You are on page 1of 1

Goeie more Meneer en klas. Vandag bespreek ek ons Selflees- Anderkant Die Blou.

So vandag gaan ek bespreek:


1. Die plot van die boek.
2. Die karakters.
3. Die Konflik.
4. My mening oor die boek.
5. Die einde van die boek.
Anderkant Die Blou is geskryf deur Zelda Bezuidenhout. Die verhaal speel af in Kaapstad; Kalkbaai
spesifiek in Vishoekvallei. En hierdie 2 meisies: Lienke en Dezi, gaan op Vakansie vir omtrent 'n week.
Hulle ontmoet eers 'n man met die naam Don Roy wat 'n kelner is, en hy flirt en vra vir Lienke se
nommer. Sy weier beleefd. Dan gaan Lienke op dag 2 uit na die see in 'n rooi kostuum met kolletjies
en 'n branderplankryer met groen oë genaamd max kom oor. Sy val dadelik vir hom. Hulle ontmoet
dan Max se vriend Ntando en Don Roy se tweeling: Zoe. Die ses gaan dan met 'n tikkie hartseer deur
'n reis van liefde en geheime.
Die karakter waarmee ek die meeste identifiseer, is Lienke. Ek en sy is baie verlief op iemand. Haar
geliefde was op Max, en ek is getroud met Jude Bellingham. Die enigste verskil is dat sy met haar
crush kan kry, maar my man is onbereikbaar.
Die konflik draai om oom Kaz se dood. Hy het ’n haai-aanval gehad en is saam met sy hond dood.
My mening oor die boek is dat ek net daarvan gehou het as gevolg van Max. Ek sal nie hierdie boek
aanbeveel nie, want ek moes Google translate gebruik asof daar geen môre was nie.

Die boek eindig met almal met Fish and Chips op die Lady Madonna.
En vir my einde- o een sterf behalwe Max sterf sodat mense besef dat die boek droog is aangesien hy
die boek dra.

You might also like