You are on page 1of 16

SEASONS

SEISOENE
SOUTH-AFRICAN STANDARD TIME
SUID- AFRIKAANSE STANDAARD TYD
South-Africa’s standard time is determined by the 30 ̊ East line of
longitude
Both 15 ̊ and 30 ̊ longitude lines passes through the country,
government decided to adjust the time-zone to fit the boarders
2 hours ahead of Greenwich meridian
Places East of Greenwich meridian is ahead 1 hour for every 15 ̊
 Suid-Afrika moet verskillende tydsones hê aangesien
byde die 15 ̊ en 30̊ lengtelyn die land kruis
 Die regering het egter besluit om die tydsone aan te pas
om die grense te akkomodder
 SA se standard tydsone is gebaseer op die 30̊ lengtelyn
 Dit is 2 ure voor die Greenwich meridiaan
 Onthou vir elke 15 ̊ Oos van die Greenwick meridiaan
word ‘n uur bygevoeg
EARTH’S REVOLUTION AROUND THE SUN
 Axsix tilts at 23 ½ ̊ away from perpendicular
 Perpendicular – perfectly vertical forming a right angle with the
horizontal
 This means at certain times of the year different parts of the earth tilt
towards or away from the sun
 The tilt of the earth’s axis affects the length of day and night and is
responsible for the seasons
 The earth revolves around the sun it takes 365 ¼ days for one
revolution around the sun
 That is why every 4 years we have an extra day in the year like this
year. February 29’th
DIE AARDE SE OMWENTELING OM DIE SON
 Die aarde se as tilt 23 ½ ̊ weg van die loodreg
 Perpendicular – perfekte vertikale vorm met 90 ̊ met die horisontale
 Dit beteken dat gedurende sekerere tye van die jaar verskillende dele
van die aarde na of weg van die son af tilt.
 Die tilt van die aarde se as affekteer die lengte van die dae en aande
en is verantwoordelik vir seisoene.
 Die aarde wentel om die son en dit vat 365 ¼ dae vir een revolussie
 Daarom het ons elke 4de jaar ‘n ekstra dag soos die jaar Februarie
29’ste
SOLSTICE
• 21 June when the afternoon sun is directly above the tropic of cancer (Winter
solstice in the southern hemisphere and summer solstice in the Northern
hemisphere.
• Shortest day an longest night in Southern hemisphere
• Sun is vertically above the 23 ½ ̊ N latitude line
• 21 December when the afternoon sun is directly above the capricon seal.
• Summer solstice in Southern hemisphere and winter solstice in Northern
hemisphere.
• Longest day and shortest night Southern hemisphere
• Sun is directly vertical above the 23 ½ ̊ S latitude line
• Sun reaches the highest point in the sky at noon
• Solstice depends on the distance the earth is from the son
SONSTILSTAND
• 21 Junie wanner die middagson direk oor die bo die krefskeerkring is of direk
vertikaal oor die 23 ½ ̊ N breetelyn lê dan is dit winter sonstilstand in die
suidelike halffrond en somer sonstilstand in die noordelike halffrond.
• In suidelike halffrond is dit die kortste dag en langste nag
• 21 Desember wanneer die middagson direk oor die steenbokskeerkring is.
• Dit is dan somer sonstilstand in die suidelike halfrond en winter sonstilstand
in die noordelike halffrond.
• Langste dag en kortste nag in Suidelike halffrond
• Son is dan direk vertikaal oor die 23 ½ ̊ S lengte lyn
• Son beryk die hoogste punt middag 12:00
• Sonstilstand hang af van die verhouding van die aarde tov die son
• Kortste dag en langste nag in Suidelik Halffrond
DAY AND NIGHT EQUINOX
• 21 March and 21 September the sun is vertical above the equator and is 66 ½ ̊̊
above the horizon at 12:00 in the tropics above
• On these days night and day is the same length each 12 hours

DAG-EN-NAG-EWENING
 21 Maart en 21 September is die son vertikaal bo die ewenaar en is 66 ½ ̊̊ bo
die horizon 12:00 in die trope bo. Sonis direk oor die ewenaar.
 Op die dae is die dag en nag ewe lank 12ure elk.
SEASONAL TEMPERATURE CHANGES
Every area of the earth (ecxept at the equator) experience seasons where the summer
is warmer than the winter,

Seasons is the result of:


• The angle of the sun’s axis
• Amount of daylight
• Angel of the afternoon sun
SEASONAL TEMPERATURE CHANGES
Alle dele van die aarde (behalwe die ewenaar) het seisoene waartydens die somer
warmer en winters kouer is

Seisoene word veroorsaak deur:


• Kanteling van die aarde se as na of weg van die son gedurende omwenteling
• Aantal dagligure
• Wisselende hoek van middagson

You might also like