You are on page 1of 4

Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

TK
T

Graad 10 Fisiese Wetenskap


-T

Vraestel 1 : Energie
ut
or

Hersienings Vrae
se
nt
ru
m

Tutor: Theuns Kruger Page 1 of 4


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 1
Die diagram toon ’n wipwaentjie met ’n totale massa van 4 500 kg wat op ’n
wrywinglose baan ry. Die wipwaentjie het ’n snelheid van 5,8 m·s-1 by posisie A op die
baan. Posisie A is 3,2 m bokant die grond en posisie B is 4 m bokant die grond.

4m
TK

3,2 m
T

1.1 Skryf die wet van behoud van meganiese energie neer. (2)
-T

1.2 Bereken die potensiële energie van die wipwaentjie by posisie A op die
baan. (3)
1.3 Bereken die grootte van die meganiese energie van die wipwaentjie by
posisie A. (3)
ut

1.4 Bereken die grootte van die snelheid van die wipwaentjie by posisie B. (3)
1.5 Bereken die hoogte van die baan by posisie B indien die snelheid van die
waentjie 6,7 m·s-1 by B is. (3)
or

1.6 Hoe sal die grootte van die snelheid, soos bereken in vraag 5.4, verander
indien daar wel wrywing tussen die wipwaentjie en die baan is?
Skryf GROTER AS, KLEINER AS of BLY DIESELFDE. (1)
se

[15]

Gravitasie Potensiële Energie (EP) Kinetiese Energie (EK)


nt
Die energie wat 'n voorwerp besit
as gevolg van sy posisie relatief
Die energie wat 'n voorwerp
besit as gevolg van sy beweging. NB !!! Onthou
tot 'n verwysingspunt.
Hoeveelheid energie oorgedra wanneer Hoeveelheid energie wat oorgedra word
ru
'n voorwerp posisie relatief tot die na 'n voorwerp soos dit spoed verander. WET VAN BEHOUD VAN MEGANIESE ENERGIE
aarde se oppervlak verander.

1 EMEGA = EMEGB
EP = mg h EK = mv 2
m
(EP + EK )A = (EP + EK )B

g = 9,8m.s-2,
2 (m g h + 1
2
2
m v )A = (m g h + 1
2
m v 2 )B
m is massa in kg, m is massa in kg,
h is hoogte in m v is snelheid in m.s-1

ENERGIE
Die vermoë om werk te verrig
Eenheid: joule (J)
Skalaarhoeveelheid

Tutor: Theuns Kruger Page 2 of 4


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 2

Die diagram toon Sibongile wat langs ’n wrywinglose glybaan afgly wat hy gebou het.
Die glybaan se vertikale hoogte is 3 m.
TK
T

2.1 Sibongile het ’n massa van 41 kg. Hy klim tot die bokant van die glybaan
en begin dan vanuit rus afgly. Bereken die spoed wanneer hy die
-T

onderkant van die glybaan bereik. (6)

2.2 Sy vriend Jimmy dink nie dit is vinnig genoeg nie. Noem TWEE dinge
wat hulle kan doen om te verseker dat hulle vinniger afgly. (2)
ut

[8]

VRAAG 3
or

(Begin op ‘n nuwe bladsy)


Sara, met ‘n massa van 40 kg, gly vanuit rus af ‘n wrywinglose glybaan soos
se

geïllustreer hieronder.
nt

2,5 m
ru

0,5 m
m

3.1 Definieer die term behoud van Meganiese Energie. (2)


3.2 Bereken Sara se potensiële energie aan die bopunt van die glybaan. (3)
3.3 Wat sal Sara se spoed wees wanneer sy die grond tref? Gebruik
energiebeginsels en bereken Sara se spoed wanneer sy die grond
bereik. (4)
3.4 Haar broer Ben, met ‘n massa van 70 kg, klim ook op die glybaan.
Bereken sy potensiële energie op die bo-punt van die glybaan. (2)
Tutor: Theuns Kruger Page 3 of 4
Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021
3.5 Sal Ben se spoed MEER, MINDER of DIESELFDE wees as Sara se
spoed aan die onderkant van die glybaan? Verduidelik jou antwoord. (3)
[14]

VRAAG 4

Die diagram illustreer ‘n seun wat vanuit rus teen ‘n wrywinglose helling afgly. Die totale
massa van die seun en die bord is 65 kg. Ignoreer lugweerstand.
TK
T
-T
ut

4.1 Definieer meganiese energie. (2)

4.2 Stel die wet van behoud van meganiese energie in woorde. (2)
or

4.3 Noem die tipe energie wat die seun by punt A besit. (1)
se

4.4 Bereken die:


4.4.1 Meganiese energie van die sisteem. (3)
4.4.2 Kinetiese energie van die seun by punt B. (1)
nt

4.4.3 Spoed van die seun by punt C. (4)


[13]
ru

VOORBEELD : Tuimeltrein
Die 2 kg bal rol oor 'n tuimeltrein speelding vanaf A, 20 m bo die grond, na B waar sy hoogte 8 m en snelheid 14 m·s−1 is. Bereken sy
beginsnelheid by A.
m

(EP + EK )A = (EP + EK )B
1 1
(m g h + 2
m v 2 )A = (m g h + 2
m v 2 )B
1 1
(2)(9,8)(20) + 2
(2)(v 2 ) = (2)(9,8)(16) + 2
(2)(142 )
2
392 + v = 313,6 + 196
v = 313,6 + 196 − 392
v = 10,84 m ⋅ s− 1 na regs

Tutor: Theuns Kruger Page 4 of 4

You might also like