You are on page 1of 16

1

Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

GRAAD 10

REKENINGKUNDE
ANTWOORDBOEK
NOVEMBEREKSAMEN 2016

VAN: __________________________ NAAM: ___________________

GRAAD 10 ___________

VRAAG PUNT

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


2
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

TOTAAL 300

Die antwoordboek bestaan uit 15 bladsye

VRAAG 1

Kies die verduideliking in kolom A wat die konsep in kolom B beste


beskryf.

1.1.1

1.1.2

1.1.3

1.1.4

1.1.5

1.1.6

1.1.7

1.1.8

1.1.9

1.1.10

20

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


3
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

VRAAG 2

SALARISJOERNAAL VAN EGOLI HANDELAARS VIR DIE MAAND GEËNDIG OP 31 MAART 2016
SJ1
Aftrekkings Werkgewer se bydrae
Werknemer Bruto Pensioen Mediese SAID WVF Totaal Netto Pensioen Mediese WVF
Salaris fonds fonds (LBS) salaris fonds fonds
Z. Nkume 16 000 1 280 450 3 700 148 5 578 10 422 1 280 450 148

L. Heath 13 400 2 700

29 400 6 400

10

2.2.1 Waarvoor staan die volgende afkortings?


LBS

WVF
2

2.2.2 Verduidelik kortliks die verskil tussen’n aftrekking en ‘n bydrae

2.2.3 Hoeveel geld moet op 31 Maart 2016 aan die pensioenfonds betaal
word?

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


4
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

2.2.4 Wat is die bedryfsuitgawe van Egoli Handelaars met betrekking tot
die mediesefonds vir Maart 2016?

2.2.5 Hoeveel het dit vir Egoli Handelaars gekos om sy werkers


gedurende Maart 2016 in dienste neem?

2.2.6 Egoli Handelaars reik ’n tjek aan SAID uit om die LBS vir Maart
2016 te betaal. Noem die rekening wat gedebiteer en gekrediteer
moet word.

Rekening gedebiteer Rekening gekrediteer

2.2.7 Noem die rekeninge wat gedebiteer en gekrediteer word as


nettosalaris van die salarisjoernaal na die algemene grootboek
oorgeboek moet word.
Rekening gedebiteer Rekening gekrediteer

2.2.8 Noem die rekening wat gedebiteer en gekrediteer moet word


wanneer die pensioenfondsbydraes vanaf die salarisjoernaal na die
algemene grootboek oorgeboek word.
Rekening gedebiteer Rekening gekrediteer

30

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


5
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

VRAAG 3

3.1 Waarvoor staan die afkorting BTW?

3.2.1 Moet RM Skryfbehoeftes as ’n BTW-betaler registreer? Gee ’n rede


vir jou antwoord.

3.2.2 Wat is die verskiltussen “Nul-koers BTW” en “vrygestel van BTW”?


Gee ’n voorbeeld van elkeen.

NUL-KOERS BTW

VRYGESTEL VAN BTW

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


6
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

3.3 RM SKRYFBEHOEFTES
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2016.
Verkope
Koste van verkope
Bruto wins
Bedrysfinkomste

Bruto inkomste
Bedryfsuitgawes

Bedryfswins

56

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


7
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016
65

VRAAG 4

Dui aan of die onderstaande stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf


slegs WAAR of ONWAAR langs die vraagnommer (4.1.1 – 4.1.4) in
die antwoordboek neer.
4.1.1
4.1.2
4.1.3
4.1.4 4

4.2 DEBITEUREGROOTBOEK VAN SLAP STICK


MICKEY MOUSE BOEKWINKEL DG1
DAT FOL DEBIET KREDIET SALDO

13

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


8
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

Rekening Rekening B E L
Nr Brondokument Hulpboek
gedebiteer gekrediteer
Bv. Tjekteenblad KBJ Lone Bank -100 -100 0

4.3.1 AJ

4.3.2 DJ

4.3.3 Kwitansie

AJ

4.3.4 KJ

4.3.5 KAJ

4.3.6 AJ

4.3.7 Tjekteenblad KBJ

48

65

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


9
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

VRAAG 5

5.1 Kies die regte beginsel vir elk van die volgende omskrywings. Skryf
slegs die begrip langs die vraagnommer (5.1.1 – 5.1.3) in die
antwoordboek.
5.1.1
5.1.2
5.1.3 6

5.2.1 Notas tot die finansiële state vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016

Grond
5.2.1.1 Vaste bates en Voertuie Toerusting
geboue
Drawaarde aan die begin van die
1 050 000
jaar
Kosprys 1 050 000 650 000
Opgehoopte waardevermindering (162 000)
Beweging

Drawaarde aan die einde van


huidige jaa
Kosprys 98 000
Opgehooptewaardevermindering (59 000)

18

5.2.1.2 Voorrade

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


10
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

5.2.1.3 Handels- en ander Ontvangbare

5.2.1.4 Kontant en kontantekwivalente

5.2.1.5 Eienaarsbelang
Saldo aan die begin van die jaar
Kapitaal bygedrae deur die jaar
Netto wins vir die jaar
Ontrekkings
Saldo aan die einde van die huidige jaar 1 591 200

5.2.1.6 Handels- en ander Betaalbare

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


11
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

5.3.1 CHARLES GHOLFWINKEL


BALANSSTAAT OP 29 FEBRUARIE 2016
BATES
NIEBEDRYFSBATES
Vaste bates

BEDRYFSBATES

TOTALE BATES

EKWITEIT EN LASTE
EIENAARSBELANG
Kapitaal

NIE BEDRYFSLASTE
Lening

BEDRYFSLASTE
Handels en ander betaalbares

TOTALE EKWITEIT EN LASTE 15

5.3.2. Brutowins as ‘n persentasie van die koste van verkope.


1

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


12
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016
5.3.2. Netto wins as ’n persentasie van die omset.
2

5.3.2. Bedryfskapitaalverhouding.
3

5.3.2. Vuurproefverhouding.
4

5.3.2. Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang.


5

5.3.3 Dink jy dat Charles Gholfwinkel is tevrede met die bruto wins %
opkoste van verkope? Verduidelik.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


13
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

5.3.4 Charles Gholfwinkel is tevrede wees met die likiditeit van die
onderneming? Verduidelik.

5.3.5 Behoort Charles Gholfwinkel tevrede wees met die opbrengs op


gemiddelde eienaarsbelang? Verduidelik.

90

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


14
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

VRAAG 6

6.1 In watter afdeling in die algemene grootboek sal die Handels-


voorraadrekening verskyn.

6.2 Verskaf die ontbrekende inligting van (a) tot (f).


A

F
12

6.3 Wat sal die brondokument wees vir die R617 aan die debietkant van
die Handelsvoorraadrekening.

6.4 Wat is die brondokument vir die R2 465 aan die kredietkant van die
Handelsvoorraadrekening?

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


15
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

6.5 Hoeveel voorraad is beskikbaar om gedurende Mei 2016 te


verkoop?

6..6 Verduidelik watter transaksie op elk van die volgende datums


plaasgevind het:
12 April 2016

18 April 2016

6.7 Wat is die waarde van die goedere wat kontantverkoop is as die
besigheid ’n winsopslag van 75% op kosprys gebruik?

6.8 Die eienaar is baie bekommerd oor die kontrole van sy voorraad.
Gee aan hom raad oor hoe hy interne kontrolemaatreëls kan
implementeer vir sy voorrade. Noem DRIE.

30

TOTAAL: 300 PUNTE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


16
Graad 10 Rekeningkunde Antwoordboek November 2016

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

You might also like