m
a vs m
Om hierdie verwantskap van NII te verifieer
gaan ons weer die eksperiment drie keer
herhaal. Hierdie keer gaan ons die massa van
die trollie verander maar die resulterende krag
konstant hou.

To verify this relationship in NII we will again


do the experiment three times. This time we
will change the mass of the trolley each time
but the resultant force will be kept constant.
a vs m
1. Voer die eksperiment 3 keer uit by
verskillende massas.
2. Calculate the acceleration on each ticker
tape.
3. Teken ‘n grafiek van die versnelling teenoor
die massa.
4. Vind die verwantskap.
a vs m

You might also like