You are on page 1of 75

HF.

1 EENHEID 1
LUGHAWENS, LUGDIENSTE EN
LUGHAWEBEDRYWIGHEDE
POORT

Is ‘n primêre aankoms- of vertrekpunt na of van ‘n stad,


streek of land. Bv. Lughawens, hawens, treinstasies,
bushaltes en grenspunte.
• AANKOMEND
• Aankomende reisiger is iemand wat in ‘n stad, streek of land
aankom
• Aankomende vlug is ‘n vlug wat vanaf ‘n ander stad, streek
of land aankom
• VERTREKKEND
• Vertrekkende reisiger is iemand wat vanuit ‘n stad, streek of
land vertrek.
• Vertrekkende vlug vertrek vanuit ‘n stad, streek of land.
Doen akt. 1 bl. 8
KONSEPTE VAN
TIPES VLUGTE

• VASTE GESKEDULEERDE
VLUG
‘n Lugdiens wat volgens ‘n
tydrooster werk en passasiers
vervoer op ‘n bepaalde dag, op
bepaalde tydstip, na ‘n
bestemmingslughawe soos
aangedui.

• ONGESKEDULEERDE VLUG
‘n Lugdiens wat nie volgens ‘n
tydrooster werk nie.
• BINNELANDSE VLUGTE
Vlugte wat in dieselfde land begin en eindig

• STREEKSVLUGTE
Vlugte tussen lande in dieselfde streek
- In S.A is dit die vlugte vanuit S.A na ons onmiddellike
buurlande soos Namibie, Botswana, Mosambiek, Zimbabwe,
Lesotho en Swaziland.
- Sluit ook vlugte in na lande soos Malawi, Zambie,
Angola, Tanzanie, Madagaskar, Mauritius ens.

• INTERKONTINENTALE VLUGTE
Vlugte tussen verskillende kontinente

• TRANSKONTINENTALE VLUGTE
Lugreis van een kant van ‘n kontinent na ‘n ander kant
• TRANSATLANTIESE VLUGTE
Vlugte wat die Atlantiese oseaan oorsteek

• AANSLUITINGSVLUGTE
Wanneer ‘n pax vlugte verander van een
vliegtuig en/of lugdiens na ‘n ander by ‘n
oorgangstop ten einde die finale bestemming
te bereik.

• LANGAFSTANDVLUGTE
Verwys na afstande van ongeveer 6 en ‘n half
uur

• MEDIUMAFSTANDVLUGTE
Vlug wat tussen 3 en 6 ure duur

• KORTAFSTANDVLUGTE
Korter afstande wat tot 3 uur kan duur

• HUURVLUGTE
‘n Persoon huur die hele vliegtuig of helikopter
Akt. 2 bl. 11
KONSEPTE VAN
TIPES LUGHAWENS
• INTERNASIONALE LUGHAWENS
Kan inkomende en uitgaande vlugte
na en vanaf ander lande hanteer

Die volgende moet in plek wees om


internasionale vlugte te mag
hanteer:

• Doeane- en immigrasiefasiliteite
en addisionele sekuriteit
• Langer aanloopbane
• Fasiliteite om groter vliegtuie te
akkomodeer
• Fasiliteite om vrag te laai en te
stoor
• INTERNASIONALE LUGHAWENS IS:

• Naby aan snelweg geleë


• Die besigste internasionale lughawens in S.A is:
- O.R. Tambo Internasionaal ( Johannesburg)
- Kaapstad Internasionaal
- King Shaka Internasionaal (Durban)
• Hanteer ook binnelandse vlugte
• Huurvlugte word ook geakkomodeer
• NASIONALE LUGHAWENS
Kan ook verwys word as ‘n binnelandse lughawe en hierdie lughawens
hanteer vlugte wat in dieselfde land begin en eindig.

NASIONALE LUGHAWENS:
• Korter aanloopbane
• Kortafstandvlugte
• Het nie doeane- en immigrasiefasiliteite nie
• Het die nodige sekuriteitsmaatreëls in plek
• LUGHAWENS IN PRIVATE BESIT
• Word deur private persone of korporasies besit
• Eienaars van kleiner vliegtuie en huurvlugte
• In S.A is daar omtrent 60 gelisensieerde lughawens van
verskillende groottes in private besit soos Lanseria
Internasionale Lughawe en Grand Central in Gauteng,
asook die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe

• PRIVATE LANDINGSTROKE (gras, gruis of teer)


• Kan op private eiendom vir persoonlike gebruik
aangetref word.
• Akkommodeer ligte passasiersvliegtuie
• Sommige wildtuine, private wildreservate en lodges
het private landingstroke
Bv. Madikwe Safari Lodge (Noordwes)
Phinda Private Wildreservaat (KZN)
Shamwari Wildreservaat (Oos-Kaap)

Akt. 3 Bl. 14
SA se internasionale en
nasionale lughawens
• EENHEID 1: LUGHAWENS IN S.A
• INTERNASIONALE STATUS VAN LUGHAWENS
• Internasionale lughawens hanteer
inkomende en uitgaande vlugte na en van
ander lande
• Twee kategoriee van die tipe lughawens
• -Passasiers en vrag lughawens
• -Vrag-alleenlik lughawens

•PASSASIERS-EN-VRAG-LUGHAWENS
• OR Tambo, Kaapstad Int. en King Shaka is
die 3 bekendste lughawens in SA wat die
internasionale passasiers- en vragdiens
betref
Alle lughawens in SA het ‘n amptelike 3
letter kode om hulle ligging te
identifiseer.
Die Internasionale Lugvervoervereniging
(IATA) ken hierdie kodes toe.
IATA is ‘n vrywillige organisasie wat 95%
vd wêreld se lugdienste verteenwoordig
wat internasionale roetes gebruik.
LUGHAWENS WAT DEUR ACSA BEDRYF
WORD
• Die Lughawemaatskappy van SA
(ACSA) was ingevolge die
Lughawemaatskappywet (no. 44)
van 1993 tot stand gebring om
beheer te neem oor staatsbesitte
openbare-gebruik-lughawens
• ACSA besit en bestuur 9
lughawens in SA
• 3 vd lughawens ontvang
internasionaal geskeduleerde
toegangspuntlughawens (OR
Tambo, Kaapstad en King Shaka)
• Die ander 6 lughawens is
nasionale lughawens
(Bloemfontein, PE, Oos-London,
George, Kimberley en Upington)
• Bloemfontein, PE en Upington het
internasionale lughawestatus, maar lok nie
internasionale geskeduleerde vlugte nie

• AKTIWITEIT 1 BL. 17

• LIGGING VAN SA SE LUGHAWENS


• (KAART BL. 18)
EENH. 2 LUGDIENSTE IN BEDRYF IN SA

• SA SE NASIONALE VLUGONDERNEMER
• South African Airways (SAA) is SA se
nasionale vlugondernemer (Suid-
Afrikaanse Lugdiens- SAL)
• SAA is by OR Tambo gebaseer
• SAA vlieg na alle binnelandse lughawens
in SA
• Johannesburg-na-Kaapstad vlug is die
gewildste binnelandse vlug
• SAA het ‘n alliansie
(verbintenis) met South
African Express en skakel
met SA Airlink om beter
dienste aan kleiner
dorpe en stede in SA en
Suider-Afrika te bied
• SAA bedien saam met
STAR ALLIANCE meer as
700 bestemmings
wereldwyd, wat insluit
Londen (UK), New York
(VSA), Buenos Aires
(Argentinie), Hong Kong
(China) en Sydney
(Australie)
LAEKOSTE-
LUGDIENSTE

• Ook bekend as Laekoste-of “geen gedoente,


geen tierlantyntjies”- lugredery
• Korter vlugte
• Meer bekostigbaar
• Minder gemak en laer vlak van diens
•Bv.Geen koerante
• Geen etes en drankies (betaal kontant)
• geen spesifieke sitplek toegewys nie
• vlugte via internet bespreek
• slegs ekonomiese klas – geen besigheidsklas
• 2 werkende laekoste-lugdienste in SA, nl. Kulula en Mango
• Kulula vlieg na: Jhb, Kaapstad, Durban, George, PE,
Mbombela (Nelspruit)
• Mango vlieg na: Jhb, Kaapstad, Durban en Bloemfontein
INTERNASIONALE VLUGONDERNEMERS
IN SA

• BRITISH AIRWAYS, in alliansie met die SA-mkpy


COMAIR is die enigste internasionale
vlugondernemer wat binnelandse vlugte in SA
bied
• Hulle bied retoervlugte vanaf Jhb na Kaapstad,
Durban en PE en tussen Kaapstad en Durban.
• Meer as 70 internasionale vlugondernemers bied
verskeie daaglikse en weeklikse vlugte na SA
• OR Tambo is hoofpoort en ontvang die meeste
internasionale vlugte – Kaapstad en Durban
ontvang ‘n beperkte hoeveelheid int. vlugte
• VAN DIE INTERNASIONALE VLUGONDERNEMERS IS:
• Vlugte vanaf die VSA: Virgin Atlantic, Delta, American Airlines
• Vlugte vanaf Europa en die UK: Lufthansa, KLM, Air France, British Airways,
Turkish Airlines, TAP (Air Portugal), Iberia, SAS
• Vlugte vanaf Asie en Australie: Singapore Airlines, Cathay Pacific, Malaysian
Airlines, Air Indie, Jet Airways, Qantas
• Vlugte vanaf Afrika: Qatar Airways, Emirates, Ethihad, Kenia Airlines, Air
Namibie, Air Mauritius, Air Malawi, Egypt Air, Ethiopian Airlines, Air Botswana
• Aktiwiteit 2 bl. 21
INTERPRETASIE
VAN
LUGDIENSROOSTE
RS/SKEDULES
• Lugrederye stel
TYDROOSTERS op as ‘n
vinnige verwysing vir
geskeduleerde vlugte
• Tydroosters kan op die
lugdienste se
webtuiste afgelaai
word om reisigers te
help met hul
vlugbeplanning
• Meeste pax bespreek
en betaal aanlyn vir
hul kaartjies mbv die
lugdiens se
interaktiewe webwerf
INLIGTING OOR LUGDIENS-
TYDROOSTERS

• SAA EN BRITISH AIRWAYS SE TYDROOSTERS VERSKAF DIE


VOLGENDE INLIGTING:
1. Vertrekstad en kode
2. Aankomsstad en kode
3. Dae vd week waarop die vlug werkend is
4. Vertrek- en aankomstyd
5. Vlugnommer
6. Vliegtuigtipe
7. Klas en diens
8. Hoeveelheid stopplekke gedurende die vlug
9. Sommige tydroosters verskaf ook die koste vd vlug
• Die vlugkoste word deur die diensklas, bv
besigheidsklas/ekonomiese klas en die tyd vd dag
wanneer jy vlieg bepaal
• Vlugte vroegoggend- en aand is duurder – meestal
sakemense
• Alle lugdienstydroosters lyk nie dieselfde nie
• Voorbeelde 1 en 2 bl. 22-23
• AKTIWITEIT 3 BL. 23-24
Eenheid 4: lughawe-
terminologie
• LUGHAWE – plek waar vliegtuie land en
opstyg
•Bestaan uit 3 dele nl. Landkant, terminaal
en lugkant
• LANDKANT –toeganklik is vir die publiek
- Parkering
- aflaai- en oplaaisones
- motorverhuring en hotelle
- Sluit ook pax se aanmeldings- of
inboekgeriewe in.
• TERMINAAL – gebou wat pax gebruik om
tussen die landkant en die lugkant te
beweeg
- Kleiner lughawens: 1 terminaal
- Groter lughawens: verskeie terminale
• LUGKANT – deel vd lughawe met geriewe wat verband hou
met die opstyg, land en parkeer van vliegtuie
- Die aanloopbaan
- Parkeergebied van vliegtuie
- Vertreksitkamer
- instaphekke
- Belastingvrye winkels, restaurant
- ruskamers
• INBOEKTOONBANKE – gebied in
terminaal waar pax en bagasie
aangemeld word en instapkaarte
uitgereik word.

• VINNIGE INBOEKKIOSKS – Sommige


lughawens het touch-screens wat
naby die inboektoonbanke gelee is.

• INSTAPKAARTE – soortgelyk aan


kaartjie wat by inboektoonbanke of
kiosk uitgereik word.
• Laat pax toe om aan boord die
vliegtuig te gaan.
• VEILIGHEIDSBEHEERPUNTE –
gaan deur die beheerpunte
voor jy op die vliegtuig klim.
• Verseker die veiligheid van pax,
bemanningslede en die
vliegtuig.

PROSEDURE:
1. Handbagasie gaan deur x-
straalmasjien.
2. Pax moet alle metaalitems,
plastieksakke wat houers met
vloeistowwe bevat, items van
hul handsakke (selfone),
laptops, jasse en selfs skoene
in ‘n houer plaas vir sifting.
3. Pax loop deur metaalverklikker
om seker te maak dat geen
wapens aan hul liggame
versteek is nie
4. Veiligheidsbeamptes mag ook
‘n pax se lyf deursoek met
handmetaalverklikker of fisieke
aftasting. Pax se handbagasie
kan ook deursoek word

•HEK – Die gebied in die terminaal


wat soos ‘n deurgang is, waardeur
die pax moet loop om op of af van
die vliegtuig te beweeg

•INSTAP – Wanneer pax en


bemanningslede aan boord van die
vliegtuig gaan
• BAGASIEOPEIS-AREA – Waarheen pax beweeg na
hul van die vliegtuig afgeklim het, en hul aangemelde bagasie
afhaal

• BAGASIEOPEIS-AREA MET VERVOERBAND – ‘n vervoerband waar


pax hul aangemelde bagasie kry na hul geland het. ‘n
Vlugnommer word bokant die vervoerband vertoon sodat pax
kan weet van watter verband hul hul bagasie kan kry
• AKTIWITEIT 4 BL. 27
EENHEID 5: Prosedures
by lughawens

• INBOEKPROSEDURES
• Pax mag die inboektoonbank, die
aanlyn- of selfoon-inboekprosedures
of selfdiensinboekkiosk gebruik
• INBOEKTOONBANKE
• Wanneer pax by die terminaal
aankom, volg hulle die aanwysings na
die inboektoonbanke en staan in die ry
by die dienstoonbank van die lugdiens
waarmee hulle vlieg
• Moet die volgende dokumente he:
• ID/ paspoort en vliegtuigkaartjie
• AANLYN-INBOEKPROSES
• Internet-inboekdiens om die lang rye by
inboektoonbanke te vermy
• SELFOON-INBOEKPROSES
• Vanaf enige internet-bevoegde selfoon
• Besoek webwerf van die lugdiensPax
laai instapkaart of foon af
• By die lughawe kan die
veiligheidsbeampte die instapkaart
skandeer wat op die foon is

•SELFDIENS-INBOEKKIOSKS
• Beskikbaar om internasionaal in te boek
: OR Tambo en Kaapstad
• Om binnelands in te boek: OR Tambo,
Kaapstad, Durban en PE
• Gebruik die touch-screen om in te
boek, hul sitplek te kies en hul
instapkaart te druk
•INSTAPPROSEDURE
• Na die inboekprosedure moet pax deur
veiligheidsbeheerpunt gaan en
instapkaart gereed hou vir skandering
• Internasionale pax moet deur
immigrasie, doeane en paspoortbeheer
beweeg waar hulle hul instapkaart en
paspoort moet wys
• n aankondiging en elektroniese
vertoonbord sal aandui as pax
aanboord kan gaan
• Mense wat bystand benodig
(gestremdes, bejaardes en pax met
babas) mag eerste opklim
• Pax sal per bus na die vliegtuig geneem
word, of oor ‘n vliegtuigbrug loop tot
op die vliegtuig
• Geen pax word aan boord toegelaat na
dit gesluit het nie
BAGASIETOELATING OP
BINNELANDSE VLUGTE
• Elke lugdiens bepaal sy eie gratis
bagasietoelating
• Ekonomieseklas-pax mag 20 kg
inboekbagasie en een
instapbagasie item (nie meer as
8kg) saamneem
• Pax wat die gewig oorskry moet
ekstra betaal per kg
• Pax word toegelaat om persoonlike
items aan boord te neem, bv
handsakke, aktetasse en laptops
• Verbode items sluit in enige skerp
of gepunte voorwerpe, groot
bottels vloeistof, rome of gels. Dit
moet in deursigtige plastieksakke
vervoer word
VEILIGHEIDSPROSEDURES VOOR
VERTREK
• Internasionale organisasie vir
burgerlike lugvaart (ICAO) vereis dat
alle lugdienste ‘n voor-vlug-
veiligheidsdemonstrasie aan pax wys.

Die demonstrasie behels:


- veiligheidsgordel
- waar nooduitgange is en die
noodprosedures
- suurstofmaskers
- veiligheidsbaadjies
- nood- of reddingsposisie
- beperkinge rakende elektroniese
toerusting (laptops en selfone)
- rook verbode beleid
AKTIWITEIT 5 BL. 30
EENHEID 6: VLIEGTUIG-
TERMINOLOGIE

1. Die hoofdeel van die vliegtuig


word die raamwerk genoem
2. Die raamwerk sluit nie die
stert, vlerke en motore in nie
3. Die raamwerk word in 3
hoofdele verdeel: die
stuurkajuit, die kajuit en die
vragruim
STUURKAJUIT
(VLUGDEK)

• Heel voor in vliegtuig


• Bevat sitplekke vir die
vlieenier,
medevlieenier en in
groter vliegtuie die
vlugingenieur
• Geen pax word
gedurende die vlug
daar toegelaat nie
KAJUIT (PASSASIERSDEK)
• Die area waar die pax
gedurende die vlug sit.

GANG
• Deurgang tussen rye en
sitplekke.
• Bemanning benut die
gang om die pax te
bedien.
KOMBUIS
• Vir die berging van voedsel,
peuselhappies en drankies.
• Bemanning bedien pax met
‘n trollies.

OORHOOFSE BAGASIERAK
• Bokant die sitplekke is
hangende oorhoofse
bagasierakke wat toeklap,
waarin pax hul handbagasie
berg.

SKINKBORDTAFEL
• Wegvoubare tafel wat vas
aan die agterkant van ‘n
passasierstoel is
VLUGVERMAAK
• SAA bied hierdie gerief net op vlugte langer as 3 ure
• Vlugtydskrif
• Oorhoofse tv
• Persoonlike tv
• Lugskoukaart of bewegende kaart
SUURSTOFMASKERS
• ‘n asemhalingstoestel
van rubber wat
outomaties uitval as
kajuitdruk daal.

• Dit word in die


passasier-dienseenheid
(PDE) bo elke pax se
sitplek gevind.
VRAGRUIM
• Die area onder die
passasierskajuit waar
aangemelde bagasie
en vrag gebere word
• Die area saam met die
raamwerk is onder
druk en bevat
toerusting wat brande
kan blus
• Daar is ook ‘n
vehittingstelsel vir
diere
• Toegang is aan
buitkant van vliegtuig
•AKTIWITEIT 6 BL. 32
Sitplekkonfigurasie
in ‘n vliegtuig

Toerisme Studiemateriaal: Kontak ons by toerismenotaboek@gmail.com


Breë- en smalrompvliegtuie
Breë-rompvliegtuie:
› Vliegtuig wat 2 paadjies het wat deur
die lengte van die vliegtuig
› Gewoonlik 8 – 10 sitplekke oor die
breedte van die vliegtuie
› Sitplekke: 3, paadjie, 4, paadjie, 2/3
sitplekke

ABC DEFG HJK


Waar is ‘I’??
Smalrompvliegtuie
› Net een paadjie wat deur die vliegtuig se lengte
loop.
› Enige aantal sitplekke, van 1 tot 6 oor die breedte
van die vliegtuig.
› Boeing 737-800 is ‘n voorbeeld van ‘n
smalrompvliegtuig.
Besigheidsklasreisafdeling
› Topklas op vlugte in die SAA
› Sommige rederye het soms naas ‘n
besigheidsklas ook ‘n eersteklas
› Daar is meer beenspasie, siplekke is
breër sitplekke, sitplekke kan in SAA in
beddens omskep word.
› Kos is beter en meer.
› Passasiers ontvang hul maaltye
volgens gange
› Het toegang tot ‘n wye verskeidenheid
films en musiek.
Ekonomieseklasreisafdeling
› Sitplekke is nader aan mekaar
› Nie baie beenspasie nie
› Sitplekke kan net deels terugbuig
› Maaltye word op skinkborde aan
passasiers bedien en die een skinkbord
bevat al die gange op een slag
Kriteria Besigheidsklas Ekonomieseklas

Sitplekke: Meer beenspasie, siplekke is Sitplekke is nader aan mekaar


breër sitplekke kan in SAL in Nie baie beenspasie nie
beddens omskep word

Maaltye: Word volgens gange bedien Al die gange word saam op


een skinkbord aan passasiers
bedien

Prys: Duur Relatief goedkoop

Aantal sitplekke op vliegtuig: Minder as ekonomiese klas Meeste

Vermaak: Toegang tot wye Beperkte aantal musiek en


verskeidenheid musiek en films, somtyd geen, veral as
films dit ‘n binnelandse vlug is
Jou sitplek op die vliegtuig
› Dit word op jou instapkaart aangedui, Bv 28 A
» Ry 28
» Sitplek A
› Vlugpersoneel sal jou help indien jy nie weet
waar die sitplek is nie.
Sitplekke by die paadjie en
vensters
› Letters is gebaseer op ‘n 10-dwars sitplekuitleg:
› A, B, C sal links wees. D, E, F, G sal in die middel wees
en H, J, K sal regs wees
› Geen sitplek ry I nie, om verwarring tussen 1 en I uit te
skakel.
› A = altyd venstersitplek aan die linkerkant.
› K = Altyd venstersitplek aan die regterkant
› C, D, G, H altyd in ‘n gangetjie ongeag van sitplekuitleg
Nooduitgangsitplekke
› Dit moet ten alle tye op die vliegtuig
toeganklik wees
› Die persone wat in daardie sitplekke sit moet ook
liggaamlik geskik wees.
› Die sitplekke van die SAL is in die volgende regulasie van
toepassing op die sitplekke van nooduitgange: mag nie
bestee word deur kinders, siekes, ou mense, ma’s met
babas of passasiers wat nie engels kan praat nie.
› Passasiers wat op hierdie sitplekke sit kan in ‘n
noodgeval of ontruiming gevra word om die
vlugpersoneel te help.
› Baie ouer passasiers en
passasiers wat dalk ‘n been in
gips het kan nie hier sit nie,
omdat hulle nie in ‘n noodgeval
ander mense kan help nie.
› Hulle sal in die pad wees en die
veiligheid van ander
passasiers in gevaar stel.
TEGNOLOGI • BAGASIETOEDRAAITOERUSTING
E IN • Word rekverpakking genoem
GEBRUIK BY • Trek plastiekfoelie oor die bagasie
LUGHAWEN • Verhoed dat bagasie oopgaan
S • Beskerm bagasie
• Gevoel van sekuriteit
INLIGTINGVERTOONB
ORDE

• Vertoon intydse vluginligting


• Word Vluginligting-
vertoonstelsels (VIVS’e) genoem
• Die volgende inligting word
vertoon:
- vlugnommer
- die bestemming
- inboektoonbanke
- vertrek- of
aankomstyd
- status van die vlug bv.
vertraag/geland
RAAKSKERM-INLIGTINGSTELSELS

• Rekenaarvertoonskerms wat
in ‘n kiosk geinstalleer is en
waar interaksie tussen ‘n
gebruiker en die rekenaar
geaktiveer wor deur aan
prente of woorde op die
skerm te raak.
• Kan jongste inligting oor
toerismeprodukte kry
• Kan besprekings doen
SLIMFONE VIR
LUGREISE EN
ELEKTRONIESE
INLIGTING

Dit stel reisigers instaat om:


- vir vlugte te soek
- vlug te bespreek en te
betaal en e-kaartjie te
ontvang
- aanlyn in te boek
- sitplek te kies
- instapkaarte af te laai en uit
te druk
- reisplanne te organiseer
X-STRAAL-VEILIGHEIDSKANDEERDERS
VEILIGHEIDS Is masjiene wat gebruik word om
TEGNOLOGIE handbagasie te skandeer vir ploftoestelle,
wapens, gevaarlike goedere of vloeistowwe
BY LUGHAWENS wat die veiligheid van pax en die vliegtuig
kan bedreig
• BIOMETRIESE
SKANDEERDERS
• Word gebruik om die
identiteit van pax te
verifieer.
• Kan vingerafdrukpassing,
gesigsherkenning of
skandering van die iris doen
• Verhoog veiligheid
• Pax beweeg vinniger deur
veiligheidsbeheerpunte
TERMIESE LIGGAAM-
SKANDEERDERS

Stel die temperatuur


van ‘n voorwerp vas
deur die hoeveelheid
infrarooistraling wat dit
uitstraal – hoe hoër
temp. hoe meer
infrarooistraling
METAALVERKLIKKERS
Hand- of deurstap- (boog) metaalverklikkers word by
lughaweveiligheidsbeheerpunte gebruik om pax te
skandeer vir versteekte wapens, soos messe en
gewere.
VOLLE LIGGAAM-
SKANDEERDERS

Kan ‘n 3D- of 2D-beeld


van ‘n persoon se
naakte liggaam deur die
persoon se klere skep,
sonder om die pax se
klere uit te trek.

You might also like