You are on page 1of 11

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

WISKUNDE V3

FEBRUARIE/MAART 2013

MEMORANDUM

PUNTE: 100

Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Wiskunde/V3 2 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum

VRAAG 1

Tyd geneem
om taak te
23 21 19 9 15 22 17 14 21 18
voltooi
(in sekondes)
Getal foute
2 4 5 9 7 3 7 8 3 5
gemaak

Spreidiagram wat tyd geneem om taak te voltooi en


getal foute gemaak, toon
10
9
8
7
Getal foute gemaak

6
5
4
3
2
1
0
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25

Tyd geneem (in sekondes)

1.1 Sien spreidiagram hierbo.  al 10 punte is


korrek gestip.
2 punte indien 5–9
punte korrek gestip
is.
1 punt indien 1–4
punte korrek gestip
is.
(3)
1.2 Wanneer meer tyd geneem word om die taak te voltooi, maak die  verduideliking
leerders minder foute. (1)

OF

Wanneer minder tyd geneem word om die taak te voltooi, maak die
leerders meer foute.
1.3 a = 14,71 (14,705811...)  a
b = – 0,53 (– 0,525464...) b
yˆ = 14,71 − 0,53 x  vergelyking
(4)
1.4 r = – 0,96 (–0,959074...)  antwoord
(2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Wiskunde/V3 3 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum
1.5 yˆ ≈ 14,71 − 0,53(13)  vervanging
≈ 7,82  antwoord
(2)
≈8
1.6 Daar is 'n sterk negatiewe verhouding tussen die veranderlikes.  sterk negatief
(1)
[13]

VRAAG 2

2.1 Die staafgrafiek toon 'n betekenisvolle daling in die getal renosters wat in
2012 doodgemaak is. Dit skep die indruk dat daar geen krisis in die getal  geen krisis nie
renosters is wat deur wilddiewe doodgemaak word nie. In plaas daarvan
skep dit die indruk dat die probleem onder beheer is. (1)
2.2 Die eerste twee stawe toon die getal renosters wat in 'n volle jaar
doodgemaak is. Die staaf vir 2012 weerspieël die getal renosters wat in  2012-staaf is
die eerste 113 dae van die jaar doodgemaak is. Dus kan hierdie grafiek nie nie vir 'n volle
gebruik word om die getal renosters wat elke jaar doodgemaak word te jaar nie
vergelyk nie. (1)
2.3.1 Jy kan die bestaande getalle vir 2012 gebruik om die totale getal renosters  projekteer die
wat in 2012 doodgemaak sal word, te projekteer. Indien die tempo totale getal vir
waarteen renosters doodgemaak word, konstant sal bly vir die jaar, dan sal die jaar
168
× 365 = 543 renosters in 2012 doodgemaak word.
113 (1)

OF
Jy kan die getal wat per dag doodgemaak word, bereken en hierdie
inligting op 'n grafiek voorstel.
2.3.2
Getal renoster wat elke jaar
doodgemaak word
600  korrekte
Getal renosters wat doodgemaak word

skalering van die


500 y-as

400  korrekte
hoogte van stawe
300

200
(2)
100

0
2010 2011 2012
Jaar

OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V3 4 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum

Getal renoster wat daagliks doodgemaak word  korrekte


1.6 skalering van die
Getal renoster daagliks doodgemaak word

y-as
1.4

1.2  korrekte
hoogte van stawe
1

0.8

0.6

0.4

0.2 (2)
[5]
0
2010 2011 2012
Jaar

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Wiskunde/V3 5 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1 Laat die getal leerders wat eerste gemeet is, x wees.
Die totale maat van alle hoogtes is 1,6x.  1,6x
Laat die hoogte van die laaste leerder y wees.

1,6 x + 1,45 + 1,63 + y vergelyking


= 1,6
x+3
1,6 x + 3,08 + y = 1,6 x + 4,8
 1,72
y = 1,72
(3)
OF
Omdat die gemiddeld nie verander nie
y + 1,45 + 1,63 vergelyking
= 1,6
3
y = 1,72
 1,72
(3)

34% 34%
14% 14%
2% 2%

45 54 63 72 81 90 99

3.2.1 90 = 72 + 2(9)
∴90 lê op 2 standaardafwykings regs van die gemiddeld. 2 s.a. vanaf gemid
⇒ 48% van die studente het tussen 72 en 90 punte behaal. 48%
(2)
3.2.2 45 = 72 – 3(9) berekening van die
∴45 lê op 3 standaardafwykings links van die gemiddeld. getal s.a.'s vanaf gemid
63 = 72 – 9 16%
∴63 lê op 1 standaardafwyking links van die gemiddeld.
Die area tussen 1 s.a. en 3 s.a. is ongeveer 16%. 29
∴ 16% van 184 = ongeveer 29 studente het tussen 45 en 63 punte
behaal. (3)
[8]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Wiskunde/V3 6 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum

VRAAG 4

4.1 Omdat A en C onderling uitsluitend is, is daar geen snyding van A en 0
C nie ∴ P(A en C) = 0. (2)
4.2 Omdat B en C onafhanklik is, is P(B en C) = P(B).P(C).  P(B en C) =
P(B en C) = (0,4)(0,2) = 0,08 P(B).P(C).
0,08
(2)
4.3 Omdat A en B onafhanklik is, is P(A en B) = P(A).P(B). 0,12
P(A en B) = (0,3)(0,4) = 0,12

P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B) formule


= 0,3 + 0,4 – 0,12 vervanging
= 0,58 0,58
(4)
[8]

VRAAG 5

5.1 Getal rangskikkings


= 7! 7
= 5040 7!
(2)
5.2 Getal rangskikkings
= 5! 5
= 120 5!
(2)
5.3 Getal rangskikkings  3!
= 3! × 5!  5!
= 720  antwoord
(3)
[7]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Wiskunde/V3 7 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum

VRAAG 6

6.1
L
P
x–5
   13 – x
x–5 13 – x  x–3
x–3
 29 – x
50 – x
x  32 + x

  (6)
29 – x 50 – x


32 + x
M 45

6.2 x − 5 + 13 − x + x − 3 + x + 29 − x + 50 − x + 32 + x + 45 = 174 addisie


x + 161 = 174  174
 vereenvoudiging
x = 13 (3)

L
P

8 0
10

13

16 37

45
M 45

6.3.1 37 37
P(M en P nie L nie) = = 0,21 (0,21264...)
174  174
(2)
6.3.2 8 + 10 + 45 21 8 + 10 + 45
P(slegs M of P of L) = = = 0,36
174 58  antwoord
(2)
[13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Wiskunde/V3 8 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum

VRAAG 7

T 1 = – 1 ; T 2 = 5.
 vervanging
T 3 = T 1 + 3T 2 – 4 = – 1 + 3(5) – 4 = 10  10

T 4 = T 2 + 3T 3 – 4 = 5 + 3(10) – 4 = 31  31

T 5 = T 3 + 3T 4 – 4 = 10 + 3(31) – 4 = 99  99

[4]

VRAAG 8
P

1
2 K
3
O 4 5

48°
2 120°
1 T
U
R

8.1 V̂ = 180° − 120° = 60° [Teenoorst hoeke van koordevierh is supp] 60°
 rede
(2)
8.2 KÔU = 2(60°) = 120° [Hoek by middelp = tweekeer hoek by omtr] 120°
 rede
(2)
8.3 180° − 120° 30°
Û 2 = = 30° [Basishoeke van gelykb drieh ∆UOS;
2  rede
OU = OK = radiusse] (2)
8.4 K̂ 1 = 48° + 30° = 78° [raaklynkoordteorie] 78°
 rede
(2)
8.5 K̂ 2 = 90° − 78° = 12° [raaklyn ⊥ radius] 12°
 rede
(2)
[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Wiskunde/V3 9 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum

VRAAG 9
X

V W

Y Z

9.1 Konstrueer VZ en WY  konstruksie


oppervlakte ΔXVW XV
= (gelyke hoogtelyne)
oppervlakte ΔVWY VY oppervlakte ΔXVW XV
 =
oppervlakte ΔXVW XW oppervlakte ΔVWY VY
= (gelyke hoogtelyne)
oppervlakte ΔWVZ WZ oppervlakte ΔXVW XW
 =
oppervlakte ∆YVW = oppervlakte ∆VWZ (VW || YZ) oppervlakte ΔWVZ WZ
oppervlakte ∆XVW is gemeenskaplik  oppervlakte ∆YVW =
XW XV oppervlakte ∆VWZ
=
WZ VY  VW || YZ
 gevolgtrekking
(6)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Wiskunde/V3 10 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum

9.2.1 oppervlakte ΔPRA PA oppervlakte ΔPRA PA


= (gelyke hoogtelyne)  =
oppervlakte ΔQRA QA oppervlakte ΔQRA QA
oppervlakte ΔPRA 3  antwoord
=
oppervlakte ΔQRA 5 (2)
9.2.2 BD CA BD CA
= (AR || CB)  =
DQ AQ DQ AQ
PC 1  rede
= (AR || CB)
CA 2 PC 1
 =
PC = y eenhede CA 2
CA = 2y eenhede
CQ = 5y eenhede  CQ = 5y eenhede
BD 2 BD 2
=  =
BQ 7 BQ 5
(5)
[13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Wiskunde/V3 11 DBE/Feb.–Mrt. 2013
NSS – Memorandum

VRAAG 10 C

1 D
2 3
B 2
1 G
3
4 2
F1

3
x
2 1
2
1 E
A

10.1 Â 2 = x (∠e in dieselfde seg)  Â 2 = x


 rede
D̂ 2 = x (∠e teenoorst = sye)  D̂ 2 = x
 rede
Ê 2 = x (= koorde = ∠e) of (∠e in dieselfde seg)  Ê 2 = x
 rede
 3 = x (raaklynkoordteorie)   3 = x
 rede
(8)
10.2 In ∆ ABE en ∆DFE
1. Ê 2 = Ê 1 (= x)  Ê 2 = Ê 1
2. D̂ 3 = 90° (∠e in halfsirkel)  D̂ 3 = 90°
BÂE = 90° (raaklyn ⊥ rad)  rede
BÂE = D̂ 3  BÂE = 90°
 rede
∆ ABE ||| ∆DFE (∠∠∠)
BE AE
= (||| ∆e) 
BE AE
=
FE DE FE DE
BE.DE = AE.FE  ||| ∆e
(7)
10.3 D̂1 = 90° − x (∠e op reguitlyn)  D̂1 = 90° − x
B̂1 = 90° − x (∠ som ∆)  rede
B̂1 = D̂1  B̂1 = 90° − x
 rede
(4)
[19]

TOTAAL: 100

Kopiereg voorbehou

You might also like