Professional Documents
Culture Documents
UITSKEIDING
• A large number of chemical reactions are continuously
taking place in the body cells.
• The sum total of all the chemical reactions that occur
in a cell is known as metabolism.
• Talle chemiese reaksies vind voortdurend in die
liggaaamselle plaas.
• Die somtotaal van al die chemiese reaksies wat in ‘n
sel plaasvind, staan bekend as metabolism.
• During metabolism, waste products such as carbon dioxide, excess
water, salts and nitrogenous wastes (e.g. urea, uric acid and
creatinine) are formed.
• These waste products must be removed continuously because they
will poison the cells and inhibit normal functioning if allowed to
accumulate.
• Gedurende metabolisme, word afvalstowwe soos
koolstofdioksied , oortollige water, soute, stikstofhoudende
afvalprodukte (bv. ureum, uriensuur en kreatinien) gevorm.
• Hierdie afvalstowwe moet voortdurend verwyder word, want
indien dit sou ophoop sal dit die selle vergiftig en die normale
funksionering van die selle belemmer
Definitions to remember
• Diffusion: Movement of particles from an area of a high
concentration to an area of low concentration
• Osmosis: Movement of water from an area of high water
concentration to an area of low water concentration
through a partially permeable membrane
Definisies om te onthou
• Diffusie: Beweging van deeltjies van ‘n gebied met hoë
konsentrasie tot ‘n gebied met lae konsentrasie.
• Osmose: Beweging van water van ‘n gebied met hoë water
konsentrasie tot ‘n gebied met lae water konsentrasie deur
‘n gedeeltelik deurlatende membraan.
• Active transport: Movement of particles across a
membrane using energy provided by ATP. Low - High
• Aktiewe vervoer: Beweging van deeltjies oor ‘n membraan
deur energie te gebruik wat deur ATP verskaf. Laag - Hoog
• Egestion – the removal of undigested food solid waste from
the digestive tract in the form of faeces = defecation
• Egestie Die verwydering van onverteerde voedsel of soliede
afval vanuit die spysverteringskanaal in die vorm van feses =
defekasie
• Excretion – the removal or elimination of metabolic waste
from an organisms body
• Secretion – the release of useful substances that are
produced by cells or glands for important functions e.g.
digestive juices, enzymes, saliva, hormones and milk.
• Ekskresie / Uitskeiding – die verwydering van metaboliese
afvalstowwe vanuit ‘n organisme se liggaam
• Sekresie / Afskeiding – Dit is die afskeiding van nuttige
chemiese stowwe, wat deur die selle of kliere geproduseer
word vir belangrike funksies, bv spysverteringsappe,
ensieme, speeksel, hormone en melk
• Metabolism chemical reactions that take place within every
cell of the body. these can be building up (anabolic) or
breaking down (catabolic) reactions
• Renal relates to the kidney
• Deamination break down of amino acids
• Metabolisme chemiese reaksies wat in elke liggaamsel
plaasvind; dit kan opbouende (anaboliese) of afbrekende
(kataboliese) reaksies wees
• Renale met betrekking tot die niere
• Deaminasie: afbreek van aminosure
DIFFERENT EXCRETORY ORGANS
VERSKILLENDE UITSKEIDINGSORGANE
Colon: Faeces containing
bile pigments, excess
mineral salts
• In humans, the metabolic waste products diffuse out the cells, via
the tissue fluid that surrounds them, to the blood in the blood
vessels.
• The waste products are transported in the blood to several
excretory organs, which have the ability to remove these waste
products from the bloodstream and release them out of the body.
• By die mens diffundeer die metaboliese afvalstowwe vanuit die
selle, via die omringende weefselvloeistof, na die bloed in die
bloedvate.
• Die afvalstowwe word in die bloed na ‘n verskeidenheid
uitskeidingsorgane vervoer, wat oor die vermoë beskik om hierdie
afvalstowwe uit die bloedstroom te verwyder en na buite uit te
skei.
• LUNGS – excrete carbon dioxide and water vapour
• LONGE – skei koolstofdioksied en waterdamp uit
The kidney performs the following four main functions of the urinary system
• Osmoregulation – regulation of levels of H2O in body fluids
• Excretion – removal of nitrogenous waste e.g. urea
• Regulation of pH of body fluids
• Regulation of salt concentration of body fluids
Die niere voer die volgende vier hooffunksies van die urienstelsel uit:
• Osmoregulering – regulering van die H2O-vlakke in
liggaamsvloeistowwe
• Uitskeiding – verwydering van stikstofafval, bv. ureum
• Regulering van die pH van liggaamsvloeistowwe
• Regulering van die soutkonsentrasie van liggaamsvloeistowwe
Build of the urinary system Bou van die urienstelsel
Urinary system consists of: Urienstelsel bestaan uit:
Two kidneys Twee niere
Two ureters Twee ureters
The bladder Die blaas
The urethra Die uretra
Two types of blood vessels Twee tipes bloedvate
- the renal arteries - nierslagaar
- renal veins - nieraar
Nierslagaar
Nier
Nieraar
Ureter
ENTER BLADDER
Blaas
Skei hormone af
Secrete hormones
nierkelk ureter
nierpiramiede
2 Small arterie
Klein slagaartjie
7
Venules
8 To Renal vein
in
na r
Ca
Na Nieraar
va
FUNCTIONING OF THE KIDNEY
• The functioning of the kidney can be divided into three main processes:
1 Glomerular filtration / Ultra filtration
2 Tubular reabsorption
3 Tubular excretion
Afwyking Korreksie
Beheer sentrum
Regulation of the salt concentration of the blood
• The hormone aldosterone is secreted by the cortex of the adrenal
gland
• Aldosterone regulates the concentration of sodium ions and
potassium ions in the blood.
• Aldosterone controls the permeability of distal convoluted tubules
and the collecting ducts.
Regulering van sout konsentrasie van die bloed
• Die hormoon aldosteroon word deur die bynier korteks afgeskei.
• Aldosteroon reguleer die konsentrasie soutione en kaliuminone in
die bloed
• Aldosteroon sal die deurlatendheid van die distale kronkelbuis en
die versamelbuise beheer.
When the sodium concentration in the blood is too low
• The adrenal cortex of the adrenal gland is stimulated to secrete more
aldosterone.
• More sodium ions are reabsorbed from the distal convoluted tubule and
collecting duct into the blood in the peritubular blood capillaries.
• The concentration of sodium ions in the blood increases and fewer
sodium ions are excreted in the urine.
Wanneer die natrium konsentrasie in die bloed te laag is
• Die bynier korteks van die byniere word gestimuleer om meer aldosteroon
af te skei.
• Meer natriumione word geabsorbeer uit die distale kronkelbuis en die
versamelbuis na die bloed in die peritubulêre kappilêre.
• Die konsentrasie natrium in die bloed neem toe en minder natrium ione
word deur die urine uitgeskei.
When the sodium concentration in the blood is too high
• The adrenal cortex of the adrenal gland is stimulated to secrete less
aldosterone.
• Fewer sodium ions are reabsorbed from the renal tubule.
• The concentration of sodium ions in the blood decreases and more
sodium ions are excreted in the urine.
Wanneer die natrium konsentrasie in die bloed te hoog is
• Die bynier korteks van die byniere word gestimuleer om minder
aldosteroon af te skei.
• Minder natriumione word geabsorbeer uit die nierbuise.
• Die konsentrasie natrium in die bloed neem af en meer natrium ione word
deur die urine uitgeskei.
Sodium High Sodium Low
Natrium Hoog Natrium Laag
Stimulate Adrenal gland Stimulate Adrenal gland
Stimuleer Byniere Stimuleer Byniere
Less Aldosterone secreted More Aldosterone secreted
Minder Aldosteroon afgeskei Meer Aldosteroon afgeskei
Sodium ions in the blood decreases Sodium ions in the blood increases
Natrium in die bloed neem af Natrium in die bloed neem toe
HUISWERK
• Doen Vraag 6 en 7, Antwoordreeks bl 2.67
REVISION
REVISION
NAME OF WHERE IT TAKES WHAT HAPPENS
STEP PLACE WAT GEBEUR
NAAM VAN WAAR VIND DIT
STAP PLAAS
1 Transport Renal arterie – Blood with useful and waste
blood to afferent substances carried to
glomerulus arteriool glomerulus
Vervoer Nierslagaar – Bloed met bruikbare en
bloed na afferente afvalprodukte word na
Glomerulus arteriool glomerulus geneem
NAME OF STEP WHERE IT TAKES PLACE WHAT HAPPENS
NAAM VAN STAP WAAR VIND DIT PLAAS WAT GEBEUR
Sodium ions in the blood decreases Sodium ions in the blood increases
Natrium in die bloed neem af Natrium in die bloed neem toe
Less ADH secreted by pituatary gland More ADH secreted by pituitary gland
Minder ADH afgeskei deur pituatêre klier Meer ADH afgeskei pituatêre klier