You are on page 1of 22

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2020
GRAAD 10

REKENINGKUNDE
VRAESTEL 1

b.o.
REKENINGKUNDE 2
VRAESTEL 1 GRAAD 10

Tema Punte Kognitiewe


Vraag
vlakke
1-2 3-4 5-6
1.1 AARP beginsels 4 4
1.2 Transaksie ontleding 39 6 16 17
2 Inkomstestaat 42 18 15 9

3.1 Nota: handels- en ander krediteure 8 1 7

3.2 Balansstaat 13 5 8 0

3.3 Etiek 6 0 0 6
4 Ontleding en vertolking van finansiële
38 8 15 15
state

150 42 61 47

VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN TRANSAKSIE ONTLEDING

b.o.
REKENINGKUNDE 3
VRAESTEL 1 GRAAD 10

(43 punte; 34 minute)


1.1 KONSEPTE

Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs die antwoord
langs die vraagnommer (1.1.1 Onwaar) in die ANTWOORDBOEK.

1.1.1 Die historiese kostebeginsel beteken dat vaste bates


geboekstaaf word teen kosprys in die finansiële rekords van die
besigheid.

1.1.2 Die paringsbeginsel verwys na die opstel van finansiële state


sodat inkomstes verdien en uitgawes aangegaan in ʼn spesifieke
jaar in berekening gebring word.

1.1.3 Die verstandige konsep verwys na die verkoop van voorraad


teen die laagste moontlike prys.

1.1.4 Die besigheidsentiteitsbeginsel beteken dat die finansiële sake


van die eienaar van ʼn besigheid moet funksioneer as ʼn aparte
finansiële entiteit as die besigheid. (4 x 1) (4)

1.2 TRANSAKSIE ONTLEDING

Ontleed die volgende transaksies volgens die opskrifte in die


ANTWOORDBOEK voorsien. Die besigheid gebruik ʼn winsgrens van
60% op kosprys.
Veronderstel dat die bank saldo oortrokke is vir alle transaksies.
Byvoorbeeld: Koop toerusting op skuld, R 6 000.

Bron- Rekening Rekening


Nr. B E L
dokument gedebiteer gekrediteer
bv. Oorspronk- Toerusting Krediteure + 6 000 0 + 6 000
like faktuur kontrole
TRANSAKSIES:
1.2.1 Koop skryfbehoeftes vir R1 000 en betaal per tjek.
1.2.2 Ontvang ʼn tjek vir R4 950 vanaf ʼn debiteur om haar rekening
van R5 000 te vereffen.
1.2.3 Verkoop goedere kontant, die kosprys is R2 000.
1.2.4 Die eienaar trek ʼn tjek vir R650 en neem handelsvoorraad teen
kosprys van R950 vir eie gebruik.
1.2.5 Stuur beskadigde goedere ter waarde van R460 terug aan die
verskaffer. (39)

43

b.o.
REKENINGKUNDE 4
VRAESTEL 1 GRAAD 10

ANTWOORD BLAD

1.1 KONSEPTE

1.1.1
1.1.2
1.1.3
1.1.4 4

1.2 TRANSAKSIE ONTLEDING

BRON- ALGEMENE GROOTBOEK VERGELYKING


DOKUMEN
T Rekening DT Rekening KT B E L
1.2.1

1.2.2

1.2.3

1.2.4

1.2.5

b.o.
REKENINGKUNDE 5
VRAESTEL 1 GRAAD 10

NASIENRIGLYNE

1.1 KONSEPTE

1.1.1 Waar 
1.1.2 Waar 
1.1.3 Onwaar 
1.1.4 Waar  4

1.2 TRANSAKSIE ONTLEDING


BRON ALGEMENE GROOTBOEK VERGELYKING
DOKUMENT Rekening DT Rekening KT B E L
1.2.1 Tjek teenblad Toerusting Bank 0 -1 000 + 1 000

1.2.2 Duplikaat Bankkontrole  Debiteurekontrole - 4 950 0 - 4 950


kwitansie
Korting toegestaan  Debiteurekontrole - 50 - 50 0

1.2.3  Kas- Bank Verkope 0 +3 200 kyk ekwiteit

registerrol - 3 200
Koste van verkope Handelsvoorraad -2 000 - 2 000
0

1.2.4  Tjek- Onttrekkings Bank 0  - 650  + 650


teenblad
 Joernaal-  Onttrekkings Handelsvoorraad  - 950  - 950 0
bewys
1.2.5 * Duplikaat Krediteurekontrole Handelsvoorraad  - 460 0  - 460
debietnota

Alternatiewe allokering van punte vir die transaksie B E L


metodepunte toegeken 0 +3 200 - 3 200

(39)

*Of: Oorspronklike kredietnota

b.o.
REKENINGKUNDE 6
VRAESTEL 1 GRAAD 10

VRAAG 2: INKOMSTESTAAT (42 punte; 33 minute)

Die onderstaande inligting is ʼn uittreksel vanaf die rekords van VeeLee


Versamelaars, hul finansiële jaar eindig op 31 Desember 2019. Die besigheid
gebruik ʼn winsgrens van 60% op kosprys.

Voltooi die volgende finansiële state van VeeLee Versamelaars vir die jaar
geëindig 31 Desember 2019.

GEVRA:

Berei die Inkomstestaat (42)

INLIGTING

UITTREKSEL VANAF PROEFBALANS OP 31 DESEMBER 2019

Balansstaat-rekeninge afdeling Debiet Krediet


Grond en geboue 340 000
Onttrekkings 147 460
Voertuie 211 800
Toerusting 100 000
Opgelope waardevermindering op voertuie 40 000
Opgelope waardevermindering op toerusting 20 000
Vaste Deposito: ABC Bank (10% p.j.) 40 000
Handelsvoorraad 6 580
Debiteurekontrole 12 000
Lening: Royal Bank (19% p.j.) 90 000
Nominale rekeninge-afdeling
Verkope 400 380
Koste van verkope 240 000
Debiteure afslag 1 980
Water en elektrisiteit 4 950
Advertensies 5 900
Versekering 3 890
Huurinkomste 20 800
Voertuig herstelwerk 3 300
Kommissie inkomste 19 000
Skryfbehoeftes 4 520
Verpakkingsmateriaal 2 110
Rente op vaste deposito 2 000

b.o.
REKENINGKUNDE 7
VRAESTEL 1 GRAAD 10

AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING

1. Die eienaar het voorraad ter waarde van R1 072 (verkoopprys) geneem
voordat die fisiese voorraadopname gedoen is. Hierdie transaksie is nog nie
geboekstaaf nie.

2. Volgens die fisiese voorraadopname, is die volgende voorhande aan die


einde van jaar.

 Handelsvoorraad R4 300
 Skryfbehoeftes R 950
 Verpakkingsmateriaal R 340

3. ʼn Bedrag van R11 800 betaal vir herstelwerk aan een van die voertuie is
teen die Voertuie rekening gedebiteer. Herstel die fout.

4. Die water en elektrisiteitsrekening vir Desember 2019 is ontvang maar nog


nie betaal nie. Die uitstaande bedrag is R450.

5. Die bedrag van versekering sluit ʼn bedrag van R800 wat vooruitbetaal is vir
die volgende finansiële jaar.

6. Advertensies sluit ʼn bedrag in van R1 400 vir ʼn vier maande kontrak. Die
kontrak is vir die periode 1 November 2019 tot 28 Februarie 2020.

7. Voorsien vir uitstaande rente op vaste deposito.

8. Die volgende leningstaat is ontvang vanaf Royal Bank:

Saldo op 01 Januarie 2019 R 130 000


Rente gekapitaliseer ?
Terugbetalings gedurende die jaar, rente ingesluit 40 000
Saldo op 31 Desember 2019 105 000

9. Waardevermindering moet bereken word as volg op 31 Desember 2019:


Toerusting: 10% op kosprys en voertuie: 15% op verminderde saldo
metode.

10. Huur is ontvang vir 13 maande.

11. ʼn Bedrag van R1 000 is nog uitstaande vir kommissie inkomste op


31 Desember 2019.
42

b.o.
REKENINGKUNDE 8
VRAESTEL 1 GRAAD 10

ANTWOORDBLAD

INKOMSTESTAAT VAN VEELEE VERSAMELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG


31 DESEMBER 2020
Verkope
Koste van verkope
Bruto wins
Ander Bedryfsinkomste:

Bruto Bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Lone & salarisse 65 000
Telefoon 4 050
Donasies 4 000

Bedryfswins

Wins voor rente uitgawe

Netto wins/verlies vir die jaar

b.o.
REKENINGKUNDE 9
VRAESTEL 1 GRAAD 10

NASIENRIGLYNE

INKOMSTESTAAT VAN VEELEE VERSAMELAARS VIR DIE JAAR EINDIG 31


DESEMBER 2020

Verkope (400 380– 1 980) 398 400


Koste van verkope  (240 000)

Bruto wins Kyk berekeninge 4 158 400


Ander Bedryfsinkomste: Kyk berekeninge 39 200

Huurinkomste (20 800 – 1 600) 19 200


Kommissie inkomste (19 000 + 1 000) 20 000

Bruto Bedryfsinkomste 197 600

Bedryfsuitgawes Kyk berekeninge 7  (140 790)

Lone & salarisse 65 000


Telefoon 4 050

Donasies 4 000

Water & elektrisiteit (4 950 + 450) 5 400

Advertensies (5 900– 700) Een gedeelte korrek 5 200

Versekering (3 890 – 800) 3 090

Voertuig herstelwerk (3 300 + 11 800) 15 100

Skryfbehoeftes (4 520 – 950) 3 570

Verpakkingsmateriaal (2 110 – 340) 1 770

Handelsvoorraadtekort (6 580 – 670 – 4 300) 1 610

Waardevermindering (20 000 + 12 000) Een gedeelte korrek  32 000

Bedryfswins Kyk berekeninge 25 56 810


Rente inkomste (2 000 + 2 000) 4 000

Wins voor rente uitgawe Kyk berekeninge 60 810


Rente uitgawe  (15 000)

Netto wins/verlies vir die jaar Kyk berekeninge 6  45 810

VRAAG 3: BALANSSTAAT EN ETIEK (27 punte; 23 minute )


b.o.
REKENINGKUNDE 10
VRAESTEL 1 GRAAD 10

Jy word voorsien met ʼn uittreksel vanaf die finansiële rekords van Egoli
Verskaffers. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie 2020.

GEVRA:

3.1 Voltooi die nota vir Handels- en ander krediteure. (8)

3.2 Berei die Ekwiteite en Laste Afdeling van die Balansstaat voor. Waar
notas nie gevra word nie, toon berekeninge in hakies om deelpunte te
verdien. (13)

INLIGTING:

A UITTREKSEL VAN SALDO’S EN TOTALE OP 30 JUNIE 2020

BALANSSTAAT-REKENINGE AFDELING DEBIET KREDIET


Kapitaal (1 Julie 2019) 409 000
Onttrekkings 140 000
Grond en Geboue 680 000
Debiteurekontrole 126 000
Lening: Bank van Suid-Afrika (30 Junie 2020) 400 000
Krediteurekontrole 38 500
Oortrokke Bank 3 200
Opgelope inkomste 3 400
Opgelope uitgawes 4 200
Vooruitontvange inkomste 3 600
Vooruitbetaalde uitgawes 3 900
Krediteure vir salarisse 12 300
SAID – LBS 5 300
Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) 4 800

b.o.
REKENINGKUNDE 11
VRAESTEL 1 GRAAD 10

B ADDISIONELE INLIGTING EN AANSUIWERINGS

A Nadat alle aansuiwerings in berekening gebring is, bedra die korrekte netto wins
R245 000.

B ʼn Debiteur met ʼn kredietsaldo van R650 moet oorgedra word na krediteure.

C Op 30 Junie 2020, het die eienaar sy kapitaalbydrae verhoog deur ʼn voertuig ter
waarde van R80 000 na die besigheid te bring.

D Die besigheid beplan om ʼn kwart van die uitstaande lening in die volgende finansiële
jaar te betaal.

E ʼn Debiteur, AK Khumalo het R1 700 in die besigheid se lopende bankrekening


gedeponeer.

3.2 ETIEK

Lees die uittreksel en beantwoord die vrae.

Wendy Mokoena, ʼn vorige werknemer van Diane Handelaars, is onlangs afgedank.


Die bestuur het aangevoer dat die huidige ekonomiese toestand en verlaging in die
winste die besluit onvermydelik gemaak het.

Sy het die WVF kantoor gekontak waartoe sy die afgelope 5 jaar bygedra het vanaf
haar indiensneming by Diane Handelaars om haar voordeel in te vorder. Hierdie
aftrekkings reflekteer ook op al haar salarisstrokies. Sy is meegedeel dat geen
bydraes vanaf Diane Handelaars ontvang is vir die afgelope 11 maande nie.

GEVRA:

3.3.1 Watter advies sal jy aan Wendy gee? Voorsien TWEE punte. (4)

3.3.2 Voorsien EEN stap wat teen die werkgewer geneem kan word
wat nie die WVF oorbetaal het nadat die geld van haar
werknemers se salarisse afgetrek is nie. (2)

27

b.o.
REKENINGKUNDE 12
VRAESTEL 1 GRAAD 10

ANTWOORDBLAD

3.1 NOTA: HANDELS- EN ANDER KREDITEURE

Krediteurekontrole

3.2 EGOLI VERSKAFFERS


EKWITEITE EN LASTE OP 30 JUNIE 2020
EKWITEITE EN LASTE

Eienaarsbelang

(409 000 + 80 000


NIE-BEDRYFSLASTE

BEDRYFSLASTE

TOTALE EKWITEITE EN LASTE


13

b.o.
REKENINGKUNDE 13
VRAESTEL 1 GRAAD 10

3.3 ETIEK
3.3.1 Watter advies sal jy vir Wendy gee? Voorsien TWEE punte.

3.2.2 Verduidelik die stap wat jy sal neem teen die werkgewer wat nie
die WVF van die werknemer oorbetaal het nie. Voorsien EEN punt.

b.o.
REKENINGKUNDE 14
VRAESTEL 1 GRAAD 10

NASIENRIGLYNE

3.1 NOTA: HANDELS- EN ANDER KREDITEURE

Krediteurekontrole (8 500 + 650) 39 150 


Opgelope uitgawes 4 200 
Vooruitontvange inkomste 3 600 
Krediteure vir salarisse 12 300 
SAID: LBS 5 300 
Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) 4 800 
69 350 

3.2 EGOLI VERSKAFFERS


EKWITEITE EN LASTE OP 30 JUNIE 2020

EKWITEITE EN LASTE
Een gedeelte
Eienaarsbelang korrek  594 000
(409 000 + 80 000 + 245 000 – 140 000)
NIE-BEDRYFSLASTE 340 000
Verbandlening: Bank van Suid-Afrika
Een gedeelte
400 000 – 60 000 korrek  340 000
BEDRYFSLASTE Berekening  130 850
Handels- en ander krediteure
sien 3.1
69 350 
Een gedeelte
korrek
Oortrokke Bank (3 200 – 1 700)  1 500
Huidige gedeelte van lening/Korttermyn lening  60 000

TOTALE EKWITEITE EN LASTE Berekeninge  1 064 850

b.o.
REKENINGKUNDE 15
VRAESTEL 1 GRAAD 10

3.3 ETIEK
3.3.1 Watter advies sal jy vir Wendy gee? Voorsien TWEE punte.
Enige twee aanvaarbare punte   Deelpunte vir onvoltooide antwoorde

 Nader Menslike Hulpbrondepartement om die probleem op te los.


 Verwys die saak na die naaste Departement van Arbeid – hulle sal ʼn ondersoek
doen van die besigheid.
 Verwys die saak na die naaste SAID tak, die betaalstrokies wat die WVF
aftrekkings weerspieël sal getoon moet word.
4

3.3.2 Verduidelik die stap wat jy sal neem teen die werkgewer wat nie die WVF
van die werknemer oorbetaal het nie. Voorsien EEN punt.
Enige een aanvaarbare punt  Deelpunte vir onvoltooide antwoorde

 Daar sal van die werkgewer verwag word om WVF wat nie betaal is nie, oor te
betaal aan SAID.
 SAID sal ʼn boete en rente teen die werkgewer hef.
 Bedrog – aftrekking vanaf werknemers maar betaal nie oor aan die fonds nie.

b.o.
REKENINGKUNDE 16
VRAESTEL 1 GRAAD 10

VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE


(38 punte; 30 minute)

Die onderstaande inligting is geneem uit die boeke van Mabena Winkel, hul finansiële jaar
eindig in Desember elke jaar. Die eienaar is David Mabena.

GEVRA:

4.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir 2019 met verwysing na
INLIGTING A en B. Bereken jou antwoorde tot een desimale plek.

4.1.1 Bruto wins op omset (3)

4.1.2 Bruto wins op koste van verkope (4)

4.1.3 Die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang (5)

4.1.4 Bedryfsverhouding (4)

4.1.5 Vuurproefverhouding (4)

4.1.6 Beantwoord die volgende vrae:

A Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van Mabena


Winkels vir 2019. Kwoteer TWEE finansiële aanwysers. (6)

B Die besigheid het nie sy voorgenome winsgrens van 100%


op kosprys gehandhaaf nie. Verduidelik in TWEE punte
hoekom die beoogde resultate nie bereik is nie. (4)

C Gee TWEE redes en verduidelik waarom handelsvoorraad


afgetrek word om die vuurproefverhouding te bereken. (4)

D Moet Mabena gelukkig wees met die opbrengs op haar


belegging? Verduidelik en kwoteer relevante finansiële
aanwysers. (4)

b.o.
REKENINGKUNDE 17
VRAESTEL 1 GRAAD 10

INLIGTING A
Inkomstestaat vir die jaar geëindig 31 Desember 2019 2018
Verkope 124 000 109 000
Koste van verkope ? (63 000)
Bruto wins 55 000 46 000
Ander bedryfsinkomste 7 000 6 000
Bedryfsuitgawes (40 000) (35 000)
Bedryfswins voor rente betaal 22 000 17 000
Rente betaal (2 000) (2 000)
Netto wins vir die jaar 20 000 15 000

INLIGTING B
Balansstaat soos op 31 Desember 2019 2018
Eienaarsbelang 200 000 206 000
Vaste Bates 170 000 190 000
Voorraad (slegs Handelsvoorraad) 18 000 26 000
Handels- en ander debiteure 19 000 23 000
Kontant- en kontantekwivalente 3 000 1 000
Lening: FSB Bank 80 000 100 000
Vaste Deposito 80 000 80 000
Handels- en ander krediteure 10 000 14 000

INLIGTING C
Finansiële aanwysers soos op 31 Desember 2019 2018
Bruto wins op omset ? 42%
Bruto wins op koste van verkope ? 73%
Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang ? 7,8%
Bedryfsverhouding ? 3,6 : 1
Vuurproefverhouding ? 2,1 : 1
Rentekoers op vaste deposito 7% 7.5%

38

ANTWOORDBLAD
b.o.
REKENINGKUNDE 18
VRAESTEL 1 GRAAD 10

4.1.1 Bruto wins op omset

4.1.2 Bruto wins op koste van verkope

4.1.3 Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang

4.1.4 Bedryfsverhouding

b.o.
REKENINGKUNDE 19
VRAESTEL 1 GRAAD 10

4.1.5 Vuurproefverhouding

4.1.6 Beantwoord die volgende vrae:


A Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van Mabena Winkel oor
2019. Kwoteer TWEE finansiële aanwysers.

6
B Die besigheid het nie sy voorgeneme winsgrens van 100% op
kosprys gehandhaaf nie. Verduidelik in TWEE punte hoekom die
beoogde resultate nie bereik is nie.

4
C Gee TWEE redes en verduidelik waarom handelsvoorraad afgetrek
word om vuurproefverhouding te bereken.

4
D Moet Mabena tevrede wees met haar opbrengs op haar belegging?
Verduidelik en kwoteer relevante finansiële aanwysers.

NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE 20
VRAESTEL 1 GRAAD 10

4.1.1 Bruto wins op omset

55 000  X 100 = 44.4%  Een gedeelte korrek


124 000 1

4.1.2 Bruto wins op koste van verkope

55 000  x 100 = 79.7%  Een gedeelte korrek


69 000   1

4.1.3 Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang

20 000 x 100 = 9.9% Een gedeelte korrek


½  (206 000 + 200 000)
203 000

4.1.4 Bedryfsverhouding

40 000 : 10 000


(18 000 + 19 000 + 3 000) : 10 000
= 4:1  Een gedeelte korrek

4
REKENINGKUNDE 21
VRAESTEL 1 GRAAD 10

4.1.5 Vuurproefverhouding

22 000: 10 000
(19 000 + 3 000) : 10 000
= 2,2: 1  Een gedeelte moet korrek wees

4.1.6 Beantwoord die volgende vrae:


A Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van Mabena Winkel vir
2019. Kwoteer TWEE finansiële aanwysers.
 Bedryfsverhoudingverhoog vanaf 3,6 : 1 in 2018 tot 4 : 1 in 2019 kyk
4.1.5
Vuurproefverhouding verhoog vanaf 2,1 : 1 tot 2,2 : 1 in 2019 Kyk 4.1.5
6
Die besigheid is in ʼn goeie finansiële posisie en sal sy korttermyn
verpligtinge kan nakom 
B Die besigheid het nie sy voorgenome winsgrens van 100% op kosprys
gehandhaaf nie. Verduidelik in TWEE punte waarom die beoogde
winsgrens nie bereik is nie.
Enige twee aanvaarbare punte  
 Goedere se winsgrens is verkeerd bereken
 Die besigheid het te veel korting toegestaan
 Tekorte aan voorraad kon die verkope bedrae beïnvloed het
 Afname in voorraad as gevolg van swak kontrole 4
C Gee TWEE redes en verduidelik waarom handelsvoorraad afgetrek
word om Vuurproefverhouding te bereken.
Enige twee aanvaarbare redes  
 Voorraad is minder likied
 Dit is moeilik om voorraad in kontant te omskep binne ʼn kort periode 4
D Moet Mabena tevrede wees met die opbrengs op haar belegging?
Verduidelik en kwoteer relevante finansiële aanwysers.
Ja
Opbrengs op eienaarsbelang verhoog vanaf 7.8% tot 9.9%, of met 2.1%. Kyk 4.1.3
Die opbrengs op eienaarsbelang is hoër as die 7% rente op alternatiewe
beleggings.  4
REKENINGKUNDE 22
VRAESTEL 1 GRAAD 10

GRAAD 10: REKENINGKUNDE FINANSIËLE AANWYSERS FORMULEBLAD

Bedryfsbates: Bedryfslaste (Bedryfsbates – Voorraad: Bedryfslaste)

(Handel- en ander ontvangbares + Kontant- en kontantekwivalente) : Bedryfslaste

Totale bates: Totale laste

You might also like