You are on page 1of 8

Rondom my

Dawie de Jager
Vooraf
• Watter Afrikaanse musiek ken jy? Wat is jou mening omtrent Afrikaanse musiek? Ken
jy Afrikaanse musiek wat oor meer as net “bokkie-kom-ons-sokkie” gaan? Hoeveel van
die kunstenaars hieronder herken jy?

• Luister na die liedjie “Rondom my”:

© Vlymskerp 2017
Dawie de Jager

• Klopjag, Daaf, Die Tuindwergies

• Hy is ’n oudleerder van die Hoërskool


Erasmus op Bronkhorstspruit.

• Op ’n Facebook-inskrywing van 12
Desember 2016 prys hy sy
Afrikaansonderwyser: “Ek wil net
dankie sê vir my onderwyser Mr Erich
Pretorius vir sy mooi manier hoe hy n
gedig kon opsom. Kan Meneer glo my
gedig is nou ook voorgeskrewe.... ”

Foto: Klopjag band | Flickr

© Vlymskerp 2017
Liriek
• “Rondom my” is ’n liriek (en nie ’n gedig nie).

• Volgens HAT beteken liriek:


(1) Digkuns wat sterk persoonlike gevoel uitdruk; gevoelspoësie.
(2) Woorde van ’n populêre liedjie.
(3) Liriese aard/karakter.

• Die tipiese kenmerke van die liriek kom ook voor by “Rondom my”:
1. Dis klankryk.
2. Dit het ’n lekker ritme.
3. Dit het ’n verskeidenheid melodieë.
4. Daar is stemmingsvolle sang.
5. ’n Bepaalde stemming heers. (In “Rondom my” word ’n romantiese
stemming geskep.)
6. Dis ’n uiting van die innerlike lewe van die kunstenaar.

• Die belangrikste uitvloeisels uit die liriek is die lied. “Rondom my” is natuurlik ’n
liefdeslied.

© Vlymskerp 2017
Strofe 1
want to this time Nie ander kere nie, maar hierdie
Ek wil my tyd vat hierdie keer spesifieke keer.
Hy wil nie en mag nie weer
have to oorhaastig wees nie.
ek moet my tyd vat hierdie keer
Van haastigheid kom lastigheid –
hastiness, hurry more haste less speed: deur
want die haastigheid in my oorhaastigheid kan mens ’n saak
Rede volg
verbrou
way too many times
het my al veels te veel keer Die spreker wil nie haastig wees
met sy huidige verhouding nie,
overpowered, put down, made depressed want sy oorhaastigheid het al te
ondergekry veel kere in die verlede sy
verhoudings (en dalk ander dinge
ook?) opgemors. Hy wil nie weer
dieselfde foute maak nie.
my ondergekry.

© Vlymskerp 2017
Strofe 2
Ek wil my tyd vat hierdie keer
Herhaling Blou het hier ’n dubbele
betekenis:
1. Die kleur van haar oë.
ek moet mytotyd
feelvat hierdie keer.
blue/down 2. Sy is ook geneig tot
“blues”/neerslagtig-
heid.
Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë.
annoy/worry

Hy weet dis ook beter vir sy


Ek weet daar ishold
dinge
you wat
back jou ook nog pla geliefde as hulle die
verhouding stadig vat, want
hy kan sien daar is dinge
wat sy ook moet uitsorteer.
dingemewat
Show whojou
you terughou.
are and who you want to be

Hy sal haar ruimte gee om te


Kom be
wys my wie jy is en wie jy graag wil wees.
yourself groei tot wie sy graag wil
wees.

By hom kan sy net haarself wees.


Kom wees net jy, kom wees net jy. Sy hoef nie voor te gee nie.
© Vlymskerp 2017
Strofe 3
As jy wil tyd vat hierdie keer Dis nie meer hy wat tyd wil vat nie, maar sy.
En net “as jy wil”. Sy hoef haar nie verplig te
voel soos hy in die vorige twee strofes nie.
a while
kom vat ’n rukkie hier by my

As jy tyd wil vat


As sy nes hy voel, nooi hy haar uit om
around, all sides rondom (naby, by) hom te kom wees.
kom wees hier rondom my
Hy wil die middelpunt van haar bestaan wees.

kom wees hier rondom my


only if you want to Ontwikkeling: Dit gaan nie nou meer oor hom nie,
net as jy wil . . . maar oor haar behoeftes.

net as jy wil.
© Vlymskerp 2017
Langs my By my

Rondom my

© Vlymskerp 2017
Bronnelys

• Alle foto’s verkry vanaf die internet skakel na die oorspronklike webwerf.

• Met erkenning en dank aan Dawie de Jager vir die opname van die liedjie
“Rondom my” wat hy spesiaal vir Vlymskerp gedoen het. Die oorspronklike
weergawe deur Klopjag is nie meer wyd beskikbaar nie.

© Vlymskerp 2017

You might also like