You are on page 1of 10

ANDERKAN

T DIE BLOU
BY: Betalem Jenfa
INHOUDSOPGAWE:
0 0
Die Plot Die Karakters
1 2
0 0 My Mening oor
Die Konflik
3 4 die boek
0
Die Einde
5
Skrywer: Zelda
Bezuidenhout
Die Plot
Die verhaal speel af in Kaapstad; Kalkbaai spesifiek in Vishoekvallei. En
hierdie 2 meisies: Lienke en Dezi, gaan op Vakansie vir omtrent 'n week.
Hulle ontmoet eers 'n man met die naam Don Roy wat 'n kelner is, en hy
flirt en vra vir Lienke se nommer. Sy weier beleefd. Dan gaan Lienke op
dag 2 uit na die see in 'n rooi kostuum met kolletjies en 'n
branderplankryer met groen oë genaamd max kom oor. Sy val dadelik vir
hom. Hulle ontmoet dan Max se vriend Ntando en Don Roy se tweeling:
Zoe. Die ses gaan dan met 'n tikkie hartseer deur 'n reis van liefde en
geheime.
MY
GUNSTELLING
KARAKTER
Die karakter waarmee ek die meeste
identifiseer, is Lienke. Ek en sy is baie
verlief op iemand. Haar geliefde was
op Max, en ek is getroud met Jude
Bellingham. Die enigste verskil is dat
sy met haar crush kan kry, maar my
man is onbereikbaar.
Konflik

Die konflik draai om Oom


Kaz se dood. Hy het ’n haai-
aanval gehad en is saam met
sy hond dood.
MY
MENING
My mening oor die boek is dat ek net
OOR DIE
daarvan gehou het as gevolg van Max.
BOEK
Ek sal nie hierdie boek aanbeveel nie,
want ek moes Google translate
gebruik asof daar geen môre was nie.
DIE EINDE VAN DIE
BOEK
Die boek eindig met almal met Fish and Chips
op die Lady Madonna.
En vir my einde- oor een behalwe Max sodat
mense besef dat die boek droog is aangesien
hy die boek dra.
Dan
kie!!

You might also like