You are on page 1of 8

Eenvoudige meganismes

(Hefbome)
Wat is ‘n Hefboom?
‘n Hefboom is ‘n stewige stok of staaf wat om ‘n spil
(draaipunt) beweeg. Hierdie punt (waar rondom die
hefboom beweeg) staan bekend as die STEUNPUNT.
Die inset punt, waar die krag uitgevoer word, staan
bekend as die MAG en beweging word voortgebring
deur die hefboom om die vrag of LAS te beweeg
Klas Een hefboom
By eerste klas hefbome
word die steunpunt (S) L S M
tussen die mag (M) en
die las (L) gevind.
Klas twee hefbome kan ‘n meganiese
voordeel of nadeel hê
Meganiese voordeel by ‘n hefboom vind plaas wanneer
die steunpunt naby die las (waar die beweging
plaasvind) gevind word.
L S M L S M
Klas Twee Hefboom
By klas twee hefbome
word die las (L) tussen M L S
die mag (M) en die
steunpunt (S) gevind.
Meganiese voordeel van klas twee
hefbome
Meganiese voordeel by ‘n hefboom vind plaas wanneer
die steunpunt naby die las (waar die beweging
plaasvind) gevind word.

L S M
Klas Drie Hefbome
By klas drie hefbome
word die mag (M) S/L M S/L
tussen die steunpunt
(S) en die las (L) gevind.
Klas drie hefboom het nooit ‘n meganiese
voordeel nie
Klas drie hefbome het nooit ‘n meganiese voordeel
nie, omrede die steunpunt is ver van die las geleë.

You might also like