You are on page 1of 2

Afrikaans Huistaal LU 3 Skryf en aanbied

Assesserings: 3.1.1, 3.1.3, 3.1.4 3.2.1, 3.2.2 3.3

Taak 7a

Aansoekbrief: Alle mense doen een of ander tyd aansoek om betrekking. Dit is dat van uiterse belang dat die brief netjies, foutloos en in keurige taal geskryf moet word. 1. Die taal, styl en toon is formeel. 2. In n aansoek om n btrekking reageer n mens gewoonlik op ;n advertensie wat in die pers verskyn het. Die inhoud van die brief moet aansluit by wat in die advertensie versoek word. Let ook op die inligting wat in die advertensie gegee word. 3. n Aansoek brief het die selfde formaat as n sake/formele brief. Onthou dus van die twee verskillende adresse en die inligtingslyn wat in die brief vervat moet word. Opdrag Kyk na die advertensies wat in die Volksblad van 1 April 2010 verskyn het. Kies een van die advertensie waarmee jy wil werk. 1. Gebruik die advertensie en die inligting in die advertensie om n aansoekbrief te skryf aan die betrokke onderneming. Jou skryfstuk moet bestaan uit n beplanning, rofwerk en finale skryfstuk.

Bemarkers Pos BKBLouwid het n vakature vir n Bemarker in die Nood-Kaap streek. Die suksesvolle kandidaat sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir die bemarking van nuwe produkte, die verf van nuwe klinte en die diens van bestaande klinte. Posvereistes: Senior Sertifikaar Rekenaarvaardigheid Goeie menseverhoudings kan handaf Hardwerkend In n span kan werk

Pos jou CV aan: Mnr D. Botha, Posbus 198, Hadisonpark, Kimberley, 8301 Sluitingsdatum: 9 April 2010 Indien u nie voor of op Vrydag, 16 April 2010 deur BKBLouwid gekontak is nie moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

PetraDiamond Mine Administratiewe pos Aansoeke word ingewag vir bogenoemde pos. Ouderdom: 18 25 Kwalifikasies: Senior Sertifikaat of soortgelyke NQF 14 Kwalifikasie Rekenaarvaardigheid Tweetaligheid is n vereiste Die geskikte persoon moet tweetalig wees en met klinte kan werk, asook probleme kan oplos. CVs kan gestuur word aan: Die Bestuurder PetraDiamond Mine, Voortrekkerstraat 27, Ficksburg, 9730 voor of op die 5 Mei 2010.

Assessering Kyk na die meegaande rubriek. Jy gaan hiervolgens geassesseer word.

Totaal: 30 punte

You might also like